Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21193 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5601 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4782 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |

Orania
Ons was vir die eerste keer op Orania. Mense doen jouself n guns en gaan bly daar oor vir minstens twee dae. Jy gaan baie leer. Neem die inligting-bussie en kyk die dorp. Daar is net ses karavaanstaanplekke. Ons is vervul met patriotisme en trots nadat ons meer geleer het van mense se trots en passie en geloof. Die klere wat Verwoerd gedra het toe hy vermoor is kan gesien word.
You'll never never know if you never never go
Dankie vir terugvoering Danie.....sal graag daar wil oorstaan as ek eendag in daai rigting sou beweeg....ek hou van sulke interesanthede. Die 2de laaste foto....is dit n oord met chalets wat mens daar sien of is dit deel van permanente inwoners?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Danie, ons was Januarie vir die eerste keer daar gewees. Baie vriendelike mense, baie skoon en baie lekker geeet in die Oewer Hotel Restaurant, aandete en ontbyt. Enigste probleem is dat die koeksisters klaar was!! Sal defnitief weer daar stop.
Interesant! ! ! ! ! Dit was mos Savindes wat hom met 'n mes gesteek het?
Ek sal verseker eendag daar 'n draai loop maak. Dalk Desember.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Waar is dit Dansen??
How great is our GOD

Was al n paar male daar,TOPS
Was ook al daar as dag besoeker.
Baie mooi en rustig.
Al weer oppad iewers heen.

WJ jy draai oos vanaf/vanuit Hopetown, 40km.
Het julle geweet dat die groter beplanning van Orania is daarop gemik om te strek tot by LAMBERTSBAAI? Ja tot by die see. Julle moet gerus n draai maak by die Sakekamer wanneer julle daar uitkom, dis ongelooflik wat hulle alles beplan. Jy kan feitlik nie n erf daar te koop kry nie. 600vk m erwe kos enige-iets vanaf R140 000-00 tot R440 000-00. Dit is verbasend om te sien hoeveel bouwerk daar aan die gang is. Die gemiddelde ouderdom (glo dit maar) van die inwoners is DERTIG!
Oor twee naweke het hulle het geweldige groot skou/fees met lugvertoning en al. Hulle het n een en n half kilometer aanloopbaan.
You'll never never know if you never never go
Leon dit was Dimetrio Tsafendas. Ek glo daardie hele geskiedenis sal daar opgeteken wees. Ek het toevallig nou die dag by n verkoping n boek gekoop oor die lewe van Dr Verwoerd waar hierdie hele geskiedeis vertel word. Baie interresant.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
Ek stem nie noodwendig saam met die Oraniërs se doelwitte nie. Ek respekteer hulle egter vir dit wat reeds bereik is. Maar dat Aan-die-Oewer 'n netjiese oord is, is nie altemit nie. Ek sal dié oord vir enigeen aanbeveel - dalk nie as vakansie-bestemming nie, maar wel vir 'n nag of drie.

Daar is twee oorde langs mekaar as ek nie iets mis nie.
Maak ook goeie mampoer daar...
On The Road Again
Daar is inderdaad twee oorde langs mekaar Edge. Die tweede een is netjies maar nie so mooi soos die groot een nie maar het heelwat staanplekke. Ek het nie besef die groot oord het net ses staanplekke nie- ek het die indruk gehad dat daar meer was. Ons kon egter nie plek kry in die groot oord nie. Oranie is ver van die hoofweë af sodat jy 'n draai moet ry om daar uit te kom. Hoewel dit heel vreedsaam en netjies lyk, dink ek nie ek sal daar wil bly nie. Ek twyfel ook of dit veel sal uitbrei.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Was daar as dagbesoeker. Het deur die dorp gery en die besigheidsentrum besoek.
Het middagete by die restaurant gaan (probeer) eet. (Aan die Oewer?)
Die diens was so swak dat ons na 90 minute maar ons bestelling gekanselleer en gery het.
Ongelukkig het díe episode die idee van vlytig saamwerk en eie mense se dienste gebruik wat ek geidealiseer het, heeltemal gekelder. Is daar weg met 'n gevoel van 'effe agter' op die kurwe van vooruitgang.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23

Opinions appear to differ greatly, I think it will be worth a visit for one or two nights, is it to far off the main routes to use as an overnight stop ?

Leon dit was Dimetrio Tsafendas. Ek glo daardie hele geskiedenis sal daar opgeteken wees. Ek het toevallig nou die dag by n verkoping n boek gekoop oor die lewe van Dr Verwoerd waar hierdie hele geskiedeis vertel word. Baie interresant.

Dankie het geweet dis iets met 'n "S".
Hy is eers in 1999 dood.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Brian, it's about 38km's from the main road (N12). At Hopetown is a board indicating Orania.

Daar is inderdaad twee oorde langs mekaar Edge. Die tweede een is netjies maar nie so mooi soos die groot een nie maar het heelwat staanplekke. Ek het nie besef die groot oord het net ses staanplekke nie- ek het die indruk gehad dat daar meer was. Ons kon egter nie plek kry in die groot oord nie. Oranie is ver van die hoofweë af sodat jy 'n draai moet ry om daar uit te kom. Hoewel dit heel vreedsaam en netjies lyk, dink ek nie ek sal daar wil bly nie. Ek twyfel ook of dit veel sal uitbrei.

Is altwee deel van DIE OEWER en is altwee binne Orania?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek het geen idee aan wie dit behoort nie maar ek dink nie dis dieselfde eienaars nie. Hulle is reg langs mekaar. Daar is nie eers n heining tussen die twee as ek reg onthou nie, net n voor of iets. Hulle is nie binne die dorp nie, maar heep teen die dorp in plaasgebied, . Die afstand na die dorp kan ek nie presies onthou nie maar ek dink nie dit kan meer as n kilo wees nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek het nou met Orania gepraat.....hulle kamp terein is 16 Desember heeltemaal verwoes deur die klomp water wat deur die plek gekom het. Die dame het genoem dat daar ook nie sprake is dat hulle dit weer gaan herstel tot n karavaanpark nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek het nou met Orania gepraat.....hulle kamp terein is 16 Desember heeltemaal verwoes deur die klomp water wat deur die plek gekom het. Die dame het genoem dat daar ook nie sprake is dat hulle dit weer gaan herstel tot n karavaanpark nie

Skuus, was blykbaar wind

Langsaan se naam is Vluytjiekraal Rivierpark. Ek het nou daar bespreek. Eers was ek bietjie huiwerig omdat mense genoem het dit lyk nie so goed daar nie, veral met die permanente kampers wat die plek soos n plakkerskamp laat lyk het, maar blykbaar is permanente kampeerders nie meer daar nie en is dit nou n onspannings oord
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ