Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21975 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17715 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6174 |
Bostoe | 5456 |
BrianB | 5260 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3220 |
mulderpm | 2603 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1996 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1762 |
steamer | 1698 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1454 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1242 |
Louvan | 1237 |
RichardJ | 1135 |
Gerden | 1135 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 847 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 771 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 432 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 393 |
LEEN | 382 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 183 |
BigG | 182 |





Probleme met stoof gou opgelos
Ek het n probleem gehad met my stoof wat nie wou aan bly wanneer ek hom aansit nie.
Ek druk die draai-knopie. Sit die vlam aan, en sodra ek die knoppie laat uitgaan ..... dood gaan die vlam. Ek het oor en oor probeer, maar kon nie die vlam laat aanhou brand nie.
Hier was die oplossing :
Trek die laai uit. ONDER die stoof, bo die uitgly-laai en teen die stoof is fyn draadjies. Kyk na die klein "plug" wat ek hier aantoon. (koper) Trek sy draadjie versigtig uit en druk dit weer terug. Doen dit n paar maal, soort van in en uit.
En siedaar, probleem opgelos. (Dankie aan Caracamp wat hierdie wenk aan my gegee het)
Hoop hierdie is van nut vir julle.
You'll never never know if you never never go
Thanks for sharing
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
Het nog nooit die stoof in die wa gebruik nie. Hy is nog net soos wat hy uit die fabriek gekom het.
Ons hou nie daarvan om enige voedsel in die wa voo te berei of water te kook nie.
Het nog nooit die gasbottel of selfs die waterkan gekoppel nie.
Moeg geploeg.
Dankie vir die info Danie. Ek het maar altyd alles in die karavaan nagegaan voordat ons op 'n lang trip vertrek het me t die wa.
Help ook soms ander mense met probleme en die info kan handig te pas kom.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !


Het nog nooit die stoof in die wa gebruik nie. Hy is nog net soos wat hy uit die fabriek gekom het.
Ons hou nie daarvan om enige voedsel in die wa voo te berei of water te kook nie.
Het nog nooit die gasbottel of selfs die waterkan gekoppel nie.

Dis hoekom ons Expo gekoop het....het nie daai items in nie....vir ons wat dit nie gebruik is dit spasie mors en onnodige gewig
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dankie Danie vir daai info. Ons gebruik die Dometic stoof bine in die woonwa om water te kook en vir die Mokka Pot koffie as ons vir een nag staan of as ons op n’ plek kamp wat nie krag het nie.
Een van die koppe wou ook nie an bly nie. Net as jy die knop vir n’ lang tyd in-hou dan bly hy aan. Ek sien toe dat die “flame out probe” wat in die flam warm word aan die aluminum nek order die flam raak. Dit vertraag die op warming van die “probe” dus vat dit langer om die “flame out” te aktiveer. Ek het die probe se gaatjie bietjie grooter ge-boor sodat die “probe” nie meer aan die aluminium raak nie en dit was die einde van my probleem.
Lekker kamp!
Groete,
Paul
