Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21186 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5595 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4779 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1664 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1465 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 983 |
Gerden | 915 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 357 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 286 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Oord graderings
Hallo almal
So baie kampers het die afgelope maand gaan kamp maar wynige graderings is ingestuur. Ek sal graag meer wil sien want dit help almal om ingeligte besluite te neem as daar beplan word om te kamp. Almal se insette sal waardeer word.
Dankbaar vir ons gesondheid wat ons toelaat om te kamp

Ons moet probeer om meer van die gradering fasiliteit gebruik te maak. Hier is die enigste geleentheid waar mens kan sien hoe die gebruiker van 'n oord die plek sien.
Nie net sien jy die gradering nie maar jy sien ook hoekom die persoon die oord bv 'n 4 gradering gee vir sekuriteit.
Hoe beter jy die gradering doen hoe meer waardevol is dit op die ou einde.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Hoe gemaak as bv Visarend Caravan Park (VCP) by Orkney glad nie opkom op die Caravanparks website om te gradeer nie?

Hoe gemaak as bv Visarend Caravan Park (VCP) by Orkney glad nie opkom op die Caravanparks website om te gradeer nie?

Jy kan op jou Dashboard na die skakel gaan waar jy vir admin kan vra om die oord gelys te kry.
Ongelukkig is daar 'n proses om die oorde hier te lys. Een punt is die oord word gevra of hul wil deel uitmaak van die gradering stelsel. As hul instem great, anders sal dit nie moontlik wees as hul nie op die lys geplaas word nie.
Die oord moet dus instem om deel hiervan te wees.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Tydens die vakansie skou wat by Galager Estate in Midrand plaasvind 24-26 Feb 2023 die jaar gee CP.com gewoonlik sulke klein blaadjies uit om die oord graderings te bevorder.
Ek het altyd van die blaadjies gevat en dit aan die ontvangs van die oorde wat ons besoek het gegee. So het die oorde ten minste kennis gedra van die stelsel en as hulle wou kon hulle self CP.com gekontak het.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !


Jy kan op jou Dashboard na die skakel gaan waar jy vir admin kan vra om die oord gelys te kry.
Ongelukkig is daar 'n proses om die oorde hier te lys. Een punt is die oord word gevra of hul wil deel uitmaak van die gradering stelsel. As hul instem great, anders sal dit nie moontlik wees as hul nie op die lys geplaas word nie.
Die oord moet dus instem om deel hiervan te wees.

Ek het Augustes laasjaar Erasmus bush Camp besoek en wou hulle hier rate maar was nie op lys. Info deurgestuur met kontak besonderhede maar steeds nie gelys nie. Met navraag kry hulle blykbaar plek nie in hande nie
Maar ja, ratings hier help my baie. Laasweek het ek gesien hoe goed is Queensburgh se ratings....sou nooit daar gaan kamp het as dit nie daarvoor was nie. Absoluut n pragtige plek gewees.....wil weer gaan, maar langer
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Gaan die naweek by Rivierzicht naby Robertson op die Breërivier kamp. Het al verskeie kere daar gekamp, sal laat weet hoe dit nou daar is.
You'll never never know if you never never go
Ek het al redelik baie oorde ge-evalueer. Een probleem is dat 'n evaluasie nie meer as 1 maal gedoen kan word in 'n bepaalde tydperk nie.
Ons was bv. by 'n voorheen ge-evalueerde kamp en daarna, na 'n ruk, weer terug gekeer. Ons wou toe weer ons menings omtrent die veranderinge lug (ongelukkig negatief) maar was verhoed om dit te doen. weens die feit dat dit binne die voorgestelde tydperk (1 jaar?) was.
Met my die selfde geval gehad Nico maar ja oord graderings hel om n besluit te maak mits dit update is
Haak daai wa kamp bly koning

Ek het al redelik baie oorde ge-evalueer. Een probleem is dat 'n evaluasie nie meer as 1 maal gedoen kan word in 'n bepaalde tydperk nie.
Ons was bv. by 'n voorheen ge-evalueerde kamp en daarna, na 'n ruk, weer terug gekeer. Ons wou toe weer ons menings omtrent die veranderinge lug (ongelukkig negatief) maar was verhoed om dit te doen. weens die feit dat dit binne die voorgestelde tydperk (1 jaar?) was.

Hierdie is verseker 'n pyn of uitdaaging. Ek wou dit ook al voorheen doen en kon nie. Ek dink daai periode moet verkort word na so 4 maande. Dis maar iets wat net admin kan verander. Skryf vir hulle 'n motivering
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

