Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17733 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6184 |
Bostoe | 5456 |
BrianB | 5262 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3220 |
mulderpm | 2608 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1997 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1763 |
steamer | 1700 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1243 |
Louvan | 1241 |
Gerden | 1149 |
RichardJ | 1136 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 847 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 774 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 432 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 397 |
LEEN | 383 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 183 |
BigG | 182 |
Maurits | 171 |





Padtoestand vanaf Harrismith na Bergville ATKV
Kan enige iemand dalk vir my inligting gee, rakende die Padtoestand ,van die R 74 ,Harrismith na Bergville .

Ek het daai pad n jaar laas gery....die pad tussen ATKV Drakensville en Harrismith is baie nice gewees behalwe vir padwerke op die pas waar grondverskuiwing was. Die pad tussen ATKV Drakensville en N3 begin uitrafel maar nog rybaar
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

.
We went down to Drakensville then on to Queensburgh in June last year and Geert's report is still valid. The section from Bergville to the N3 needs to be done with care but it was still drivable with the van.
If you are going into ATKV Drakensville take the Jagersrust turning as the entry from the Bergville side was in very bad condition.
Ek wil ook binnekort weer Drakensville toe gaan sal hier dop hou en weer vra van pad se toestand
Haak daai wa kamp bly koning
Ek het die pad Saterdag gery. Daar is 2 areas waar hulle die pad regmaak, maar dis baie kort en nie sleg nie. Die res is goed. Ek het met my karavaan die pad gery, geen probleme nie. Jy kan daai pad maar ry.
Thanks for the update Freddie and welcome to the forum :)
