Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5598 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 358 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |

"Reverse camera" vir karavaan.
Ek wil graag belê in 'n "Reverse camera" wat ek permenent op my classique wil monteer.
Dit moet beeld gee terwyl ek sleep ook. Wat sou jou julle aanbeveel as 'n goeie produk?
Pieter, ek gebruik nou al vir jare eers op die Swing en nou op Classique die kamera en monitor wat ek by die Sjinese gekoop het.
Beeld is baie goed en sleep nie sonder die kamera nie.
Ek het een waar die monitor op die spieel haak, maar hy reflekteer verskriklik baie....jy moet heeltyd die spieel op so n hoek buig dat refleksie min is...baie keer afgebuig dat hy agterste sitplekke wys wat donker is sodat beeld bietjie duideliker deurkom. Ek het stelsel van vorige kar afgehaal, maar as gevolg van frustrerende refleksies wat ek op beeld gekry het, nie weer instaleer nie. Dis soos n selfoon....as jy buite in lig staan, sien jy moeiliker, maar hierdie monitor is net veel erger aangesien sy doel is om as n spieel te werk as die monitor nie aan is nie. Ek sal ook weer een wil hê, maar dan met n monitor wat meer n matt afwerking het wat beeld beter wys en nie verdwyn in refleksies nie. Sal draad dophou vir ander idees
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Myne is 'n kabellose een met 'n monitor-skerm wat teen die voorruit vaskom met 'n suier. Ek is afgeraai om vir kabelloos te gaan, maar die installeerder (Pine Joubert van WC Caravan Movers - wat ook my Ewiks "mover" installeer het), het my verseker dat die nuwe kabellose kameras werk puik. Klaarblyklik word dit deesdae redelik algemeen op swaar voertuie gebruik.
Ek het dit die afgelope November vir die eerste keer gebruik tussen hier (Kleinmond) na Montagu en vandaar na Hartenbos - en weer terug huistoe. Puik en foutloos. Myne is Plus4x4 Tow Gear se "Wireless rear view camera system - 2.4 GHz Heavy duty design". Dit trek sy krag van die karavaan se battery af - met 'n skakelaartjie wat ek binne die karavaan aanskakel. Die kamera het my R5 200 gekos (installasie ingesluit).

Baie dankie vir die terugvoer.
Hierdie gesprek was al vele kere op die forum. Hier is my outfit. Kyk net hoe mooi is die koppeling by die karavaan-haak.
Ek ry nie n tree sonder my karavaan-kamera nie.
Daar is verskeie make, ek het myne laat aanbring by n plek wat spesialiseer in kameras op motor-homes en groot trokke. Moenie gaan vir die cheap model nie.
You'll never never know if you never never go

Myne is 'n kabellose een met 'n monitor-skerm wat teen die voorruit vaskom met 'n suier. Ek is afgeraai om vir kabelloos te gaan, maar die installeerder (Pine Joubert van WC Caravan Movers - wat ook my Ewiks "mover" installeer het), het my verseker dat die nuwe kabellose kameras werk puik. Klaarblyklik word dit deesdae redelik algemeen op swaar voertuie gebruik.
Ek het dit die afgelope November vir die eerste keer gebruik tussen hier (Kleinmond) na Montagu en vandaar na Hartenbos - en weer terug huistoe. Puik en foutloos. Myne is Plus4x4 Tow Gear se "Wireless rear view camera system - 2.4 GHz Heavy duty design". Dit trek sy krag van die karavaan se battery af - met 'n skakelaartjie wat ek binne die karavaan aanskakel. Die kamera het my R5 200 gekos (installasie ingesluit).

Chris kan jy die beeld op jou foon of tablet ook sien/kry?
Living the dream

Ek sukkel met die fotos ding, maar as ek n epos of whatsapp no het kan ek stuur.
Ek sleep n sleepwa met n motorfiets agter my exclusive.
Dus moet ek n kamera he om te sien wat agter my aangaan, en om die ongeskiktes te record.
Het n HIK dome, en een by diedeur. Kan alles mooi sien na enige Android. Alles baie duidelik, en gebruik dit vir sekuriteit ook. Jy kan ook stel hoe lank jy wil record. Ek stel myne 24 uur, maar dit kan baie Langer wees, en hang af van die Grote van die SD Kmart.
Jy stel dan ook motion detection as jy stil staan, wat jou kan waarsku, dan kan jy sien wat om jou aangaan in die nag soos diere en kaders.

Myne is 'n kabellose een met 'n monitor-skerm wat teen die voorruit vaskom met 'n suier. Ek is afgeraai om vir kabelloos te gaan, maar die installeerder (Pine Joubert van WC Caravan Movers - wat ook my Ewiks "mover" installeer het), het my verseker dat die nuwe kabellose kameras werk puik. Klaarblyklik word dit deesdae redelik algemeen op swaar voertuie gebruik.
Ek het dit die afgelope November vir die eerste keer gebruik tussen hier (Kleinmond) na Montagu en vandaar na Hartenbos - en weer terug huistoe. Puik en foutloos. Myne is Plus4x4 Tow Gear se "Wireless rear view camera system - 2.4 GHz Heavy duty design". Dit trek sy krag van die karavaan se battery af - met 'n skakelaartjie wat ek binne die karavaan aanskakel. Die kamera het my R5 200 gekos (installasie ingesluit).

Klink goed....dink ek moet hierdie roete gaan
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Wat 'n toeval!!! My "cheap" kamera en monitor is presies dieselfde as wat Danie het.ðŸËâ¹Ã°Å¸Ëâ°
Mine too! The only thing that bugs me is that I struggle to see vehicles that are far behind me (very tiny on the screen) and the display could be a bit brighter. (It is on max.)
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!

Mine too! The only thing that bugs me is that I struggle to see vehicles that are far behind me (very tiny on the screen) and the display could be a bit brighter. (It is on max.)

I think that is because of the wide angle camera. I think Wilsur installed a normal home camera to solve that problem
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

I think that is because of the wide angle camera. I think Wilsur installed a normal home camera to solve that problem

Makes sense, maybe I'll try that.
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!

Mine too! The only thing that bugs me is that I struggle to see vehicles that are far behind me (very tiny on the screen) and the display could be a bit brighter. (It is on max.)

Yes that may be so, but I am more concerned with vehicles in my blind spot, or ones near me who seem to want to pass.
You'll never never know if you never never go
Ek het sedert 2011 gebruik gemaak van die Chinese kameras en monitors op my karavane.
Dit is baie goedkoop en werk vir my 100%. Dit is plug en play en ingewikkelde instalasies is nie nodig nie. Het die op my Classique en Maia gebruik met groot sukses.
Sou 'n voertuig my van agter begin verby steek kon ek altyd daai voertuig in die beeld sien totdat hy sigbaar was in die sy truspieel van die voertuig.
Die doel van die stelsel vir my is om te sien wat gaan agter my aan sou ek 'n ander voertuig wou verbysteek.
As ek weer eendag 'n wa kan koop is dit die eerste iets wat ek weer op die wa installeer.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Chineese, it will be then!
ðŸËâ°
Ek dink 99% van kameras kom vanaf china. Weet nie van n SA maatskappy wat kameras maak nie. So as jy duur betaal het, het die middelman jou tien teen een gevang en gerook met sy grooot mark-up
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Korek. Ek gebruik HIK VISION. van die beste wat daar is en word ook in China vervaardig. Dit is egter hoer technologies kameras
Mens kan seker enige kamera gebruik maar die wat genoem word "REVERSE CAMERA" doen juis dit. Hy draai die beeld na die monitor om sodat basies dieselfde is as wat jy in 'n truspieel sou kyk. Ek verduidelik:
Met 'n gewone kamera wat nie 'n "reverse" funksie het nie sal die beeld agter jou karavaan op die monitor met die sypaadjie/randsteen aan die regterkant van jou monitor vertoon en as iemand jou aan die regterkant verby steek gaan dit op jou monitor wys hy kom links verby.
Met 'n kamera wat die "reverse funksie" het, sal jy soos met 'n middel truspieel die sypaadjie/randsteen links in die monitor sien en as iemand jou regs verby steek sal dit regs in die monitor wees. Outomaties sal jou oog dan ook na jou regter kant spieel gaan en jy sal die voertuig reeds in jou regter gewone truspieel waarneem voordat hy uit die sig van die Tru kamera verdwyn.
So wat ek hiermee wil se is, kry 'n kamera wat genoem word 'n tru kamera of wat die reverse funksie het. Dit maak als net lekker gemaklik.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek moet se my cheapie plug en play werk nou al sedert 2013. Ek maak gebruik van die 7" monitor wat op die middel spieel vas knip. Rede daarvoor is as ek agtertoe wil kyk, kyk ek gewoonlik na die spieel en met die monitor daar is dit normale aksie.
Ek het die kamera ook altyd so op die karavaan gemonteer dat dit wat ek op die monitor sien ooreenstem met dit wat ek in die spieel sou sien. Dis maar my rede waarom ek die kamera in die omgewing van net bo die nommerplaat monteer.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !