Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22147 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17887 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6350 |
Bostoe | 5513 |
BrianB | 5441 |
HM | 4790 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3224 |
mulderpm | 2761 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2156 |
Chris Boucher | 2025 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1878 |
Nico | 1777 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1694 |
Dansan | 1533 |
Butts | 1471 |
Mars Member | 1000 + |
DK | 1352 |
George | 1281 |
Louvan | 1261 |
RichardJ | 1199 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 867 |
JohanMarais | 825 |
Piet Ford | 738 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 667 |
Benkie | 595 |
Douglas Green | 578 |
Willie54 | 456 |
1Pierre2 | 450 |
Platinum Member | 250 + |
Harv | 424 |
Rare Breed | 423 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 387 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 370 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
captiva | 280 |
Meerkat | 272 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Hennie1968 | 233 |
Bushbaby | 208 |
Trev1 | 201 |
Joos Pretorius | 200 |
BigG | 187 |
elkerlyc | 187 |
Stephan | 182 |
Maurits | 173 |

SELLING STABILIZERS (YELLOW BLADE, TANDO, STRAIGHTLINERS) LOCATED IN PRETORIA
WE HAVE A VARIETY OF COMPLETE SECONDHAND STABILIZERS.
PRISED FROM R750.
WHATSAPP OR CALL US TODAY ON 081 281 7711.
We buy and sell good pre-loved caravans to all caravan enthusiasts.
Ek het 'n Straightliner by hulle gekoop.
Dankie hy werk nog chapperig. Ek kort net die los hefboom om die straightliner te aktiveer en te de-aktiveer.
Is daar iemand wat so voorbeeld het. Ek glo ek sal dit self kan maak.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Leon dit is net 'n pypie so 24 cm lank en natuurlik dik genoeg om oor die 'ding' te pas.
Living the dream

Ek het so n ruk terug by n forum vriend n straightliner gekoop wat nog basies nuut is vir R1500. Dis te groot vir my Expo....as iemand hom wil oorneem
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Leon dit is net 'n pypie so 24 cm lank en natuurlik dik genoeg om oor die 'ding' te pas.

Dankie Geert.
Ek sal plan maak vir 'n pypie van soorte.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Sorry Richard ek het die reply persoon verkeerd gehad.
Dankie vir jou terugvoer in verband met die pypie. Ek het toe intussen 'n paar mates geneem van die klein Hefboompie/ding wat jy van praat en 'n skets gemaak van dit wat ek wil hê/benodig.
Die "Toolmaker" by my huidige werk was my genadig en het sy etenstyd gebruik om my Hefboom/Pypie/Aktiverings tool, noem dit wat jy wil te maak.

NP.
Good that it is sorted, another item on your to-do list ticked. :)
Living the dream

Wat van 'n Trapezium? Na my beskeie mening die slimte stabiliseerder ooit! Die gedoente stuur jou karavaan elke keer uit 'n gevaarlike uitswaai situasie uit. Jy kan maar aan die stuurwiel pluk om swaai aan te moedig, maar daardie meganisme flous jou elke keer. Wat het van hulle geword? Hulle naverkoopsdiens was voortreflik. Ek praat nou van heelwat meer as dertig jaar gelede.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old, one is old because one stopped playing.
Just the photo of the handle that was made to activate the Straightliner.

Wat van 'n Trapezium? Na my beskeie mening die slimte stabiliseerder ooit! Die gedoente stuur jou karavaan elke keer uit 'n gevaarlike uitswaai situasie uit. Jy kan maar aan die stuurwiel pluk om swaai aan te moedig, maar daardie meganisme flous jou elke keer. Wat het van hulle geword? Hulle naverkoopsdiens was voortreflik. Ek praat nou van heelwat meer as dertig jaar gelede.

Ek stem saam dat die Trapezium die beste stabiliseerder op die mark is (My beskeie meening). Die probleem is:
- Hy is bulky en die sleep voertuig pas nie altyd in die garage nie.
- Moet dus elke keer opgesit en afgehaal word as dit die geval is.
- Kan eintlik net iets sleep wat soortgelyke sleep haak as 'n karavaan sin daaraan haak. Die ou tipe sleep koppelings van bv 'n Venter sleepwa se A-raam onder die koppeling is te vêr voor en laat nie spasie toe dat die S/wa vrylik om die trapezium beweeg nie.
Ek sleep trailers, bote, karavaan en motorfiets trailer.
So ek is uitgesorteer wat die stabilizer betref.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

I also use a straightliner. I have sometimes forgoten to activate it and I did not notice that it was not engaged. On the double axel it makes little or no difference.
Groete,
Paul