Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21897 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17687 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6127 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5216 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3214 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2553 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2143 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1987 |
Swanie | 1855 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1756 |
steamer | 1694 |
Hennie Botha | 1668 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1235 |
Louvan | 1224 |
RichardJ | 1128 |
Gerden | 1113 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 841 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 767 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 591 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 426 |
Harv | 424 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 413 |
LEEN | 381 |
1Pierre2 | 378 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Herman | 336 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Dieter | 265 |
Meerkat | 265 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 236 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 195 |
BigG | 182 |
Scottburgh kampers
Is daar iemand wat Scottburgh toe gaan?
Let's meet and greet
Dagsê mede Kampeerders,
Alhoewel ons (Ans en ek) redelik gereelde kampers wil wees, het omstandighede nou maar nie altyd saam gespeel nie.
Ons beplan 'n maandlange kamp vakansie op die Natal suidkus hier tussen Mei, Junie Julie 2023.
Is daar mede kampeerders wat al die maandvakansie-ding by byv Scotburgh gedoen het wat kan leiding gee ivm veiligheid by oorde, weersomstandighede en sommer net algemene inligting vir die ou wat grootliks binnelands gekamp het en nie regtig see ondervinding het nie. Was darem al vir 'n week by Transvalia en die noordkus het ook 'n beurt gekry, maar nie langer as 2 weke nie.
Kan iemand ervare dalk vir my 'n paar oorde aanbeveel, met goeie staanplek nommers ASB. Asook as 'n nagedagte, moontlike oorslaap plekke tusse Brits en die see aangesien ek nie 'n uithou\aanhou wa-sleper is nie, 5 ure per dag is mos 'n goeie afstand.
Groete uit Brits
Andre & Ans
Loer ook na Illanga
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Illanga, standplaas 34 was vir ons baie lekker en redelik windbeskut uit 3 rigtings.
Vir my sou ek sê, vat 'n storm net saam ook want rukwinde by die see kan nogal lastig wees.
Kyk ook dat jy lekker fris penne het want op baie see staanplekke is dit maar sanderig en binnelandse penne byt nie lekker vas in die los sand nie. Marius is 'n mede Kamper daar wat lekker sandpenne teen 'n baie billike prys binne die oord verkoop.
Wou 'n bespreking by Scottburgh maak vir Mei maand.
Al wat beskikbaar is 47 staanplekke en almal is op die verste punt. Nogal 'n ent se stap na die hoofstrand. Die maand tarief is nou R3350.
The Happy Campers.
Wou 'n bespreking by Scottburgh maak vir Mei maand.
Al wat beskikbaar is 47 staanplekke en almal is op die verste punt. Nogal 'n ent se stap na die hoofstrand. Die maand tarief is nou R3350.
Ek sien tans is daar 84 staanplekke oop. Miskien gaan maand staners nou Kaap toe...baie is propvol daar
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ek het gesien hulle het 'n spesiale aanbieding vir die April skoolvakansie gehad.
Dit wil vir my voorkom of die parke in KZN swaar kry.
Moeg geploeg.