Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21111 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17166 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5518 |
Bostoe | 5363 |
HM | 4790 |
BrianB | 4744 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2218 |
Lennie | 2153 |
Kanneman | 2100 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1833 |
Swanie | 1819 |
Froggy | 1708 |
Nico | 1658 |
steamer | 1658 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1611 |
Duncan | 1560 |
Neill and MArg | 1452 |
Mars Member | 1000 + |
Dansan | 1448 |
Butts | 1393 |
Louvan | 1113 |
George | 1042 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 973 |
Gerden | 898 |
Chris Centurion | 782 |
JohanMarais | 775 |
Titanium Member | 450 + |
Paddyandpaul | 679 |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Photoman Alex | 634 |
snys | 631 |
Benkie | 574 |
Douglas Green | 566 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 442 |
Errol | 440 |
Harv | 416 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 393 |
Elleebee | 388 |
Nabro | 366 |
Willie54 | 360 |
LEEN | 353 |
survivalist | 325 |
Kurper | 296 |
Oumens | 284 |






Onrus Caravan park
I have read about a safety concern at Onrus CP a while back (Can't remember where I've seen it) Has anybody stayed there recently and is/was the comment valid?
I appreciate your inputs
Laaste terugvoering onder resorts klink dit rof.......maar ek was self nog nie daar nie, so kan nie 1ste handse ervaring deel nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek bly so 5 km van die park af in Sandbaai. Volgens die mense in die rondte is die veiligheid onder beheer. Ek het nou die dag weer aan munisipaliteit beamptes genoem dat die terrein nog nie op die standaard is wat n mens verwag van die area wat dit is nie. Nou weet jou mos ook dat dit n munisipale kamp is. Nog net een bietjie raad is dat paasnaweek is dit nie n goeie tyd om hier te kamp nie. Groete. Maurits
Ons kamp 1 x per jaar daar vir 'n maand al vir die afgelope seker 5 jaar.
Ons het nog geen insident gehad nie.
Daar was een visstok steel insident wat ons gehoor het van, maar dalk was dit net vir die versekering eis - volgens daai ou se buurman.
Fidelity doen die sekuriteit en die wagte is besig, word ook gereeld besoek.
Ons gaan weer DV in 2024 ons maand daar staan.
Ons het toe in elk geval besluit om by Onrus te kamp vir n week. Wat n nice kamp plek. Daar was glo n inssident gedurende Februarie maar niks weer daar na nie. Sekuriteit lyk goed en die plek sal my weer sien.
Dankie vir die terugvoer
Chris
Ja n ou moet maar versigtig wees gebruik die ratings en vra rond
Haak daai wa kamp bly koning
My suster-hulle kamp gereeld by Onrus. Sy en haar dogter was juis die afgelope Donderdag- en Vrydagaand op hul eie daar - sommer met 'n tent. Dit is nie my persoonlike "cup-of-tea" nie - seker maar omdat dit so te sê op my spreekwoordelike voorstoep is.

