Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21199 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5604 |
Bostoe | 5371 |
HM | 4790 |
BrianB | 4786 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1123 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 921 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 580 |
Douglas Green | 566 |
Andrew | 509 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 360 |
survivalist | 343 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |





Sein versterker vir motorhome
Het iemand dalk raad oor watter versterkers ons kan instaleer in ons motorhome. Ons is by Vodacom en het n tp-link 4G LTE Mobile Wi-Fi
Baie dankie
Ina
Ina ek het nie n andwoord nie maar ons gebruik Vodacom WIFI en laaste tyd is sein baie swak dalk oor beurtkrag weet ek nie
Haak daai wa kamp bly koning
Sover ek weet kry mens nie so iets nie. Ons het ook n tp link. Ons reis nou al vir n jaar. Ons het al die netwerk kaarte. Gl dit of julle wil of nie, maar cell c het due beste internet data en baie goedkoper as al die ander. Nog nooit n fout met die sein gehad nie, maar wel met vodacom en mtn
Ons het wel n wifi extender, dan verleng dit jou wifi sein verder van die router af
Kan jy my asb meer inligting gee oor die extender
They are available. My neighbour at Bontebok had one, it cost about R 15k
Here is one from Takealot
professional-signal-booster-kit-for-cell-phones
At Kgalagadi and Augrabies I had pathetic signal from Cell C. Vodacom was reasonable at Kgalagadi but poor at Augrsbies where MTN works well. Kgalagadi = Twee Rivieren.
Living the dream

Dis uiters onwaarskynlik dat so iets vir n motorhome nodig sal wees. Omdat jy enige plek in die wa so te sê bo op Äie router/modem is, is dit onwaarskynlik dat n seinversterker enigsins die sein verder sal versterk. Dis my ondervinding in ons huis.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Living the dream

It seems that the problem with cell signal is that the repeater towers have had their batteries stolen and they are not being replaced. So during loadshedding poor or no signal.
Living the dream

As jy een van die klein modempies het wat met n battertjie werk, kan jy dalk n beter ontvangs kry met n 220V eenheid wat n SIM ook kan gebruik benewens ADSL en of vesel. As jy dalk by iemand n Rain 4G modem kan kry, nog beter. Hulle sein is baie sterk, maar jy kry dit nie te koop nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ons praat van mobiele eenhede, nie asdl of fibre nie
Baie dankie ek gaan kyk by Takealot en hoor by Signal Boys.
Laat ons weet asb, ek is ook opsoek na so iets.
Living the dream

Danie, ek praat ook van mobiel. Ek het net genoem dat daar behoorlike modems is wat ook n SIM vir bystand kan neem vir wanneer jy nie netwerk het nie. Dis hoe ek maak tuis en ook as ek kamp. Ek gebruik slegs mobiele data. Dalk is daar behoorlike modems wat net met mobiele data werk, maar ek glo nie so nie. Die modems is instaat om beter die sein op te vang en sterk uit te stuur. Die klein kredietkaart groottes is maar swak.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Our Tp-Link mobile modem has worked perfectly while travelling. The only issue is during load shedding where the service providers tower goes down then the signal weakens as the modem connects to the next nearest tower which would be further away and signal strength will be effected. Obviously sometimes there is no signal at all depending on where you are camping.
If you are buying a new mobile modem now look for a 5G modem rather than a 4G one, however they are quite pricey. The 5G modem will also work on a 4G network just at 4G speeds but when you are in an area that has 5G coverage your speed will improve and the 5G network is expanding all the time.
Ina talks about her mobile home, not mobile data.
I have seen at Swadini that people use external antennas trying to improve the signal, not sure if that helps.
She said she currently has a TP Link 4G LTE modem in her Motorhome and that will be using Mobile Data. She wants to improve the signal strength of the modem and we use the same modem with good success without any boosters. Some areas even with the booster you will not have any signal especially if the tower does not have battery backup during load shedding.
If you decide to buy a 5G modem, make sure it will work on 4G as well as 5G is not widely available yet. I do not claim to be an expert, but I have enquired from Rain, and their 5G modem is NOT backwads compatable with 4G. Maybe some others are. And by the way, for a mobile home you will certainly use mobile data and not fixed line, so there is no misunderstanding, at least on my side.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
