Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21201 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17198 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5607 |
Bostoe | 5371 |
HM | 4790 |
BrianB | 4788 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1123 |
George | 1053 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 923 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 654 |
Benkie | 581 |
Douglas Green | 567 |
Andrew | 509 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 360 |
survivalist | 344 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |





Quantum caravan manufacture taking over jurgens.
Fellow campers, I came across a media statement by Quantum caravan manufacture that they have taken over jurgens manufacture. It is alleged they will be manufacturing old models such as Gypsey, Wilk and others. How true is this statement?
Â
Regards,Â
It is what is in the statement.
https://www.caravansa.co.za/quantum-caravan-world-buys-jurgens-gypsey-sprite-wilk-tourer-xcape-and-xplorer/#pressrelease
Living the dream

.

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Vir my is daar goeie nuus in, masr ook minder goeie nuus. Goeie nuus is dat hulle die naam gaan behou van karavane en dat Quantum goeie kwaliteit lewer. Minder goeie nuus vir my is da ek glo kompetisie is altyd goed.....verbruiker baat daarby want kompetisie sorg vir beste produk teen beste prys. So klomp vervaardigers name in een mandjie begin vir my in die rigting van monopoly beweeg....
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Voorwaar goeie nuus! Ek hoop hulle sal die kwaliteitsprobleme wat van die name onder Jurgens gely het, regstel.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Sterkte
Haak daai wa kamp bly koning
Ek is net bly dat die karavaan mark behoue bly. Jurgens het vir jare die pyp geswaai.
Kom ons kyk wat gebeur uit die oorname. Huidige pryse van karavane kan ek self nie sommer weer een bekostig nie.
Maar dis great nuus vir die wat kan.
Kom ons kyk wat gaan staan op die Vakansie Skou by Galager Estate teen Feb 2023.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek vertolk Quantum se verklaring anders : hulle het net die handelsmerke gekoop en gaan die bemarking/verkope van die reeks produkte hanteer. Vir my lyk dit NIE of hulle die vervaardiging in Garankua gekoop het NIE en Quantum gaan dus nie die produkte vervaardig nie.


Nouja, Chris Boucher smeek om te verskil.
Chris, jy is heelwaarskynlik reg, maar ek staan daarby dat die persverklaring van Quantum gedateer 7 September 2022 so gelees kan word soos ek hierbo van mening was. Lees 'n mens egter elders van 'n onderhoud wat Caravan SA met Jurie Pienaar van Quantum gevoer het, dan blyk dit totaal anders.
I therefore beg not to differ ! Dit blyk dan tog dat Quantum die hele spul gekoop het.

Nou vinnig vir Ina gevra.....Klink of Quantum net die naam gekoop het aangesien Jurgens se nuwe naam nou LEEFEK is......LEEFEK gaan nog steeds hul eie karavane vervaardig soos voorheen.....wat vir my baie goeie nuus is omdat kompetisie altyd gesond is vir eindverbruiker
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dit is uit hulle verklaring duidelik dat hulle wel die karavane gaan vervaardig. Hulle praat van vernuwings wat hulle beoog. Dit is duidelik dat hulle nie net die verkoop franchise oorneem nie. As jy 'n handelsmerk koop, behoort dit aan jou. Jy kan daarmee maak wat jy wil, vervaardig deur wie jy verkies of selfs dit van die mark af haal soos Jurgens jare gelede byvoorbeeld gedoen het toe hulle die Gazelle handelsmerk gekoop het. Ek hulle kan dit slef verkoop of inge ander reëlings vir die bemarking daarvan tref. Ek dink nie enige ander vertolking is moontlik nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ina Dreyer is/was baie betrokke by Jurgens se regruk aksie by hulle Garankua fabriek, maar ek het opgemerk sy is deesdae ook by Leefek betrokke. Ek het juis gewonder wat is die storie rondom Leefek ?
Miskien kry ons binnekort duidelikheid oor wat aangaan.

Soos ek dit het. Die ou Jurgens fabriek in Garankuwa bestaan nog steeds en gaan nog steeds aan soos normaal, maar nie meer onder die name Jurgens, Sprite en Gypsey nie. Hul maatskappy se naam is nou LEEFEK en hul karavane gaan ook nie meer die name dra van Jurgens, Sprite en Gypsey nie, maar LEEFEK. Ek het nou juis n artikel gesien waar die oorspronklike Sprite Tourer tevoorskyn kom, maar hulle noem hom die LEEFEK TOURER. Quantum het slegs die handels name gekoop wat hul dan op hul karavane gaan plaas, maar het geen verbintenis met die "ou Jurgens " of altans die huidige LEEFEK fabriek in Garankuwa nie.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dit maak sin Geert, dit klink vir my wat aan die gebeur is.

Ek weet nie of Leefek dieselfde aanhang gaan hê as Jurgens, Sprite en Gypsey nie. Klink vir my trouens verspot. Sal Toyota verkoop as hulle nou sê nou hulle naam verander na NICERIDE?
Maar die reaksie van die kopers sal wel wys of dit 'n goeie besluit was.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ons kan maar net kyk na wat gebeur vorentoe. Dit wat by die onderskeie fabrieke gemaak gaan word en wat op die verkoops vloer gaan staan.
Ek is al lankal beindruk met Quantum se kwaliteit. So as die kwaliteit vvorgesit gaan word in die Jurgens, Sprite en Gypsey name................. then so be it.
Ek gaan verseker die skou in Feb 2023 besoek.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Nuuskierig hoe dit gaan lyk

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Nou LEEFEK baie lekker in my OU Jurgens
Soos ek verstaan behou ou Jirgens CI die Fleetline,
Penta, Exclusive en Classique name saam die nuwe LEEFEK Penta of LEEFEK Swing ens.
Ja die is die Quantum Sprite ???? Of Quantum Penta.
Dit gaan maar vreemd op die tong klink. In die begin,
ð¤·âï¸
Oppad na die volgende kamp.

Vir my is dit n belaglike naam. Hulle marknavorsing het hulle in die steek gelaat.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven