Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21186 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5595 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4779 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1664 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1465 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 983 |
Gerden | 915 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 357 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 286 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |

Nuwe kampers kort raad:penta karavaan
Ons is n gesin van 5 met die klein kindertjies onder 6, en soek n 4 slaper karavaan. N okto villa Gravellor is ons droom, maar het nie nou die geld daarvoor nie. ( een dag as ons groot is). Ons kan n 2012 pent kry vir 180 000 met n hele paar extras. Is dit n goeie karavaan vir brgin kampers? Klink die prys goed? Dis n privaat koop. Ek het ook al gelees dat die penta swaai as jy hom sleep, is dot so met die meeste modelle? Ons sal sleep met n merc Vito bussie.
Klink soos n bietjie baie geld vir a 2012 model? Myne was ook n 2012 en vir R120 000 verkoop met aircon. Ek het al die extras's uitgehaal want Kempton Sprite het gese dit sou niks veskil aan die prys maak. Hulle moes net the nose cone vervang.
One too many wasted sunsets, one too many for the road.

Verkoop huidiglik vir 230k by meeste handelaars. Ek het bietjie rond gekyk
Eish .....
One too many wasted sunsets, one too many for the road.
Glo van my beskeie kant af dat die prys nie buitensporig is nie, gesieen dat daar wel @ 'n hele paar ekstras is.
Wat die "swaai" van die karavaan aanbetref, nee wat, geen probleem daar nie. My kinders sleep die identiese karavaan (agter 'n 2,4 liter Fortuner) en ondervind geen sulke probleme nie. Maak net seker dat jy die karavaan reg pak - miskien as beginners moeilik om dit die eerste keer reg te doen - maar onthou drie reels:
1. Meeste gewig op die as
2. Karavaan moet effens na voor loop (seker so 15°), m.a.w. neus af wanneer dit agter die sleepvoertuig gehak is
3. Sleepspoed 100 km/u
Geniet die kamp! Die kleintjies gaan dit geniet!!!!!
Snaking of caravans is a function of how the load is distributed.
I have had two Penta's and enjoyed both. Have towed them with a couple of D4D's, 2.5l Microbus, Terracan and new model V6 Fortuner. Any problems I had were my own doing as SWAMBO loved to take everything with so loading correctly was difficult.
I made a custom mattress for the front bunks which was much better than the cushions. we never ate inside.
Enjoy your Penta.
One too many wasted sunsets, one too many for the road.
My beskeie mening is dat dit 'n baie goeie prys is.
Maak net seker dat daar geen houtvrot op die wa is nie. Kyk ook na die bande se vervaardigingsdatum.....nie ouer as 5 jaar nie.
Soos reeds hierbo genoem, sorg dat die wa reg gepak is. Jy kan ook vir jou 'n goeie stabiliseerder aanskaf. Ek persoonlik glo daaraan om met een te sleep, maar jy sal mense kry wat met my verskil.
Dit is maar elke persoon se eie keuse.
Moeg geploeg.
Baie dankie vir al julle raad. Ons is dan nou een van die dae kampers! Kan nie wag nie!
Jy sal nie fout maak met Penta nie. As karavaan puik toestand is, moet jy vinnig speel....teen R180k gaan hy nie lank beskikbaar wees nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek sien jy is op die lug.....
Welcome hier en gaan vir daai wa, veral as Hy goed op gepas is.
Geniet die kamp lewe...
Al weer oppad iewers heen.

Dankie julle. Ons gaan nog baie raad vra! Nou moet my man spoedig sy EB lisensie kry dat ons kan begin toer!
Betta julle moet geniet en kamp n hond uit n bos en welkom oppie forum
Haak daai wa kamp bly koning

Glo van my beskeie kant af dat die prys nie buitensporig is nie, gesieen dat daar wel @ 'n hele paar ekstras is.
Wat die "swaai" van die karavaan aanbetref, nee wat, geen probleem daar nie. My kinders sleep die identiese karavaan (agter 'n 2,4 liter Fortuner) en ondervind geen sulke probleme nie. Maak net seker dat jy die karavaan reg pak - miskien as beginners moeilik om dit die eerste keer reg te doen - maar onthou drie reels:
1. Meeste gewig op die as
2. Karavaan moet effens na voor loop (seker so 15°), m.a.w. neus af wanneer dit agter die sleepvoertuig gehak is
3. Sleepspoed 100 km/u
Geniet die kamp! Die kleintjies gaan dit geniet!!!!!

Ek stem saam. Die is 'n fantastiese wa om mee te begin, veral vir 'n jong familie. Jy gaan vêr moet soek om 'n beter gesins karavaan te kry.
Ek het twee van hulle gehad. 'n Penta 1994 en 2000 model. Beide het puik gesleep.
Oppas net mens is geneig om die pak plek onder die bed agter in die wa oorvol te maak. Jy kan dit vol pak maar met ligte plastiek items. Pak die tent maar reg op die as, want dis basies die swaarste items in jou wa.
Geniet die wa as jy dit koop. Dis voorwaar 'n puik karavaan.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Snaking of caravans is a function of how the load is distributed.
I have had two Penta's and enjoyed both. Have towed them with a couple of D4D's, 2.5l Microbus, Terracan and new model V6 Fortuner. Any problems I had were my own doing as SWAMBO loved to take everything with so loading correctly was difficult.
I made a custom mattress for the front bunks which was much better than the cushions. we never ate inside.
Enjoy your Penta.

Hi Andrew
Can I ask you 2 please post a picture of your front bed mattress and let me know who made it for you?
Tnx a mil