Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21901 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17689 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6134 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5225 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3215 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2558 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2143 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1988 |
Swanie | 1855 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1757 |
steamer | 1694 |
Hennie Botha | 1670 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1235 |
Louvan | 1226 |
RichardJ | 1130 |
Gerden | 1113 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 842 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 767 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 591 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 426 |
Harv | 424 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 414 |
LEEN | 381 |
1Pierre2 | 378 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Herman | 336 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Dieter | 265 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 195 |
BigG | 182 |
Sandveld
Jammer, die fotos het deurgetrek voordat ek kommentaar kon lewer. Ek wou net graag n paar fotos deel van Sandveld. Die probleem is dat ratings wat jy doen, subjektief is en nie die volle verhaal vertel nie. Ablusies en leisure was byvoorbeeld onder standaard by Sandveld, maar die natuurskoon het 100% daarvoor opgemaak. In die aande het die jakkalsies digby die kamp gehuil en het ons gereeld n visarend gehoor. Op die einde van die dag is dit dalk net die moeite werd om jou oe toe te maak vir klein irretasies en kan jy dalk net die mooi raaksien.
Riaan, net soos jy se. Baie mooi foto's. Veral sonsondergaan
Looks nice Riaan. Is the campsite near that bridge / main road in your photo's
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
Dankie vir die fotos Riaan, dit lyk mooi daar.
Geniet die lewe so lank as jy kan
[250142045[/quote]
There are chalets and the campsite with electricity quite far from the bridge(right next to the game reserve and in the bundus) and you do not hear any traffic. The campsites without electricity are closer to the bridge, but are mostly utilized by serious anglers.
Baie mooi. Ek glo nie dit sal in almal se smaak val nie. Daar is nie n swembad of n klein winkeltjie nie, maar is daar n groot stuk water as jy regtig moet afkoel. Baie goeie "birdwatching" en die wildpark as n bonus.
As jy verby die paar gebrekies( onder gemiddelde ablusies bv) kyk en net wil ontspan en wegkom kan ek dit aanbeveel.
Mooi foto's....dankie vir die deel
Dit lyk na 'n plek wat ek kan geniet. Waar is die plek en hoe lyk die pad tot daar.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Sandveld Natuurreservaat is gelee aan Vrystaat kant van Bloemhof dam. Die provinsiale pad van Wesrand tot Bloemhof is maar soos al ons ander paaie vol slaggate en padwerke. Die pad na die oord is so kilometer of wat grondpad wat goed onderhou word.
Dankie Riaan. Ek waardeer jou terugvoer.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Leon, jy kan ook gaan kyk op resort rating om n beter idee te kry, ek het n rating gedoen. Die fotos was maar om n beter idee te gee van die plek.
Die lyk soos die plek wat my vrou sal geniet, as sy nie kan vis dan is dit is dit vir haar nie die moeite werd nie, ek val maar in, happy wife = happy life.
The older I get the faster I was
Dit is perfek daarvoor. Daar is baie vis, en groot. Alhoewel nie baie groot nie, het ek laasaweek sestien karpe in n dag gevang. n Sukses in enige hengelaar se boek. 17 pond + babers en karp is algemeen in daardie dam.
Iemand onlangs hier kampeer? Hoe is die veiligheid by hierdie oord?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ