Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21728 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17533 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5959 |
Bostoe | 5431 |
BrianB | 5074 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3368 |
Grumpy/Hannes | 3206 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2409 |
Lennie | 2191 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1948 |
Swanie | 1848 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1729 |
steamer | 1686 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1660 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1444 |
George | 1196 |
Louvan | 1171 |
RichardJ | 1088 |
Gerden | 1048 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 827 |
JohanMarais | 811 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 657 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 417 |
Andre Smit | 414 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 373 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 350 |
Oumens | 339 |
1Pierre2 | 324 |
RD | 319 |
Izak | 307 |
Kurper | 302 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
Powr Touch remote
As ek die remote aansit kom al die rooi liggies aan...by die beheer knoppies. Dit het my nog nooit sò opgeval nie...is dit normaal?
Ek het die eerste generasie Powr Touch en na aansit van die remote is slegs die groen liggies aan wat die spoed wat jy kies aandui. Dalk is die remote se battery pap. Vervang die PM9 batterytjie binne-in.
Dankie Pierre...dit klink na n groot moontlikheid. Sal maar nuwe battery kry...voor ek gestrand is. ðŸââ
Hallo See. "If the 6 red LEDââ¬â¢s flash twice when the handset is turned on then this is also an indication that the handset battery voltage is low."
Ek het gevind my batterytjie raak gou pap - ek haal hom nou elke keer na gebruik uit en sit alles in 'n sakkie. Bietjie van 'n schlep maar ek het gevind die lewensduur is baie langer.
ââ¬ÅHe was a wise man who invented beer.ââ¬Â ââ¬â Plato
Ek het gevind my batterytjie raak gou pap - ek haal hom nou elke keer na gebruik uit en sit alles in 'n sakkie. Bietjie van 'n schlep maar ek het gevind die lewensduur is baie langer.
Dankie Gerhard...ek gaan bietjie kyk hoeveel keer wÃÂ t flikker.
Ek het gevind my batterytjie raak gou pap - ek haal hom nou elke keer na gebruik uit en sit alles in 'n sakkie. Bietjie van 'n schlep maar ek het gevind die lewensduur is baie langer.
Snaaks dat julle sukkel met remote batterye. My remote se battery nou n jaar en n maand oud en hy werk elke maand. Wys nog steeds dat als chapperig is
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek weet dit was erens bespreek....kry dit nie nou nie. Kan ek die battery van remote met n Energiser battery vervang...gaan dit werk?
Baie eienaardig - my PowrTouch is nou 20 maande oud en die remote battery makeer nog niks, werk probleemvry sonder dat ek die batterytjie verwyder. Ek het wel 'n spaar Energizer batterytjie in die karavaan indien die oorspronklike een eendag die gees gee.
More See - Energizer werk 100%.
ââ¬ÅHe was a wise man who invented beer.ââ¬Â ââ¬â Plato
Behoort sonder probleme te werk, handleiding sê om NIE recharhable batterye te gebruik nie.
Het eers gaan kyk watse batterye is in my Purple mover remote. Daar is drie AAA in en sal ook n spaar stel kry om in die karavaan te hou.
Geniet die lewe so lank as jy kan
Ek hoor baie mense praat dat hulle n kabel saam met hul Powr Touch movers gekry het wat ky kan gebruik in n noodgeval. Ek het nie sò iets gekry nie. Waar sou mens die draad indruk...sien nie n plug op die remote nie?
Ek het ' n kabel vir die remote bygekry, druk op die remote en die ander punt op die blou beheerkas in. Dit is 'n lang kabel, maar nog nie nodig gehad om te gebruik nie.
Terwyl ons op die topiek is ek het n probleem kry nie altyd die roller teen my bande
Het die roller teen wiel gekry maar nou kry ek hom nie los anders geen probleem om karavaan te skuuf
Die rooi lig brand as ek die knop druk wanner ek na n rigting wil skuuf