Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17782 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6241 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5314 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2701 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1261 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1183 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
1Pierre2 | 419 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 359 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |





Pilansberg
Ek was nou vir die die eerste keer by Pilansberg(Bakgatla). Ek het nie daarheen gegaan nie a.g.v negatiewe aanmerkings oor die plek. Alhoewel seker nie die beste in die land nie, wil ek egter vir mense se wat soos ek gedink het, vergeet die aanmerkings. Die plek is 'n besoek werd. Ek doen ook 'n rating vir beter terugvoer.

Ons het ook al daar gekamp en het dit regtig baie geniet - die Sondag to Vrydag trip.
Die vorige keer wat ons daar gestaan het oor 'n naweek was die saal uitgehuur vir 'n privaat funksie. Alles was wel en die musiek nie steurend nie (alhowel daar geen wildtuin naggeluide hoorbaar was nie.) Die Ablusies wat die gaste gebruik het was ook ons kampers se ablusie blok - eina - geen kamp etiket deur die gaste nie.
Ek sal enige tyd weer daar kamp, maar as daar weer funksies is, sal ek verkieslik nie daar oor die naweek staan nie. Soos gese, deur die week is dit baie stil en voorwaar lekker.
Ons gaan gewoonlik Manyane toe, kamp ook heel lekker daar. Ons kamp nou al 6 jaar elke jaar daar {Laasjaar moes oorslaan} en daai musiek het ons nog nooit gepla nie.....miskien is ons net gelukkig om dit te mis elke keer. Daar is egter welbekende oorde naby Brits wat se lokasie lawaai baaaaie erger is vir my. Ek hou meer van Bakgatla se swembad {Groter} en winkel {beter voorraad} as Manyane sin.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

We were at Manyane in a chalet a couple of weeks ago and the caravan section looks just the same, no problems. (Did not go into the ablutions). The shop's stocks are pathetic to say the least.
The roads in the parks are really getting bad, especially after the heavy rains we've had. Even in our very capable 4X4, as the driver, I could not relax and the passengers were thrown around the whole time. The tar road from Bakubung to Mankwe dam is the worst road in the park.
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!

Is Bakgatla nou weer oop?
Groete,
Paul
Ja,dit het blykbaar nou onlangs weer oopgemaak. Ek dink nie die mense weet dit is oop nie, want sels oor die langnaweek was dit baie stil.

If only you folk knew what it was like from the mid 80's to early 20's.....
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Was nog nie daar nie, weens die negative kommentaar.
Al weer oppad iewers heen.

Sal nou daar gaan draai, vir wat...hoop nie om my kop te gaan stamp nie.
Al weer oppad iewers heen.

Dankie. Sal gaan loer.
Groete,
Paul
Jin, ja, dit hang seker af van elkeen se idee van aanvaarbaar. Standaarde het defnitief afgeneem by regeringsoorde en het ek my eie verwagtinge ook maar bietjie aangepas. Dit is of dit, of ons sal maar die plekke moet vermy. Solank die geriewe skoon is, kan ek self maar bietjie oe toemaak vir gebreke hier en daar.

As jy in KNP kamp, sal jy hier ook kan
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek hoor die paaie in die Pilansberg is baie sleg; glo amper 'n 4x4 nodig! Weet iemand of dit werklik so is?

Jin, ja, dit hang seker af van elkeen se idee van aanvaarbaar. Standaarde het defnitief afgeneem by regeringsoorde en het ek my eie verwagtinge ook maar bietjie aangepas. Dit is of dit, of ons sal maar die plekke moet vermy. Solank die geriewe skoon is, kan ek self maar bietjie oe toemaak vir gebreke hier en daar.

Darm het ek my wife geriewe in die classique.
Gaan oor netheid en higiëne buite.
Bestuur sê gasvryheid.
Al weer oppad iewers heen.

Ek wonder hoekom kan mens na paasnaweek nie meer kampeer staanplekke online bespreek by Manyane en Bakgatla nie, maar wel ander verblyf. Ek het vir Junie bespreek, maar moes WhatsApp/Epos stuur.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ


Ek wonder hoekom kan mens na paasnaweek nie meer kampeer staanplekke online bespreek by Manyane en Bakgatla nie, maar wel ander verblyf. Ek het vir Junie bespreek, maar moes WhatsApp/Epos stuur.

Sodat hulle lank kan vat om jou te help.
Al weer oppad iewers heen.

Hul diens is baie vriendelik en behulpsaam....online het net soveel minder druk op hul admin
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Onthou, as jy bell en jy is oor 60 kry jy 40% afslag in die week, d.w.s. Sondag tot Donderdag.
Jy moet vra daarvoor!
Daar is ook elke winter n' promosie met 40% afslag. gewoonlik Mei tot einde Jullie. Skool vakansie uitgesluit.
Jy moet ook vra daarvoor!
Groete,
Paul

Onthou, as jy bell en jy is oor 60 kry jy 40% afslag in die week, d.w.s. Sondag tot Donderdag.
Jy moet vra daarvoor!
Daar is ook elke winter n' promosie met 40% afslag. gewoonlik Mei tot einde Jullie. Skool vakansie uitgesluit.
Jy moet ook vra daarvoor!

Miskien oor die afslag dat dit nie online is nie....ek het 25% winter promosie afgekry
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Miskien?
Jy is reg Geert, dit was n' 25% winter special nie 40% nie. Miskien is die pensioneer ook net 25%. Ek sal vra waneer hulle my oproep beantwoord.
Groete,
Paul