Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21735 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17538 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5963 |
Bostoe | 5431 |
BrianB | 5074 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3206 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2411 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1948 |
Swanie | 1848 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1729 |
steamer | 1686 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1660 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1444 |
George | 1196 |
Louvan | 1175 |
RichardJ | 1088 |
Gerden | 1050 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 827 |
JohanMarais | 811 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 657 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 417 |
Andre Smit | 414 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 373 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 350 |
Oumens | 339 |
1Pierre2 | 324 |
RD | 319 |
Izak | 307 |
Kurper | 302 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
'Plaas Toe' - Dinokeng
Terugvoer van ons pas afgelope langnaweek kamp by 'Plaas Toe' in die Dinokeng distrik.
Hierdie klein juweel grens aan die westekant van die Dinokeng reservaat. Dis buite die Dinokeng reservaat dus geen fooie nie, tensy jy in reservaat wil gaan rondry/wild kyk.
Ongeveer 7,5 km vanaf Hammanskraal afrit op N1 Polokwane. Laaste 3,7 km is grondpad, maar nie te erg nie - ry net stadig.
Agt staanplekke, pragtige groen gras (begin van somer!) en ook 4 x chalets.
Sinkdam swembad - water was nog baie koud gewees...
Tariewe baie bekostigbaar.
Ablusies baie eenvoudig, maar netjies en silwerskoon.
Krag by staanplekke (dalk lang verlengkoord nodig by sekere staanplekke).
Waterpunte bietjie wyd versprei, maar hul gaan nog punte insit.
Wild wat naby rondloop - voerplek so 60 meter vanaf staanplekke (Rooibokke, Swart rooibokke, Nyalas, Swartwitpens ('sables') Blesbokke ens....
Werkende plaas met landerye rondom.
Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik.
Goeie elektriese omheining met gemotoriseerde hekke.
Ons was effe onseker oor moontlike Hammanskraal 'etniese' musiek en lawaai, maar was aangenaam verras dat daar niks was nie, die hele langnaweek!!!