Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17733 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6184 |
Bostoe | 5456 |
BrianB | 5262 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3220 |
mulderpm | 2608 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1997 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1763 |
steamer | 1700 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1243 |
Louvan | 1241 |
Gerden | 1149 |
RichardJ | 1136 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 847 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 774 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 432 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 397 |
LEEN | 383 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 183 |
BigG | 182 |
Maurits | 171 |





Oornagplek in Volksrust/Newcastle Omgewing.
Ons vat Dinsdag die pad terug na Pietermaritzburg vanaf Onder Sabie. Gewoonlik oornag ond by Heinz in Ermelo (wat baie aangenaam is), maar ek oorweeg om bietjie verder aan te stoot. Ek sien daar is ‘n karavaanpark by Newcastle en daar is kampplek by Chelmsford Dam. Was enigiemand al by die plekke? Enige ander voorstelle?
Toevallig indien enigiemand oorweeg om by Onder Sabie te gaan kamp doen eers navraag oor die paaie. Huidiglik is meeste paaie om Onder Sabie toe en mens moet maar dieselfde paar paaie dag na dag ry. Bietjie van ‘n terleurstelling.
Dankie.
Never too old to have a happy childhood
Bly maar weg van Newcastle Karavaan park.Chelmsford hierdie tyd is baie still.Jy sal op jou eie staan.Gaan liewer Dundee toe en gaan staan by Kwa-Rie karavaan park.
Dankie Rene. Ek sien jy kom van Newcastle….so jy weet waarvan jy praat ðð
Never too old to have a happy childhood
Laat weet hoe jy karavan park toe ervaar Louvan mooi ry
Haak daai wa kamp bly koning
