Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21186 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5595 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4779 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1664 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1465 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 983 |
Gerden | 915 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 357 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 286 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





R 524 van Louis Trichardt tot punda maria
Kan ek die pad ry met n gewone karavaan? Hoe lyk die oppervlakte en omgewing ?
Kapenaar
I last drove on it in 2012 and it was fine then, hopefully someone who has been along it recently will give you better feedback.
Dit lyk nie of iemand met huidige kennis van die pad antwoord nie. Ons het self nie onlangs die pad gery nie, maar wat ek kan noem is dat die pad geteer is. Hoe die oppervlakte nou is, kan ek nie sê nie. Hoe maar by spoedbeperkings, die verkeersmanne is maar volop. Tot by Thohoyando, seker halfpad na die wildtuinhek, loop dit deur verskeie klein dorpies en daarna word dit stiller, maar daar is nie eintlik iets om voor te stop nie. Daar baie vrugteverkopers wat plaaslike vrugte verkoop maar van dit is waarskynlik onwettig van plase bekom. Die roete is nie juis gevaarliknie behalwe vir die bestuurders wat mar kanse kan vat, so ry vesigtig. Ons het al verskeie kere karavaan op die roete gesleep en sal dit weer doen.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Dankie sal hom probeer
Die alternatief, en sekerlik 'n beter pad, is om by Pietersburg te draai en by die Phalaborwahek in te gaan, maar dan is die deel deur die wildtuin lank en jy moet stadig daar ry. Ek meen jule mik seker vir Punda Maria of Shingwedzi. Dis natuurlik nie noodwendig 'n probleem nie want jy doen jou wildbesigtiging oppad. Daar is ook 'n baie lekker karavaanpark net buite die Phaborwahek van Forever Resorts waar jy kan oornag en dan vroeg die wildtuin ingaan.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek gaan uit by punda en slaap in pretoria.
Geniet die besoek. Kruger is altyd opwindend.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Die enigste keer wat ek daardie pad gesleep het, was dit heel aanvaarbaar. Maar dit was 'n paar jaar gelede.
In 2021 was ons in Punda en ek moes in Louis Trichardt kom, want ek't probleme met my kampvrieskas gehad. By Punda-hek aangekom, wou die hekwag weet of ons weer terugkom. Toe ek bevestigend antwoord, is ons gewaarsku dat ons nie met dié pad sal kan terugkeer nie a.g.v. protesaksie. Volgens hom sou ons wel Louis Trichardt toe kan, want dit was vroegoggend en die protesteerders sou nog nie aktief wees nie. Maar ons sou via Pafurihek moes terugkeer - wat ons wel gedoen het. Ons was geskok om te sien waartoe die protesteerders in staat was. Op sommige plekke was slote oor die teerpad gegrawe, op ander plekke reuse rotse oor die pad gepak. Sandwalle is oor die pad gemaak en op ander plekke is groot bome afgesaag en oor die pad gesleep. Ons kon met die Hilux om die obstruksies kom, maar sou dit op geen manier kon doen met 'n karavaan nie. Daar en dan het ek besluit dat ek nie weer daardie roete sal sleep nie.

Protesaksie kan op enige plek in ons land voorkom. Die betrokke gebied waarvan ons praat is normaalweg vreedsaam, maar dinge kan vinnig verander. Dit is altyd raadsaam om plaaslik navraag te doen as 'n mens in 'n vreemde diep landelike omgewing moer reis. En om 'n plan B of alternatiewe roete vooral te beplan. Tensy daar op die stadium dat ons wil reis, sulke proteste aan die gang is, sal ek nie huiwer om die pad van Louis Trichardt to Punda te ry nie. Die motoriste is myns insiens 'n groter probleem as proteste.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek was laasjaar in die middel van n protes aksie in Graskop...glo my dis nie n plek waar jy wil wees nie, dis scary, veral met karavaan agter...jy beweeg moeilik uit situasie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Sal maar n leeu saam ry !!
Ek beplan sodanig dat ek nie paaie ry wat berug is vir enige tipe probleme nie. Gevolglik vermy ek om genoemde roete of Krugerhek en Numbihek deel van my beplanning te maak. Soms loop jy jouself onverhoeds vas in 'n probleemsituasie wat jy nie verwag nie - soos Geert meld van sy ervaring by Graskop en wat ek al self ervaar het by Warrenton. Selfs die Giyaniroete na Punda (wat ek jare terug by meer as een geleentheid gebruik het) het ook in onlangse tye ook al sy kwota probleme opgelewer. Dus vermy ek dit. Thohoyandou is nie soseer die probleem nie, maar wel die ander kleiner nedersettings.

Ek vermy ook die laer deel langs die wildtuin om die redes wat jy noem Chris. Maar daar is nie paaie in ons land waar jy seker is jy is 100% veilig nie. Selfs op die N1 en die nasionale pad na Nelspruit was al probleme. Sulke dinge is maar n gegewe in ons land en mens leef daarmee saam en aanvaar die risiko. As dinge my bang maak, van watter aard ookal, onthou ek dat gemiddeld 30 mense per dag op ons paaie sterf en nogtans klim ons in ons voertuie en ry. Maar ons is bang vir slange, net as n voorbeeld, waar seker nie eers 30 mense per jaar aan slangbyte omkom nie. Die lewe is vol gevare maar ons hanteer dit en laat dit ons nie onderkry nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
