Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22029 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17782 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6241 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5314 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2705 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1261 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1183 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
1Pierre2 | 421 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 359 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |





Port Edward oor Desembers?
Hoe is Port Edward se swemstrande oor Desembers....word dit ook maar oorgeneem deur die locals?
Sou my nie te veel bekommer nie, die probleem dae wanneer strande oorlopens toe vol is gewoonlik Kersdag en dag daarna asook oujaar en nuwejaarsdag (en daai dae bly mens eenvoudig net weh=g en doen ander goed), daarna weer redelik normaal vir Desember crowds. Dink nie Port Edward sal anders wees as enige van die ander kusplekke nie
Geert,
Enige strande sal wees soos hierbo genoem word, indien daar nie gekontroleerde toegang is nie.
Enigste plekke sal privaat strande wees waar toegang gekontroleer is.
By Port Edward is die kampterrein gekontroleer en daar was tot 'n mate buitestanders, wat moes betaal om verby die ingangs hek na die strand toe te ry.
Oop dit maak sin.
On The Road Again
Was Desember by Port Edward. Tussen 19 en 24 December was die strand baie rustig. Ons is die oggend van 24 Desember weg. Vriende wat al n paar jaar daar kamp se die vakansiedae is n probleem op die strand, dan bly hulle in die kamp en gebruik die swembad. Moet erken dis n besonder lekker kampvakansie as jy nie baie wil rondry nie. Alles wat jy nodig het is binne loopafstand. (strand, swembad, restaurant, kafee, banke, selfs klere, pandjieswinkel en die NBS(naaste bottel stoor).
Enige nuwe terugvoering oor Desember tydperk
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

