Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22038 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17789 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6244 |
Bostoe | 5471 |
BrianB | 5319 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2712 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1262 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1187 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 444 |
Harv | 424 |
1Pierre2 | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 386 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 361 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |
Andrew | 153 |

"Rating" van karavaanparke
Ek lees so baie van oorde wat deur forumlede gereeld besoek word en waarvan daar met groot waardering gepraat word. Ek weet dat Gonnie wil só graag hê dat oorde ge-"rate" word - vandaar die maandelikse pryse wat ook aangebied word.
Nou wil ek 'n beroep doen op my mede-forumlede. Spandeer asseblief 'n paar minute om jou "ratings" van oorde te doen. Die oorde baat daarby en persone wat inligting soek i.v.m. oorde vind dit baie behulpsaam. En wanneer ek sodanige versoek rig, wil ek ook vra dat mense kommentaar lewer oor spesifieke punte - hetsy positief of negatief.

Ek dink ek is redelik op datum met oorde rate. Soms rate ek nie, maar dan is dit omdat ek weer terug gekeer het na n spesifieke oord in n kort tyd....dan laat stelsel nie toe om weer te rate nie. Ek het al voorheen ook genoem dat ek kommentaar geniet by ratings....die ratings met net sirkels en niks geskryf by nie, beteken nie vir my veel nie. As n persoon 2/5 vir iets rate, sal ek graag wil weet hoekom dit so is. Of as hy noem dat byvoorbeeld ontspanning is 5/5, sal ek wil weet wat is so lekker daar wat dit 5/5 maak...sirkels gaan dit nie oordra nie. Die sirkels gee wel as geheel n goeie indikasie op die ou einde- klomp ratings se gemiddelde bymekaar
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Stem saam met Chris.
Die rating van oorde is 'n uitstekende bron van inligting.
Ek stem dat ons ons ratings doen binne die perke van die reëls.
Dit is net tot almal se voordeel en 'n uitstekende fasiliteit om nuwe forumlede te lok.
Hoe meer siele, hoe meer vreugde en idees en oplossings......!
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23

Ek dink ek is redelik op datum met oorde rate. Soms rate ek nie, maar dan is dit omdat ek weer terug gekeer het na n spesifieke oord in n kort tyd....dan laat stelsel nie toe om weer te rate nie. Ek het al voorheen ook genoem dat ek kommentaar geniet by ratings....die ratings met net sirkels en niks geskryf by nie, beteken nie vir my veel nie. As n persoon 2/5 vir iets rate, sal ek graag wil weet hoekom dit so is. Of as hy noem dat byvoorbeeld ontspanning is 5/5, sal ek wil weet wat is so lekker daar wat dit 5/5 maak...sirkels gaan dit nie oordra nie. Die sirkels gee wel as geheel n goeie indikasie op die ou einde- klomp ratings se gemiddelde bymekaar

Ditto
Ek voel presies netso. Skryf wat vir jou goed was en wat sleg was. Want jou motivering vir 'n gradering dra vir my meer water as die gradering self want ek wil weet waarom jy die oord 'n 4 gradering vir ablusies gee eerder as die 4 self.
Kyk moet my nie verkeerd verstaan nie. Die mense wat die oorde ge-evalueer het en STER graderings gegee het namens die Tourism council of Southern Africa het goeie werk gedoen. Dit het veroorsaak dat oorde 'n baie goeie standaard van fasiliteite gelewer het. Probleem was dat die STER gradering het nie nood wendig gekyk na dinge wat vir elke individu belangrik is nie want elke mens se behoeftes verskil. As voorbeeld kry ATKV Buffelspoort 'n 4 ster gradering maar dis grootliks agv die baie doendinge in die oord vir die jong klomp. Toe my kinders klein was is dit die ideale kamp plek en stem ek saam met die 4 ster gradering. Nou dat dit net ek en Ma is wat meestal kamp val Kleine Bela meer in ons kraal want dit is stil en rustig ablusies buite is net balsteen gebou maar binne is dit baie mooi, skoon en modern. Hulle sou 'n skamele 2 Ster gekry het met die eerste gradering stelsel.
Nou met die "Resort Rating" hier op CP.com, gaan ek die ou wat op die grond is en daar kamp my inset lewer. En dit wat ek skryf, Die stilte, Die rustigheid, Bosveld omgewing, Skoon ablusies ensovoorts gee vir alle ander vooormalige kampeerders 'n voorsmaakie van wat jy daar kan verwag.
Die ou wat kinders het sal sien dis 'n goeie oord maar dis nie 'n puik oord volgens sy behoeftes om die kinders besig te hou nie. Die mense sonder kinders gaan weer ag slaan op die stilte en rustigheid.
Hiermee wil ek beklemtoon dat die geskrewe motiverings wat elke persoon skryf wanneer 'n oord "ge-rate" word, is van kardinale belang. Em wat die nog meer uniek maak is dat sou een persoon kla oor bv swak toegangs roete en die bestuur doen niks daar omtrent nie sal hy dit verseker aan sy sak begin voel want minder besoekers sal sy oord besoek. Slaan hy ag op die klagte doen iets omtrent dit is dit nie net die pad wat gefix is nie maar die oord kry goeie naam agv die betrokkenheid van die bestuur om na klagtes om te sien.
So ons het 'n puik "Resort Rating" stelsel hier want die voormalige kampeerder kry 'n goeie idee wat hy by oord kan verwag en die stelsel verskaf direkte terugvoer aan die oord eienaars of hulle op die regte pad is al dan nie.
Twee vlieë met een klap. Waar anders is 'n systeem wat so terugvoer gee?
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Leon, jy noem in jou kommentaar dat die oord bestuur ag sal slaan op klagtes.
nou my vraag.........word die ratings aan oorde gestuur deur Admin?, of hoe kom dit onder hulle aandag. dit help nie die rating van die forum lede (hoe goed of sleg ookal) maar niks word gedoen om die saak onder die oordbestuur se aandag te bring nie.
dus, wat is die proses wat verder gevoer word om die gradering / rating aan die oordbestuur oor te dra.? is daar 'n proses wat gevolg word? en gee die oord/e ooit terugvoer wat hulle gaan doen om saak reg te stel / te verbeter?
Yes all Ratings are done by campers themselves, then it sits in a processing cue waiting for me to double check for any SPAM, SWEARING, or anything that seems incorrect.
For example I did some Audit's last week and declined one rating only because it was 5 5 5 5 5 and done in 1 minute and 20 seconds.... no one can read and answer the questions in that time, and it was the person's first rating.
I did phone the person and explained and I asked for them to repeat the process with care. I don't get to do this often.
After I read through them, not often but sometimes I need to help spelling and even a "copy and past" of something from the resort text section over to the main camper comments section... this I don't do often either, but I can sometimes see that it was the campers first Resort Rating and they just did not provide a comment to the actual campers secrion but did for the resort owner or Managers section... so I copy the text from the resort Manager section and add it into the campers section public text for campers to also see.... but not if it was deemed a note to the resort management privately, but more a comment about the resort that should actually have been for the campers as well... again I don't do this often because I often don't need to... and I don't like to, because it's not my Rating...
Once I have audited the rating... it automatically gets sent to the Resort... and then it gets displayed publicly in the system and Forums section.
The CaravanParks.com Team

If you trace some of the ratings, then they start off fantastic only to deteriate to thumbs down over 5 to 6 years, so maybe all ratings older than 3 years should not count ?

Leon, jy noem in jou kommentaar dat die oord bestuur ag sal slaan op klagtes.
nou my vraag.........word die ratings aan oorde gestuur deur Admin?, of hoe kom dit onder hulle aandag. dit help nie die rating van die forum lede (hoe goed of sleg ookal) maar niks word gedoen om die saak onder die oordbestuur se aandag te bring nie.
dus, wat is die proses wat verder gevoer word om die gradering / rating aan die oordbestuur oor te dra.? is daar 'n proses wat gevolg word? en gee die oord/e ooit terugvoer wat hulle gaan doen om saak reg te stel / te verbeter?

Hi Jan, ek sien admin het reeds basies verduidelik hoe die rating by die oord uitkom.
As jy 'n oord rate dan sal jy sien daar word gedurende die rating vir jou gesê watter gedeelte gaan na die oord toe en watter gedeelte word hier op CP.com geplaas.
So ja die oord kry die "General Comments" en as hy verdere detail wil hê kan hy hier op CP kom kyk daarna.

If you trace some of the ratings, then they start off fantastic only to deteriate to thumbs down over 5 to 6 years, so maybe all ratings older than 3 years should not count ?

I would suggest that all the ratings stay as far as possible. Because not all campers do come back to CP to rate a resort. This way when a problem is listed campers that go to the resort will then give feedback and if its in their rating it means the problem persists.
This way the management of a resort gets weekly feedback on the service they provide. If I had a resort, I would advise my clientele to go and rate their experience on this website and I will make an effort to check in here and use the feedback to my advantage. Whether it is pos or neg.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Correct, when I developed this system, I wanted to achieve two main objectives.
One, have a system for the campers to find information about what other campers have to say about their visits at various campsites.
And Two, enabling the resort to have a "customer feedback system". A private way where a camper can tell the resort how they can improve their park without it being made public.
The CaravanParks.com Team

Ek kyk gereeld na die forum se ratings as ek nuwe plek soek.
So lees ek van die "nice" plek in Warmbad emn bespreek daar. Glad nie slegte plek nie. Enigste probleem.........my wa staan in n teerpad en my tent op "paving"
Nie my tipe kamp nie.....niks fout met die oord nie, maar as ek op "paving" wou staan kon ek dit by die huis gedoen het.
Ek lees gereeld Caravan & Outdoor, so ook Weg Sleep, maar ek heg minder waarde aan hul opinies. Forum sn het meer waarde!!
At last !!!!

Like you say Hannes. With your feedback on the resort the tar and paving can be visible and the next guy that reads it can make a decision for him/her self.
Appart from the various topics we chat about, this "resort rating" is one of the best tools available to all campers as this will 95% of the time, prevent a bad camping trip.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

We've just got back from Willemsrus in Dinokeng (again) and I would like to rate it but cannot find the name on any list or 'Search facility'
Help!
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!

We've just got back from Willemsrus in Dinokeng (again) and I would like to rate it but cannot find the name on any list or 'Search facility'
Help!

Ek wou ook hulle destyds rate, maar blykbaar het die oord destyds verkies om nie op "rating system" te wees nie. Dis snaaks want dit sal goeie advertensie vir hulle wees aangesien die meeste mense positewe terugvoering oor hulle het. Miskien het hul besluit intussen verander....admin sal seker kan terugvoering gee.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ons het Maart 2016 by Drakensville gekamp en dit ge-rate. Ons het weer verlede week daar gekamp en ek wou weer rate, maar ek is geblok omdat ek alreeds ge-rate het. Ek het ‘n motivering geskryf waarom ek weer wou rate, maar het niks van my motivering gehoor nie.
Baie kan by ‘n oord in meer as twee jaar gebeur, goed of sleg, ek dink die reël moet verslap word sodat ons meer dikwels kan rate - wat is die reël en wat is die doel van die motivering as geen terugvoer gegee word nie?

Ek het dieselfde geval gehad met Bosveld Oase....hulle het binne 2 ure n epos gestuur. Miskien admin quick contact stuur?

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek dink dis al voorheen ook al bespreek....om erens n gradering te maak vir die besprekings proses. Sommige oorde se besprekings proses is regtig n pyn en onaangenaam terwyl die oord self fantasites is. Ek sit nou juis met so n geval.....ek het oord gebel en hulle het gesê hulle het plek, maar as ek wil bespreek moet ek epos stuur. Nou al 2x gestuur en 6dae later nog niks gehoor nie. Ook al na hul alternatiewe epos adresse gestuur....

Eers na 11 dae epos gekry
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

We try and rate resorts as soon after we get home as possible and have only once been told that we could not rate the resort again so soon, which we accepted.
Before we purchased our caravan we used CP.com to find suitable self catering accommodation on several occasions, it worked great. Our first CP .com has no date on it, but I think it is 2013, we still use it as a backup, as we have set minimum standards for the parks we will visit.
I like to read the digital copy reports and comments from other campers as well when we are still not sure of of a resort. Our top priority is always Security, absolute minimum rating of 3.
The rating system works for us....../. Keep the ratings coming !!!!!!!

Ook al geleer as iets onder 3/5 is...doen maar eers bietjie huiswerk
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek is selfs meer krities t.o.v. sekuriteit en ablusies, waar ek nie 'n oord op my lys plaas as dit nie minstens 4 uit 5 vir genoemde twee kriteria kry nie.