Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21772 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17580 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5997 |
Bostoe | 5434 |
BrianB | 5102 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3207 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2452 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1966 |
Swanie | 1850 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1734 |
steamer | 1686 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1661 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1448 |
George | 1203 |
Louvan | 1193 |
RichardJ | 1105 |
Gerden | 1068 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 831 |
JohanMarais | 813 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 661 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 419 |
Andre Smit | 415 |
Rare Breed | 404 |
Nabro | 380 |
LEEN | 375 |
survivalist | 351 |
Herman | 336 |
1Pierre2 | 333 |
RD | 319 |
Izak | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Dieter | 265 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
REAList | 230 |
Oor aanbod van karavane
Ek sien daar is n groot oor aanbod van karevane. 1 van die grootste handelaars het dit bevesig. Is dit omdat mense minder karevane koop, of omdat daar net te veel beskikbaar is.
Ek probeer nou al vir 6 maande om my exclusive te verkoop, wat baie meer as n standaard 1 in het, om weer n offroad 1 te koop, en adverteer oorals, maar min belangstelling.
Ek dink dit is n aanduiding van ons ekonomie huidiglik, met min vooruitsig van verbetering
Danie/Fienie, ek dink jy is reg - finansies knyp!
Dan moet ek egter ook erken die aantal ouer karavane wat nou hernu en verander word na gelang van behoeftes interesseer my! Weliswaar word minder geld uitgegee op diesulke karavane vergeleke met 'n nuwe eenheid, maar die werk en tyd daaraan bestee is ongelooflik .... tydens ons Desember kampe het ek heelwat sulke modifikasies gesien.
'n Ouer Swift kavaan ( aankoopprys blykbaar R19000) het 'n ombouing van bykans R60000 (arbeid uitgesluit) ondergaan en is totaal oorgedoen met alles wat modern kan of wil wees - selfs toegerus met 'n induksie stofie, vries- en yskas ens. Groter bande, totaal oorgeverf binne en buite, nuwe kassies .... wow!
Het die kampeerder amper 'n jaar van toegewydheid gekos, maar wat 'n pragstuk ...
Die ekonomiese pryswet kom hier ter sprake. Die regte prys vir iets is wanneer vraag en aanbod gelyk is. As daar onverkoopbare karavane is is dit dus omdat die pryse te hoog is. Maar die vervaardigers kan nie die pryse afbring nie want hulle moet hulle kostes dek. Wat hulle wel kan doen is om pruduksie te verminder tot daar nie meer n oorskot is nie. Maar hoe gedoen? Elke vervaardiger wil alles wat hy vervaardig verkoop. Dis maar n tydelike tendens wat sal regkom soos vervaardigers produksie aanpas en sommiges uit die mark tree. As dit te drasties gebeur sal daar n tekort ontstaan. Die oorblywendes sal goeie winste maak, hulle produksie verhoog tot daar weer n ooraanbod is en so voort.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Januarie en Februarie is gewoonlik kopers mark. Dan verkoop baie mense hul waens wat pryse laat daal.
Die teenoorgestelde met goedkoop klein motors. Dan soek matrieks karre wat die pryse weer opjaag.
Gaan maar oor Vraag en Aanbod
At last !!!!
Ja die geld knyp in baie huis die tente koers met val om te help
Haak daai wa kamp bly koning
Tog bly nuwe karavaan pryse vinnig styg.....en mense koop dit steeds met soms lang wag periodes agv waglyste
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Die onderwerp hier is ooraanbod van karavane. As daar by sommiges 'n waglys is, dink ek ons kan aanvaar dit die gesogtes wat waglyste het terwyl die minder populêres sukkel om hulle voorraad te verkoop. Dis waarskynlik die vervaardigers wat die mark sal verlaat.
Dis maar soos restaurante. Gaan eet by die een waar jy moet tou staan om plek te kry, nie die een waar daar baie oop tafels is nie. Daar is redes voor. Dit het ondervinding ons al geleer.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven