Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22519 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18208 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6542 |
| BrianB | 5722 |
| Bostoe | 5562 |
Uranus Member | 2600 + |
| mulderpm | 3202 |
Saturn Member | 2000 + |
| Lennie | 2195 |
| Kanneman | 2162 |
| Chris Boucher | 2063 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1895 |
| Nico | 1801 |
| Hennie Botha | 1709 |
| steamer | 1705 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1601 |
| Butts | 1497 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1374 |
| RichardJ | 1318 |
| Louvan | 1295 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 896 |
| JohanMarais | 828 |
| Fanie | 816 |
| Piet Ford | 739 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 671 |
| Benkie | 602 |
| 1Pierre2 | 519 |
| Willie54 | 478 |
Platinum Member | 250 + |
| Rare Breed | 427 |
| LEEN | 405 |
| Oumens | 397 |
| survivalist | 360 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 337 |
| Izak | 332 |
| nyiko81 | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 276 |
| Dieter | 265 |
| Lein | 261 |
Gold Member | 100 + |
| Fienie | 245 |
| Hennie1968 | 240 |
| Trev1 | 225 |
| Bushbaby | 208 |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 192 |
| Maurits | 177 |
| Saalocin | 171 |
| Pontius | 168 |
| Andre Steyn | 166 |
| Wegisons | 155 |
Nuwe Prado
Jaslaaikit! Het julle ouens gesien waar hardloop die nuwe Prado se verkope? Liewen bejaarde! Toyota kan darem net eenvoudig enige-iets doen en die mense KOOP! Amper 700 nuwe Prado's verkoop in die maand wat hy bekendgestel word. Dit ten spyte van sy R1,2 tot R1,4 miljoen prys.
Ek ry n V6 Fortuner. My Ford-vriende terg my gereeld oor my kar. Hulle sê ek ry n AAMBEI-kar. Elke poepol het ene. Wel, ten minste benodig my kar nie elke jaar n rooi strepie of chroom dingetjie hier en daar om n "nuwe" produk op die mark te sit nie.
En mark my words, die Prado gaan die mark WEER oorneem.
Dit gaan nie help ek verkoop my sitkamer-stel nie, ook nie my braai-kamer se meubels nie, ek GAAN NIE genoeg geld hê om n nuwe ene te koop nie.
You'll never never know if you never never go
Hys vrek mooi. Net jammer van daai 2.8 motortjie!
Selfs 2e hands kan ek nie n Prado bekostig met 350 000km op die klok nie, en die goed verkoop soos soetkoek met daai kms op
At last !!!!
Ek was onder die indruk dat Ford ook elke paar maande n oënskynlike nuwe model Ranger uitbring.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Jaslaaikit! Het julle ouens gesien waar hardloop die nuwe Prado se verkope? Liewen bejaarde! Toyota kan darem net eenvoudig enige-iets doen en die mense KOOP! Amper 700 nuwe Prado's verkoop in die maand wat hy bekendgestel word. Dit ten spyte van sy R1,2 tot R1,4 miljoen prys.
Ek ry n V6 Fortuner. My Ford-vriende terg my gereeld oor my kar. Hulle sê ek ry n AAMBEI-kar. Elke poepol het ene. Wel, ten minste benodig my kar nie elke jaar n rooi strepie of chroom dingetjie hier en daar om n "nuwe" produk op die mark te sit nie.
En mark my words, die Prado gaan die mark WEER oorneem.
Dit gaan nie help ek verkoop my sitkamer-stel nie, ook nie my braai-kamer se meubels nie, ek GAAN NIE genoeg geld hê om n nuwe ene te koop nie.
Ek is 'n Ford "Fan" en het ook daai besluit geneem dat vir die prys wat ek een Ford kan koop kan ek indien ek iets anders koop twee goete koop.
Die prys van die voertuie is regtig bo my vuurmaak plek.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Dis baie geld, maar mense sal hom koop.....as mense meer as n miljoen uithaal vir n Ford, sal hulle ook op n Toyota
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek het al jare-lank gesê dat 'n Prado is al voertuig, wat ek nie kan bekostig nie, wat ek graag sou wou besit. Dit was nog altyd te duur vir my en nou nog te meer. Dus sal die Hilux maar sy ding moet doen en hopelik sien dit my orige leeftyd uit.
Ek't lekker gesmaail vir jou beskrywing van 'n Fortuner-eienaar, Dansan.
'n Mens moet onthou dat 'n groter, duurder en swaarder voertuig met 'n groot masjien, swaarder is op brandstof. Jy behoort jou af te vra hoeveel krag het jy nodig om jou karavaan te sleep en dan 'n voertuig aan te skaf wat dit kan doen en nie meer nie. (en ook sommer hoe 'n groot karavaan jy werklik nodig het). Dis in elkgeval my siening. 'n Voertuig verloor vinnig waarde terwyl die geld wat jy op 'n onnodig duur voertuig spaar en belê, waarder gaan behou en waarskynlik oor 'n langer termyn sal vermeerder.
As geld nie 'n kwessie is nie en jy is seker jy sal minstens jou lewensstandaard na aftrede kan handhaaf, geld hierdie oorwegings natuurlik nie vir jou nie. Mense is baie geneigd om die laasgenoemde aspek buite rekening te laat. Slegs 'n baie klein persentasie mense kan wel na aftrede hulle lewensstandaard behou en dit is gewoonlik die gevolg van hulle onoordeelkundige hantering van hulle geld toe dit nog ingestroom het. Dit moet regtig erg wees as jy arm moet oud word terwyl jy ryk gelewe het. Mense sê dikwels as hulle oud is, het hulle nie soveel geld en geriewe nodig nie en moenie die bobbelaan agter die berg gaan haal nie, of wie weet of hulle so lank gaan lewe, maar ek het al meermale gesien hoe vriende en kennissie hulle agterente skop omdat hulle so geredeneer het.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Jy praat waarheid Fred.
Ek is van mening dat die oorgrote aantal duur voertuig aankopers min gepla is oor die aankoop prys. Dit skeel hulle min. Die maandelikse paaiement is die enigste oorwegende faktor.
Nou is die vraag, koop die ouens die duur voertuie, of huur hulle dit. My raaiskoot is dat bruikhuur of "lease" die voorkeur opsie is, huurkoop minder gesog is, en dat bitter min kopers kontant koop.
Ek lees erens dat een van die gemene delers onder self gemaakte Amerikanse biljoeners is dat hulle deur die bank tweedehandse voertuie koop. As jy Mercedes of BMW's neem en kyk hoeveel hulle in die eerste jaar van waarde verminder kan jy nie help om jouself af te vra, wat weet die biljoeners wat ons nie weet nie.
Al manier hoe jy in Suid Afrika kan bepaal of 'n motor nuut of tweedehands aangekoop is, is om na die lisensie skyfie te kyk. Indien daar 'n toets datum verskyn is dit tweedehands, terwyl as dit nuut aangekoop is verskyn daar geen datum in die toets spasie nie op die skyfie nie..
Hierdie "toets datum" kan nogal interessante inligting verklap!
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old, one is old because one stopped playing.

OK Geertð
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven