Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21186 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5595 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4779 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1664 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1465 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 983 |
Gerden | 915 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 357 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 286 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





NZ vs SA Wat dink julle gaan gebeur???
Die naweek word daar weer geskiedenis gemaak!
Wat dink julle gaan die finale telling wees?
The CaravanParks.com Team

NZ 9 - Bokke 13
Bokke 21 All Blacks 17

SA 11
NZ 9
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Springbokke 17
All-Blacks 10
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Bokke 23 All Blacks 19
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

I hope one of the above scores is correct. I actually don't mind what the score is as long as the Boks have the higher number
Kan ek jul aan iets herinner....
Al drie kere wat ons die wêreldbeker gewen het, 1995,2007 en 2019 het Vrystaat die Curriebeker gewen.
Wie het hierdie jaar die Curriebeker gewen? âºâºâº
Moeg geploeg.
Was 95 nie Natal nie?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Mag die beste span wen, die een wat honger is sal wen.
Nee ek is nie 'n jops trooster nie.
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.

Geert jy is korrek.
Jammer ek het die pot mis gesit met 95 se wenners.
Moeg geploeg.
Baie besonders....

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ook groen verlig...

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Beide my senuwees en die wyn sal op weesðð
Never too old to have a happy childhood
Mooi geraai Hennie!
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

The brilliant Boks have done it, my nerves are shot after the last three games - France , England and now the All Blacks all by one point.
So now the Proteas must bring the cricket cup home and we will have the double.
15 Desember publieke vakansie dag om onder andere bok oorwinning te vier
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek was nie ver uit.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Wat 'n toevalligheid
Bokke wen die Franse met 1 punt.
Bokke wen Engelse met 1 punt.
Bokke wen NZ met 1 punt.
111
Franse wedstryd 29 vs 28
Engelse wedstryd 16 vs 15
All Black wedstryd 12 vs 11
Al die tellings bymekaar getel = 111
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !


Wat 'n toevalligheid
Bokke wen die Franse met 1 punt.
Bokke wen Engelse met 1 punt.
Bokke wen NZ met 1 punt.
111
Franse wedstryd 29 vs 28
Engelse wedstryd 16 vs 15
All Black wedstryd 12 vs 11
Al die tellings bymekaar getel = 111

Was blykbaar ook ref se 111ste wedstryd wat h ge-ref het
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

