Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21193 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5601 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4782 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Seil skoonmaak
Ons waentjie se rallytent het lelike kolle opgekry van aluminiumpale wat teen die katoenseil geskuur het. Hoe maak ons dit skoon? Op Google is daar raad om vlekke met asyn skoon te maak. Ander raad is weer om nie asyn te gebruik nie omdat dit natuurlike vesel verswak. Daar is ook raad om dit met seep en water of skottelgoedseep te was. Die idee van drukwassers word ook genoem. Ons is bang om saammet die vlekke ook die waterdigtheid te verwyder. Indien dit gebeur, kan ons Scotchguard gebruik om dit te herstel? Nuprufe is sigbaar as dit droog is en maak ook die seil stywerig, so ons wil dit nie graag gebruik nie. Die vervaardigers van Scotchguard en ander produkte beweer dit is onsigbaar as dit droog is. Ons het geen ondervinding daarvan nie en wil nie graag ons mooi nuwe tentjie bederf nie. Enige idees?
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Outdoor Warehouse verkoop n canvas cleaner wat nie waterdigtheid beskadig nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dankie Geert, ons sal probeer om daar uit te kom. Ons is op die oomblik by The Baths, Citrusdal. Hopelik dal ons dit more op Woerster (spelling?) kan kry.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
.

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dit is n probleem om daai swart merke teverwyder .Om dit tevoorkom het my vrou materiaal gekoop wat so min of meer by die tent pas en oortreksels vir die pale gemaak .As ek die pale wil verstel trek ek net die materiaal kousie op en doen die verstelling .Dit werk egter baie goed al my pale wat teen die seil raak is so oorgetrek .Ek sal probeer n foto plaas van dit ..

Ja voorsorg is beter as nasorg. Ons rallytent se pale rol toe in die tent wat aan die wa hang. Ons het gister n vieslike 25km sinkplaatpad gery wat die geskud en skuur veroirsaak het. Ons sal n sak maak om die pale in te sit binne die seil, maar nou moet ons eers die skade herstel. n Paar jaar gelede het iemand op die Forum genoem van n plek wat die pale elektries plateer. Dit lyk goed en dit sal die probleem hopelik permanent keer. Weet iemand dalk daarvan? Ek kan nie die draad opspoor nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Ja voorsorg is beter as nasorg. Ons rallytent se pale rol toe in die tent wat aan die wa hang. Ons het gister n vieslike 25km sinkplaatpad gery wat die geskud en skuur veroirsaak het. Ons sal n sak maak om die pale in te sit binne die seil, maar nou moet ons eers die skade herstel. n Paar jaar gelede het iemand op die Forum genoem van n plek wat die pale elektries plateer. Dit lyk goed en dit sal die probleem hopelik permanent keer. Weet iemand dalk daarvan? Ek kan nie die draad opspoor nie.

Fred here is the link
https://www.caravanparks.com/35.Caravan-Camping-Forums-Aluminium-tentpale.htm?forumaction=1&loadcategory=1012&loadpost=250162884&highlight=powder%20coating%20#ForumsAnchor
Thanks Wille anb Brian. Interesting reading, not only the anodisong process. I wonder hou just using a can of spray paint, clear preferrably, will last.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Daai foto van Geert dis hy hy werk soos n bom
Haak daai wa kamp bly koning

Thanks Wille anb Brian. Interesting reading, not only the anodisong process. I wonder hou just using a can of spray paint, clear preferrably, will last.

Anodising / powder coating the pole is good, if it is a solid pole, if it is a telescopic pole as in my case is restricted the movement of the inner pole somewhat. I'm now sliding some pieces pool noodles over the poles in the areas where the scuffing occurs preventing the pole from rubbing up against the tent.
Clear pray will surely work for a while but will scuff off if the poles are telescopic.
Ek dink ek het nou n oplossing vir die vuil kolle op die seil wat deur die pale veroorsaak is, maar ook vir die voëlmis wat ons pas by Strandfontein op ons splinter nuwe rallytent oogedoen het. 'n Swak suur soos asyn sal dit maklik verwyder maar ek het gelees sure selfs swakkes, verswak die katoenseil se vesels. Koeksoda word aanbeveel maar dis nie so effektief nie en dit kos vryf met n lap. Dan is die seil nie meer waterdig nie. Nupruf werk maar dit is sigbaar en maak die seil styf. Ek het toe aan Scotchguard gedink, wat duur is. Daar is egter soortgelyke ander produkte soos Mr Sheen Stain Guard wat ek by OK geloop heyt vir R60, sowat 20% van Schotchguard se prys. Dit kom in n spuitkannetjie en dit lyk of dit baie goed werk. Jy merk dit gladnie op die seil of selfs dun materiaal soos my katoen baadjie op wanneer dit droog is nie. Ek sal n kannetjie in die wa hoe vir moontlike gebruik op toer. Ek het dit ook sommer op al ons los stoelkussings gespuit. Die slope kan nie verwyder word nie so die kussings moet dus vervang word as hulle vuil raak
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Hie by ons koop jy vir jou sweetpak materiaal maak vir jou n kous vir die pale wat teen tent skuur probleem opgelos
Die probleem met ons Oyster is nie pale wat teen die seil skuur nie, maar aluniniumdele van die bakwerk wat skuur wanneer die dak afgeslaan is en ons ry. Ons het ook die probleem met ons Sprite gehad. Daar was dit redelik maklik om te vermy. Ek het eenvoudig die alustroke bo op die mure met kleurlose lak gesprei. Ek moet miskien kyk of dit moontlik sal wees in die Oyster, maar dis bietjie moeiliker om dit daar te doen. Jou oplossing vir ie pale klink goed Neels.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
