Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22120 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17865 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6317 |
Bostoe | 5503 |
BrianB | 5409 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3224 |
mulderpm | 2728 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2153 |
Chris Boucher | 2006 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1874 |
Nico | 1775 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1691 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1470 |
Mars Member | 1000 + |
DK | 1308 |
George | 1281 |
Louvan | 1260 |
RichardJ | 1191 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 859 |
JohanMarais | 821 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 665 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Douglas Green | 577 |
Willie54 | 454 |
Platinum Member | 250 + |
1Pierre2 | 441 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 422 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 387 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 370 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
captiva | 279 |
Meerkat | 271 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 199 |
BigG | 187 |
Stephan | 182 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |





Ons kampeerkombuis staatmaker.
Ek het 'n klompie jare gelede 'n Weber Q1200 gas braai gekoop wat altyd saam ry wanneer ons kamp. Eintlik is dit nie net 'n braai nie, dit is 'n oond asook 'n roker en 'n ontbyt maak fasiliteit. Gebakte brood, Macaroni en kaas of herderspasty is heerlike afleidings wanneer ons kamp en ons soek afwisseling. O ja, en die outjie maak die heerlikste pizzas. Beslis die beste kampeerkombuis aanvulling waarop ek geld spandeer het.
Terloops, die koste van gas in verhouding met braaivleis hout - gas werk uit op minder as 'n derde van hout se prys vir dieselfde resultaat.
Die goedkoopste kos gaarmaak manier is natuurlik 'n lugbraaier (air fryer) solank die oord nog nie individuele kragverbruik meet en jou daarvoor laat betaal nie. Ons kook ook nie op gas nie, daarvoor is die induksie stooflaatjie daar.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old, one is old because one stopped playing.
Ek het vergeet om te noem - Die Weber Braaibybel is 'n resepteboek met meer as 160 getoetste resepte. Beskikbaar in engels en afrikaans.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old, one is old because one stopped playing.
