Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17733 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6184 |
Bostoe | 5456 |
BrianB | 5262 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3220 |
mulderpm | 2608 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1997 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1763 |
steamer | 1700 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1243 |
Louvan | 1241 |
Gerden | 1149 |
RichardJ | 1136 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 847 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 774 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 432 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 397 |
LEEN | 383 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 183 |
BigG | 182 |
Maurits | 171 |

Pynappel en piesang broodjie
halwe koppie sagte botter of margarine
1 koppie suiker
2 eiers
1 koppie fyn gedrukte piesang
drie kwart koppie fyn pynappel
halwe koppie fyn klapper opsioneel
2 koppies meel
1 teelepel bakpoeier
1 teelepel koeksoda
halwe teelepel sout
brood pannetjie
oond op 180 g C
meng al die nat bestanddele saam in bak
meng dan al die droee bestanddele saam
voeg die nat bestanddele saam by die droee bestanddele en meng goed deur
gooi in die brood pan en bak tot ongeveer 50 minute of mooi bruin boop toets met stokkie of brood gaar is
haal uit en laat staan in brood pan vir so ongeveer 10 minute en haal dan uit
geniet

Herman, baie dankie vir hierdie resep.
My vrou was baie opgewonde toe sy hierdie resep sien. Toe sy egter die meet eenhede sien het sy bloot gesê "hou verby, dankie!"
Kan ek asb 'n groot guns vra - my vrou het geen benul van hoeveel bv. 'n koppie behels nie. Koppies is mos nie eenvormig nie. So ook nie lepels nie. Hoeveel is 'n kwart koppie botter? Ek het self geen benul hoe om dit af te meet nie. Indien jy sou sê 62.5 gram dan kan ons bloot die elektroniese kombuis skaal gebruik.
Wil jy nie asseblief die resep herskryf in metrieke mate nie? Milliliters, gram ens. Dan kan sy haar hedendaagse kombuis meetgoed gebruik.
Ek is seker die huisvroue wat metrieke resepte gebruik sal dit baie hoog op prys stel.
Ek sou raai hierdie versoek geld vir alle resepte.
(Ek onthou maar alte goed - ek was nog op skool, ek verbeel my in die vroeg sestigs, toe die liedjie Daan Desimaal gereeld oor die radio gehoor kon word. "Daan Desimaal, die Rand Sent man, ruil jou Pennies om vir Sente net waar jy kan, 'n Sent vir 'n Pennie en twee vir twee, en twee en 'n half vir 'n Tiekie." 'n Siskspens was vyf sent, en 'n sjieling was tien sent. My eerste twee karre se spoedmeters was Myl Per Uur, en my nuwe Peugeot 404 in 1970 was KPU. Ek kon destygs nie gewoond raak aan liters per 100 kilometer nie. Dit het lank geneem om aan daaraan gewoond te raak.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old, one is old because one stopped playing.
Pieter, 'n koppie is 250ml en 'n teelepel is 5ml.
Enige goeie resepteboek gee vir jou die verskillende omrekenings.
Hoop dit help.
Moeg geploeg.

Pieter, 'n koppie is 250ml en 'n teelepel is 5ml.
Enige goeie resepteboek gee vir jou die verskillende omrekenings.
Hoop dit help.

Dankie Sarel - as dit maar so eenvoudig was. Hoe meet jy ‘n halwe koppie botter af? Smelt jy dit eers om dit dan in ‘n 125 ml maathouer te gooi? En hoeveel moet jy smelt, en hoe gemaak met dit wat te veel gesmelt was?
Ag nee wat, dit is mos baie meer eenvoudig en akkuraat indien jy weet hoeveel gram benodig word. Dan sny jy botter af en sit soveel op die skaal as wat nodig is.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old, one is old because one stopped playing.
halwe koppie =125ml gesmelt
1 koppie = 250 ml
1 teelepel = 5ml
2 koppies = 500ml
ek sal se vat 250ml vir die pynappen fyn

Dankie Herman, maar rk het nog steeds 'n problrrm dat ek nie weet hoeveel botter om af te sny en te smelt om 'n halwe of 'n kwart koppie te kry nie. Dit klink vir my na 'n omslagtige manier wat jou gaan laat met 'n oorvloed gesmelte botter. Botter is nie goedkoop nie!
Ek sou reken dit is baie eenvoudiger om 'n skaal te kan gebruik en in gram te werk wanneer soliede betandele benodig word.
Maar net my metrieke denke. Verskoon maar. Die kop raak nou effens aan die ou kant.