Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22376 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18064 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6509 |
| BrianB | 5605 |
| Bostoe | 5556 |
Uranus Member | 2600 + |
| mulderpm | 3058 |
Saturn Member | 2000 + |
| Lennie | 2195 |
| Kanneman | 2158 |
| Chris Boucher | 2033 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1891 |
| Nico | 1790 |
| steamer | 1705 |
| Hennie Botha | 1703 |
| Dansan | 1558 |
| Butts | 1488 |
| DK | 1459 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1359 |
| Louvan | 1283 |
| RichardJ | 1269 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 891 |
| JohanMarais | 828 |
| Fanie | 816 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 670 |
| Benkie | 600 |
| 1Pierre2 | 478 |
| Willie54 | 467 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| Rare Breed | 427 |
| LEEN | 400 |
| Oumens | 386 |
| Herman | 360 |
| Izak | 332 |
| RD | 322 |
| captiva | 283 |
| Meerkat | 275 |
| Dieter | 265 |
| Lein | 261 |
Gold Member | 100 + |
| Fienie | 245 |
| Hennie1968 | 234 |
| Trev1 | 221 |
| Bushbaby | 208 |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 190 |
| Stephan | 184 |
| Maurits | 175 |
| Ad Rem | 170 |
| Wegisons | 153 |
| Dolrik | 144 |
| Theu | 139 |
| Pontius | 131 |
Replacement for Sprite Tourer SP
I am considering trading in my 2015 Sprite Tourer SP on something of similar size that is also. A semi-off-roader but with glass fiber construction. No timber ! Any recommendations pleaseð
Never too old to have a happy childhood
Hi there! I changed my Sprite Tourer SC to a Sprite Tourer SW .... fantastic caravan, and although I really liked "Pophuis" I will admit that "Awol" is the better caravan. Reason for this being the fact that it is far nicer to tour with as one can stop over without having to virtually "clear" the caravan in order to sleep inside, and/or have a meal inside when the weather outside is bad. Trust me, I never thought I will prefer (need??) a bigger caravan until I got this one.
The SW is also (apparently) built with no wood, (although the sides inside do have polypropylene inserts), - this according to the people doing the resealing at the moment - has more packing space, nice breakfast table, washbasin inside, tows incredibly well, is very sturdy over undulations (maybe due to the fact that it is longer than the SC?), and is, as said, ideal. I have had a look at the SP during my various options to buy another caravan, and I do certainly think that the SW scored higher than the SP. The one obvious reason is the better use of the outside cupboard for cutlery etc.
In your case, I will honestly say it is a step up to a better 'van.
This being my 2c, all I can say is .... happy caravan hunting!!
Thanks/ Dankie Nico. Jy maak ‘n geldige punt oor die uitpak elke keer jy wil oornag ð
Never too old to have a happy childhood
Interesant om te hoor dat Sprite wat deur die ou Jurgens fabriek gebou is nie meer hout in het nie,,,,,nie geweet nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
My Tourer SW (2023) het baie hout binne. Vloer, panele etc.
Ek stel voor jy kyk na ander fabrikate met soortgelyke uitleg. Hulle almal is weliwaar duurder, maar ek dink met rede.
Lekker shop
Thanks/ Dankie Nico. Jy maak ‘n geldige punt oor die uitpak elke keer jy wil oornag ð
Jammer, ek was toe verkeerd (gelei deur die een werktuigkundige),...... daar is wél hout in my SW karavaan. Weliswaar nie baie nie, maar die binne deel van die dak wat ek gesien het is twee laag hout en dan die kassies binne. Nou erg onseker oor die res ..... bitter jammer as ek die verkeerde inligting verskaf het
Ek dink dis waarskynlik dat die rame van die mure ook hout met polistyrene tussenin vir sterkte en isolasie is waarop 'n binneste laaghoutlagie en buitenste aluminiumlaag geplak is. Dis maar die gewone manier hoe karavane gebou word. Die voor en agterkante mag dalk grasvesel wees. Onthou ook dat glasvesel geleidelik in die son afbreek terwyl die aluminium nie afbreek nie- die buitenste verflagie kan wel agteruitgaan. As die karavaan egter behoorlik onderdak geparkeer word sodat die son en reën dit nie kan bykom nie, hou enige tgipe konstruksie goed. Die vloer van meeste moderne karavane word ook op dieselfde manier gebou met twee laaghoutlae en polistyrene tusenin.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Freeline Maverick Gravel Road Caravan.
Dit is dalk die idee waarna jy soek. Volle veselglas bakwerk. Met basie geen hout wat kan frot nie.
Ek en my vrou het een van hulle in Brits gesien toe ons oppad was Bush'n Buck toe.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Caravan SA het 'n artikel oor die karavaan ook gedoen.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !


