Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21186 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5595 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4779 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1664 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1465 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 983 |
Gerden | 915 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 357 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 286 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Quantum Caravans
Any reviews on the Quantum Comfort
Ek kyk om my ou dame te vervang (die woonwa)
Vriend van ons het die Infinity. Hy het al n paar karavane gehad, maar hy is in die wolke oor die afwerking van die Quantum. Hy sê mens kan sien die wa word met trots gemaak. Ek glo hierdie standaard sal deur hul hele reeks wees. Onlangs was hul waglys langer as n jaar...onder andere vreeslik baie bestellings gekry by Beeld skou vroeer vanjaar.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Eish - baie dankie.
Ek kyk ook na die Fleetline KC van Kempton Caravans. Ons will graag 'n buite kombuis he.
Die Quantum se kombuis opset is vir my beter waar dit in die romp van die karavaan is wanneer nie in gebruik is teenoor die 'los' aanhak van die Fleetline KC. Die Quantum is daar vir my die beter keuse as jy vir 'n nag of twee op 'n plek staan.
Besluite, besluite - maar nouja die is die lewe van 'n kamper
Hello Jannie,
Ek Het self dir Connect en het vir daai selfde rede gekyk na die Quantum. Die kombuis buite.
Die comfort het nie n stort nie so jy sal hom vreeslik baie geniet, ek het op myne net n conversion vir die warm water laat doen, anders moet ek se ek laaik my wa kwai.
Jurie en span van Quantum is altyd bereid om te help, en ek moet se die wag is die mooite werd. Laat weet as jy enige vrae het.
Ek dink dis n puik wa en die vakmanskap is van goeie gehalte. Eerder dit en bietjie langer wag vir jou wa as hom vinnig kry en daars probleme
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Kan iemand vir my se hoe werk die "self-filling stelsel" sien grys en groen koppel stukke vir die waterslang?
Live life!!!

Ek het my Penta KC by Kempton gekoop. Ons is nie een oomblik spyt oor die ombouing nie. Ma se hele kombuis is buite. Aansienlik groter as enige van die nuwe waens wat gebou word.
As ek kan oordoen, sou ma en ek die Quantum gekies het.
Was ongelukkig eers beskikbaar net nadat ons gekoop het.
Wesenlike verskil in kwaliteit tussen Quantum en Jurgens.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23

Hello guys, sorry but I don't speak Afrikaans. I'm considering buying a Quantum Comfort 4 berth, pre-owned one. Does any one here owns one? The good and the bad? Thanks.
Brazilian in South Africa
2016 Sprite Splash
2017 Ford Everest 2.2L 4x2 XLT Auto

Hi Rodrigo, I do not have a Quantum Comfort, but I do believe it is an awesome caravan.
Just keep in mind that it does not have a pop-up roof like your Splash, and that can be a problem for storage if your current undercover parking does not cater for the height of the van.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.

Hi Rodrigo, I do not have a Quantum Comfort, but I do believe it is an awesome caravan.
Just keep in mind that it does not have a pop-up roof like your Splash, and that can be a problem for storage if your current undercover parking does not cater for the height of the van.

Thank you Hennie, it also looks great for me. I don't have an issue with the height, in fact I'm looking for a caravan with a solid roof to make easier as there is no need to lift or lower the roof.
Cheers
Brazilian in South Africa
2016 Sprite Splash
2017 Ford Everest 2.2L 4x2 XLT Auto


Hello guys, sorry but I don't speak Afrikaans. I'm considering buying a Quantum Comfort 4 berth, pre-owned one. Does any one here owns one? The good and the bad? Thanks.

One of our friends owns another model of Quantum for a couple of years now....he is happy with the quality workmanship of Quantum
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

