Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22150 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17888 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6360 |
Bostoe | 5513 |
BrianB | 5449 |
HM | 4790 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3224 |
mulderpm | 2764 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2156 |
Chris Boucher | 2026 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1880 |
Nico | 1777 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1695 |
Dansan | 1533 |
Butts | 1474 |
Mars Member | 1000 + |
DK | 1354 |
George | 1281 |
Louvan | 1266 |
RichardJ | 1201 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 868 |
JohanMarais | 825 |
Piet Ford | 738 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 667 |
Benkie | 595 |
Douglas Green | 578 |
Tjaart | 474 |
Willie54 | 457 |
1Pierre2 | 450 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 449 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 423 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 387 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 370 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
captiva | 280 |
Meerkat | 272 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Hennie1968 | 233 |
Bushbaby | 208 |
Trev1 | 201 |
Joos Pretorius | 200 |
BigG | 187 |
elkerlyc | 187 |

Ratchet operated jockey wheel
Iemand wil sy "Ratchet Operated Jockey wheel" verkoop met 'n opblaas rubber band. Dit werk met 'n yster wat op en af beweeg word en dan stoot dit die wa agtertoe en dit draai ook daarmee. Was die pattent susesvol, wie ken dit?
As jy sukkel om karavaan te beweeg sou ek voorstel om vir elektriese movers op wiele te gaan. Ongelukkig is prys heelwat duurder. Vir my is die rachet jockey maar n sukkel sukkel patent
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dit beweeg die wa baie stadig en omdat dit aan die punt van die disselboom sit, kan dit nie juis teen opdraendes gebruik word nie. Hoe groter die karavaan, hoe ondoeltreffender is dit. As jy nie verwag om dit veel te gebruik nie en die prys is reg, is dit sekerlik goed vir die toevallige keer wat jy dit benodig.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek het een (nie met opblaasband, maar soliede rubberband) wat jy verniet kan kry. Kom haal dit net.
Ek het intussen "movers" laat installeer.

Iemand wil sy "Ratchet Operated Jockey wheel" verkoop met 'n opblaas rubber band. Dit werk met 'n yster wat op en af beweeg word en dan stoot dit die wa agtertoe en dit draai ook daarmee. Was die pattent susesvol, wie ken dit?

Word genoem die Macho-Mule. Die is 'n stelsel wat net goed werk op 'n gelyk oppervlak waar daar geen hindernisse is vir die groot wiele van die karavaan nie. Sodra die groot wielle enige werklike teenstand kry staan die jockey wiel net en spin op eenplek.
Terloops dit is van toepassing op enige jockeywiel aandrywing karavaan skuiwers. Die gewig op die neus wiel is te lig om te kompenseer vir die hoof wrywing en gewig op die hoof wiele.
As jy 'n Caravan Mover wil hê wat werk koop 'n stelsel waarvan die aandrywing direk op die groot bande van die karavaan is. Hiermee kan jy nie sommer verkeerd gaan nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Dankie, vir die terugvoer. Ek het ook movers op my wa, maar verlede week het ek vir 'n lang tyd by die see gestaan en baie reen gekty. Met die vertrek kon die movers nie te Jockey wiel uit die sand kry nie en het dit al dieper ingesak. Die oplossing was om die neus van die karavaan met 'n bottle jack op te lig en stene onder die klein jockey wiel in te sit en dit so te move. Ek het gereken dat die Macho-Mule soos hulle dit noem dalk sal werk as ek in weer so 'n situasie sou wegsink. Die doel is nie om die karavaan oor lang afstande hiermee te beweeg nie, maar net uit "sticky" situasies. Dalk is daar 'n beter oplossing.
NS- Ek het alreeds 'n ekstra klamp aan die buitekant van die A-Frame waar die vorige eienaar iets soortgelyks gebruik het.

Kry jockey wheel helper....ek kan vir jou kry teen R1100

Pieter, sleutel jockey carrier by title search in.
Daar is die oplossing vir jou probleem. Ek maak gebruik van so 'n jockey carrier te danke aan Leon.
Moeg geploeg.

Met die weg sak van die jockey wiel in sagte oppervlaktes moet mens maar 'n breër opsie vir die wieletjie oorweeg. Daar is bestaande drie wiel opsies wat normaal weg gebruik word op die Jurgens Exclusive. Ander manier is 'n stuk conveyer belt.

Pieter, sleutel jockey carrier by title search in.
Daar is die oplossing vir jou probleem. Ek maak gebruik van so 'n jockey carrier te danke aan Leon.

Toe ek in 2010 vir my Penta Movers op gesit het, het ek gemerk hoe hard daai klein jockey wiel werk veral in sagte oppervlaktes. Normaal weg stoot en trek jy aan die karavaan en kyk nie na die jockey wiel nie. Met die movers staan jy 'n entjie weg en so neem jy als waar. Selfs die manier waarop die jockey wiel buig as die karavaan deur die mover beweeg word.
Dis hoe ek op die jockey carrier oplossing gekom het. Die verskil tussen die drie wiele van Jurgens en die Jockey carrier is Jurgens se drie wiele is reg langs mekaar en dit veroorsaak dat die drie wiele steeds sukkel om te draai. Met die jockey carrier is die twee buite kanste wiele effens agter die middel wiel en gee dit vir jou die checkers trollie effek. Die jocckey kan dus makliker draai.
Het so Jockey Carrier op my Penta, Classique en Sensation Maia met sukses gebruik.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek het 2 x stroke Conveyor bande wat ek gebruik onderdie jockey wiel van die Exclusive saam met die Ewiks Movers.
Met die kombinasie skuif ek die Exclusive met gemak by Onrus se sand staanplek.