Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21968 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17714 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6164 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5254 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3218 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2580 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1996 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1761 |
steamer | 1698 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1241 |
Louvan | 1236 |
RichardJ | 1135 |
Gerden | 1132 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 846 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 767 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 430 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 388 |
LEEN | 382 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
BigG | 182 |
Trev1 | 182 |





Rugby World Cup 2023
Wie van julle gaan die RWC volg? Wat dink julle is SA se kanse om weer met trofee weg te stap?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek sien Takealot het n promosie aan dat as jy voor die naweek n Samsung TV koop via hulle en die Springbokke wen die worldcup, hulle jou 100% gaan refund. As jy in die mark is vir nuwe TV is dit seker goeie geleentheid
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Wel as ek die vermoe gehad het om te kyk het ek dit gedoen. Maar my Dstv het ek al 'n paar jaar terug afgesit.
So ek hoop en vertrou my vriende sal darem die score aanstuur as die bokke speel.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

I saw this post the other day, it is not clear if it will be available in SA
Living the dream

Ek kon darem die twee opwarmingswedstryde teen Wallis en Nieu Seeland kyk danksy 'n tydelike VPN-app wat ek afgelaai het. En die feit dat my kinders oor 'n "smart TV" beskik, kon ons dit na die TV projekteer.
Omdat Roemenië ook aan die World Cup deelneem, sal al die wedstryde hier gewys word. Ek sal maar net moet aanpas om hetsy kommentaarloos te kyk of na Roemeense kommentaar te luister. Ek sou ook die wedstryde op DSTv kon kyk, maar die gehalte van die beeld is baie wisselvallig.


I saw this post the other day, it is not clear if it will be available in SA

Lyk nie of dit vir SA gaan wees nie.....Multichoice het alleenreg in SA
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Use a VPN service and you will be able to access the stream.
I make use of Winscribe when I need it.
Sabc

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Daar gee die Franse die All Blacks n pak slae....
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

All Blacks struggling atm but I would not write them off. We lost our first pool game 23 -13 against the All Blacks at the last WC in Japan and still brought the trophy home.
Hope we have a better start and beat Scotland tomorrow.
Goeie kans dat bokke in volgende rondte teen All Black's gaan speel
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek dink al die kaarte wat so lings regs uitgedeel word maak die game stadig ouens weet nie meer mag ek tackle mag ek spring virrie bal ens word rugby nie so dood gemaak nie maar net my opinie
Haak daai wa kamp bly koning
Ek dink Checkers love die bokke se kleredrag....goeie advertensie vir hulle
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Maar sal nie pas vir my dikgatð
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
