Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21199 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5604 |
Bostoe | 5371 |
HM | 4790 |
BrianB | 4786 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1123 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 921 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 580 |
Douglas Green | 567 |
Andrew | 509 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 360 |
survivalist | 343 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |

November 2022 - Kamp by Midmar NON ELEC Sites
Baie lekker gekamp by Midmar Dam hier in KZN. R100pppn op die Non Elec sites. Niemand kamp daar nie so as jy lekker wil kuier is dit die spot. Jy kan ENIGE site vat wat jy wil he, natuurlik het ons reg op die water gekamp vir die manne wat wou visvang en vir daai wat net wou sit en kuier was dit net so lekker. Van ons het besluit om bietjie te gaan swem ook net to die son onder gaan... maar ja was BAIE lekker en sal beslis dit somer weer gou doen.
Nice! Is daar staanplekke met krag beskikbaar?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Hi Geert, ja daar is. Hulle is R110 pppn.
Dankie Brian. Ek is nog opsoek na n oornag plek oppad suidkus toe, ons hou altyd daarvan om heenpad êrens te oornag. Miskien bietjie naby aan eind bestemming, maar sal kyk nader aan tyd
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Plesier, die hek is so 3km van die N3 af. Alles is teerpad ook.

My old flying grounds, flew my microlight of the club / airfield not far from the dam.
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.

Baie lekker gekamp by Midmar Dam hier in KZN. R100pppn op die Non Elec sites. Niemand kamp daar nie so as jy lekker wil kuier is dit die spot. Jy kan ENIGE site vat wat jy wil he, natuurlik het ons reg op die water gekamp vir die manne wat wou visvang en vir daai wat net wou sit en kuier was dit net so lekker. Van ons het besluit om bietjie te gaan swem ook net to die son onder gaan... maar ja was BAIE lekker en sal beslis dit somer weer gou doen.

Goeie dag Brian, ja dit is 'n lekker plek en ja ons het lank laas daar gaan staan, ons het by die ingang gestaan aan die linker kant maar dit was nog met die "5 manCabana "L" shape" tent gewees so omen by 2017 voor die luukse geid van karavaan sleep.
Dit is 'n lekker plek om te kamp en ook bietjie ver vir ons nou met die brandstof wat duur geword het en ons nou opaftrede en min het om te spandeer. Ons sal graag weer daar wil gaan kamp maar op daai plek waar jy was, net bietjie verder op van daar.
Lekker kamp en veilig bly.
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.

Brian. Dit wil voorkom of daar meer kampeer plekke is by Midmar dam. Julle het by Morgenzon gestaan....ek lees hier op forum daar is ook Munro Bay. Watter is die beter een? Bestaan Munro bay nog? Ek probeer op KZNwildlife loer wat is kostes by Munro Bay, maar daar kom niks op nie, net Morgenzon. Onder resort ratings noem jy dat badkamers dringend aandag benodig.....wat is fout, is dit vuil of kort dit onderhoud?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Geert, look here for their tarrifs.

Hi Geert, ja daar is maar jy staan baie ver van die water af. As ek reg onthou is Munro Bay op die oomblik onder konstruksie en jy kan nie daar kamp nie.
I.v.m die badkamer dit kort werk, daar is warm water die stort is skoon en die wasbakke ook maar die plafon en mure kort baie verf.

Dankie Brian. Ons ry volgende week, sal kyk hoe laat ons in die pad val en daarvolgens kyk wasr om te oornag....as ons vroeg is wil ons tot Midmar ry, andersins Harrismith
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ