Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21193 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5601 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4782 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





ONRUS CARAVAN PARK
A heads-up to anyone who is intending to camp at this park soon. Crime there is out of control. Lock everything you have away and park your vehicle on your power cable as this will be stolen otherwise. We spent a few days there in November and were robbed twice. It is a lovely park and most things are nice except maybe the braais are pathetic so take your own portable one or be prepared to braai on the ground with a few bricks. Ablutions are spotless and refuse is collected daily. The fence around the park is not a deterrent at all as Alibaba and the 40 thieves jump this every night and take anything that is not chained and locked. The perlemoen and kreeff have been decimated so locals have resorted to theft to put food on the table. Campers are sitting ducks unless you are forewarned and take precautions. Sadly park management do not forewarn you other than handing you a piece of paper that says in small print please lock your belongings away.
Wat n jammerte dat dit so aangaan
Haak daai wa kamp bly koning
Hierdie kampplek was al op ons forum bespreek, maar dit bly flippen goor om steeds die slegte stories te hoor. Ons (ses karavane) het in die middel 80's jaar na jaar vir ses weke op n slag oor Desember daar gekamp. Daar was toe nog net uiters karige geriewe, ons moes die gras self sny die naweek voordat ons met ons karavane daar opgedaag het. Die storte was net koue water en die gebou'tjie het nie eens n dak opgehad nie. Ons het as't ware die hele bestuur van die kamp oorgeneem, dit was heerlik. Nadat ons daar gestaan het het ons die karavane net daar gelos en dit die volgende naweek gaan haal.
Die kamp was uiters veilig en ons het nooit fietse of toebehore weggsluit nie. Kreef-uithaal was n fees en perlemoen kon by emmers-vol uitgehaal word.
Ons hoor deesdae net stories van n gesuip, baklei en onveiligheid.
AI : THOSE WERE THE DAYS
You'll never never know if you never never go
En ek beplan om vir 'n maand daar te gaan staan so na die April vakansie.
Toe ons laasjaar in Maart daar gestaan het, het ons ook gehoor van diefstal, maar kon nie die persoon opspoor van wie hulle se daar is gesteel nie. Nie geweet of daai steel storie feit of fiksie was nie
This is so sad and nothing will be done untill the campers start voting with their feet and no longer support these campsites.One campsite that does not have this problem is Forever Resorts Plett where you can leave anything out and it will be there the next day. For example in March 2021 someone left an expensive pair of braai tongs in the washing area come March 2022 they were still there. Every year I take about 15 of those towbar covers which I pick up on 4x4 trails and leave them on the road in front of my site for campers to take one and no one touches them , have to put a notice up saying free to anyone that wants one , been going there for the past 10 years for a month in March without one issue.
It seems it is mostly municipal parks that go downhill, although I think Onrus is privately owned. Most municipalities apparently don't appreciate that people coming to a town and staying there for a few days, spend more money than their camp fees and finding a comfortable camp, creates a positive feeling towards the place. This results in the visitor spreading the word which in fact is free positive advertising. Local business people sometimes do grasp this seemingly difficult concept and do something about it. I have heard the business community at Lamberts Bay have jumped in and restored the former nice camp. I think I read about it on this Forum. We hope to go and see for ourselves in about a month's time and will report back. The very pleasant municipal camp at Swellendam the last time we saw it, unfortunately was going to the dogs. Let us hope someone sees the light soon before it is too late.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Rondom Hermanus is Onrus, Kleinmond, Gansbaai, Strandkloof en Disa Kloof 'n klein park by Bettiesbaai.
Onrus het 'n lekker lang walkway as jy hou van stap langs die see wat die ander oorde nie het nie, daarom kies ons alty Onrus.
Kleinmond is so 'n mooi, maar vervalle park wat naweke die Coolboks bendes met groot speakers akkommodeer - ek het dit gesien toe ons gaan kyk het of ons daar wou staan.
Die ander reded vir die keuse van Onrus is die ligging / afstand na Napier waar my skoonma in 'n retirement village bly - so ons kan gereeld gaan kuier. Vir 'n Maand staan dink ek het ons in 2022 R4000 betaal - met 'n mooi see view en uit die ergste wind ook.
Wat is die veiligheidssituasie by Onrus?
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Hi Fred, ons het vir die afgelope 3 jaar altyd rondom Maart / April daar vir 'n maand gestaan en nooit het iets by ons of mede kampers oor daai tyd weggeraak nie.
Daar was ten tyde van ons maand staan ook al Koelboks bendes saamtrekke met ons wa duidelik in die oog en niks het verdwyn nie. Ons ketel / stoele - alles wat jy normaalweg in die tent los, het ons altyd net so gelos en niks het verdwyn nie.
Dankie Petrus. Op die foto's lyk dit soos 'n baie oulike plek. En as die nog veilig is ook, is dit nou op ons te-doen- lysie. Ons was op 'n kol in die ongewing en het om een of ander rede die plek misgekyk en 'n ent verder gekamp by 'n plek genaamd ek dink Paradys. Dit was nie juis 'n wenner nie en ek dink dit sou baie beter gewees het as ons in Onrus gestaan het. Ek sien nie meer die plek nie- dalk gesluit.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
