Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21195 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5602 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4784 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |





Pouching in KNP
Ek lees deesdae gereeld op KNP verwante facebook groepe waar besoekers afkom op diere wat vasgevang is in strikke. Skrikwekkend om te sien die hoeveelheid onwettige beweging in die wildtuin as mens lees die hoeveelheid strikke wat rangers al verwyder het afgelope 3 maande.....meer as n 1000! As iemand op so n dier in wildtuin afkom, kan hulle location stuur na 076 801 9679....miskien goeie ding om hierdie nommer vooraf op jou foon te stoor as jy van plan is om KNP te besoek.
Ook baie dankbaar vir die Honorary Rangers wat hul tyd op offer om hierdie diens te lewer....dink net hoe sou dit wees as niemand daai strikke verwyder nie....die hoeveelheid diere wat vasgevang sal word.

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dis wat honger maak, sal jou dood maak vir n R100 net omte kan oorlede.
Al weer oppad iewers heen.

Stropery is nou 'n professionele besighed wat deur kartelle bedryf word. Renosters, olifante, wild, perlemoen, kreef, see- en selfs varswatervis. Mense wat dit moet voorkom raak al hoe meer en meer in oorlog situasies betrokke en niks gaan dit keer as jy kyk wie agter dit sit nie. So, dit het net mooi niks met honger te doen nie.

Dit is die ou-ou storie.
As jy nie vir iets SORG nie gaan jy dit verloor. In die "ou dae" kon ons n myle-lange lands-grens by Crooks Corner en teenaan Suid Rhodesië bewaak, maar dit lyk my nie asof ons "nuwe" land instaat daartoe is om n kleiiiiin kolletjie in die Kruger Wildtuin te bewaak nie.
Ons is op die grens BEVEEL om eenvoudig te skiet op iemand wat n geweer in sy hand het. Waarom skiet hulle eenvoudig nie enige mens met n geweer in sy hand in die Kruger nie? Daar bestaan SOVEEL militêre tegnologie, waarom kan hulle nie permanente "drones" in die lug sit en ENIGE beweging monitor nie. Skiet stropers deur die knie, los hom daar vir die honger leeus en aasvoëls. Die wreedheid daarvan sal gou versprei by die stroper-gemors in Mosambiek.
As ons nie ons renosters oppas MET ALLES WAT ONS HET nie gaan ons verdien om hulle te verloor. Ek verstaan nie die tranedal en gekla nie. Doen om Vadersnaam iets aan die saak. DAG-patrollies gaan nie werk nie.
En as jy genoeg geld het om renosters aan te koop vir jou duisende-rand-per-nag-lodge moet jy genoeg geld hê om iemand PERMANENT naby die renosters te plaas.
Ek is soooo gatvol vir mense wat toelaat dat stropers slimmers as hulle is. Gee my n R1 en los my in die bos ...........
You'll never never know if you never never go
Dit is seker n feit dat die mense wat renorsters in KNP doodmaak baiemaal van Mosambiek af kom. Maar hulle werk vir iemand en dis die mense wat eintlik aangekeer moet word. Va hulle wat in die verlede gevang is was Afrikaannsorekende blankes. Moenie my vertel hulle het dit laat doen omdat hulle honger was nie!
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
