Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21752 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17549 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5981 |
Bostoe | 5431 |
BrianB | 5085 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3207 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2420 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1955 |
Swanie | 1850 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1729 |
steamer | 1686 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1661 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1445 |
George | 1200 |
Louvan | 1180 |
RichardJ | 1094 |
Gerden | 1056 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 827 |
JohanMarais | 811 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 658 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 417 |
Andre Smit | 415 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 373 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 350 |
Oumens | 339 |
1Pierre2 | 329 |
RD | 319 |
Herman | 312 |
Izak | 307 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
Sandgat karavaan park naby Vanderkloof dam
Weet nie of hierdie oord al genoem was nie, maar die munisipale oord by die dam self was Desember maar taamlik vervalle.
Toe ontdek ons die "Sandgat" naby vanderkloof.
Was self nie daar nie maar het n persoon ontmoet in die stad wat van Sandgat af kom.
Wie weet meer van dié plek. Of was al daar. Op hulle webwerf lyk dit baie oulik daar.
I love camping all year round
Lyk nie of iemand iets van hierdie oord afweet nie.
Willie en kie. Weet julle dalk.
I love camping all year round
Al wat ek weet van Die Sandgat is wat op WegSleep se forum gedeel is. Klaarblyklik 'n baie oulike plek.
Ons het in 1998 by die oord langs die dam oorgestaan. Dit was toe nogal baie aangenaam. Maar ek verstaan dit is deesdae maar vervalle. Só jammer dat dit die lot van meeste munisipale oorde geword het.
Die munisipale oord by vanderkloof is heeltemaal vervalle.
Sandgat is n ander een. Opgegradeer. Laer af met die rivier , sowat 6 kilometer.
I love camping all year round
Ons staan vir twee weke al by Sandgat en ek geniet die visvang uit die rivier.
Ablusie fantasties.
Eie suiwering van water belangrik of jy kan aankoop hier by sandgat.
Staanplekke groot, met water en 10Ampere 220volt.
Ons voel absoluut veilig hier met werkers wat nog kan werk en vriendelik is.
Ek vang gemiddeld 3 visse, wat ek dan aan werkers gee.
One is never too old too learn
One is never too old too learn
What is the road condition to the resort like ?
Sorry. Replied to a wrong thread.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Brian, roadcondition from The Orania side towards Sandgat is fantastic!
There is about 4km gravel road, when you turn off the main road onto the sandgat farm/property, but a bit corugated , but I noticed them scraping the road this morning, after the 3day rain we had.
One is never too old too learn
Dam-wall view, from Sandgat caravan park.
One is never too old too learn
Hi Bob, any pictures of the resort itself would be appreciated.
We always drove via Hopetown to sleep over in Kimberley / Ritchie.
1Pierre2, supply me with your watsup number and i will send you short videos of the camp-terrain.
It is a pitty that we can not upload small videos onto this website/forum?
One is never too old too learn