Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21193 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5601 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4782 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |

Nog n manier om ons te besteel
Manne, ek lees in die Wegsleep n artikel oor n nuwe manier wat "hulle" gebruik om jou te besteel, of aan te rand. Ek het nog nooit hieraan gedink nie. Wanneer jy by n stopstraat of verkeerslig wag sluip "hulle" nader en trek jou karavaan se rem-hefboom op. Wanneer jy sukkel om weg te trek en uitklim om te kyk wat aangaan bespring "hulle" jou.
Die @#$%%^%$%$# !!!
Hierdie slim plan kry ek toe in die Wegsleep. Jy koop n pyp wat oor jou handrem kan gly, sweis n ring aan en sit n ketting met n slot aan wat onder jou A-raam vasgebout kan word. Dan kan jou rem-hefboom nie opgetrek wprd nie.
Ek dink dis n slim plan.
(My vriend van Pretoria sê hy los altyd genoeg plek voor sy kar en as een van "hulle" agter sy kar, voor die karavaan, sou instap sal hy bloot vetgee .....)(Say no more)ð¤ª
(Definisie vir hulle : Ek mag nie sê nie, onwettig)

You'll never never know if you never never go
On my caravan, the breakaway cable operates the handbrake should the caravan become detached from the tow vehicle, so it cannot be "locked" in the released position. Is this not the same on most caravans?
Dansan dankie vir foto en waarskuwing
Haak daai wa kamp bly koning

On my caravan, the breakaway cable operates the handbrake should the caravan become detached from the tow vehicle, so it cannot be "locked" in the released position. Is this not the same on most caravans?

Buggsy, you are correct, the same applies for my bush trailer. I did not think of that.
It does not apply to my caravan, it does not have the cable attached to my break cable. All I have is a chain that fits over the tow ball.
You'll never never know if you never never go
what does a break away cable do vs the old fashioned chain - i think the chain would be better?

On my caravan, the breakaway cable operates the handbrake should the caravan become detached from the tow vehicle, so it cannot be "locked" in the released position. Is this not the same on most caravans?

If I am not mistaken, the breakaway cable does not move the handbrake, but pivots the overrun lever to activate the brakes should the caravan come adrift. This lever also pivots under normal braking operation when the towing shaft is pushed in without affecting the handbrake.
Been there--done it. ( Talking about the bathroom )
Yes it is true. Also installed a anti- lift device. For the latest caravans and trailers the brakeaway cable activated the brakes. I have it on my trailer. Just use a cable instead of a chain that it much thinner than the brake away cable, it will break first and wont compromise the handbreak
100kv op daai handrem hefboom sit. As jy n rokie tussen jou kar en karavaan sien trek, moet jy weet daar was n knaap wat aan jou karavaan handrem gepeuter het
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Douglas, you seem to be correct. It seems as if my emergency break will override the crank handle. This means I can in fact install an anti-theft something on the hand break.
You'll never never know if you never never go
Ek is van mening dat om op sodanige gekettingde handrem maatreels te vertrou wanneer jy stilhou heeltemal oordrewe en oorbodig is en in elk geval nie 'n ervare boosdoener sal afskrik nie. Daar is baie ander maniere om 'n voertuig onbekwaam te stel. Indien jou voertuig nie jou karavaan kan sleep met die handrem aan nie stel ek voor jy koop 'n sterker sleepvoertuig.
Indien jy in sogenaamde gevaar sones moet stilhou vir watter rede ookal en jy is nie op jou hoede nie sal sulke maatreels in elk geval nie help nie.
Stop liewer altyd met genoeg spasie voor jou onder sulke omstandighede sodat jy kan beweeg indien nodig, Die boosdoeners sal dadelik besef hulle het met 'n parate motoris te doen en sal liewer vir 'n onskuldige goed gelowige prooi wag.
Elke motoris behoort te besef dat daar risikos is verbonde aan padgebruik, en hoe meer oplettend en versigtig hy is, hoe beter die kanse dat hy ongeskonde by sy bestemming sal aankom.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old ââ¬â one is old because one stopped playing.
Ek is op n hele paar kampeer platforms en het ook al heelwat keer gelees van hierdie tipe misdaad, maar dis alles van hoorsê, nog nie een artikel gelees waar n persoon fisies self vertel van sy 1ste handse ervaring nie. Dan wonder ek of dit nie maar n rumor is wat die ontwerper van hierdie beveiligings stelsels begin het nie met die doel om sy produk te bemark nie.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

ALKO verkoop slotte wat aan die koppeling kom en verhoed dat die hefboom gelig kan word. Dit beveilig dus jou wa as hy gehak is en verhoed dat hy gehak kan word. Ek moes hulle versoek om een vir my te bestel. Die slotjie is maar lig en sal waarskynlik maklik met n stuk yster gebreek kan word, maar hopelik laat dit n potensiële dief tweemaal dink.
Ons het nog nie n poging beleef om ons wa te steel nie en parkeer sover moontlik nie om duidelik onveilige plekke nie, maar waar is dit ook veilig? As mense jou wa in n besige winkelsentrum afhaak, gaan niemand waarskynlil daarop ag slaan nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek sal en het nog nooit my kar met karavaan gehak by n winkel sentrum of enige publieke plek parkeer sonder dat iemand by kar agterbly nie. Karavaan inbreek op so n plek is baie maklik aangesien daar 95% van tyd ook nie n alarm ge-installeer is nie. Vriende van ons het so 3 jaar terug by n 1-Stop gestop en eers lekker n ontbyt geniet in die Wimpy. Toe hulle terugkom, is die venster aan sykant oopgebreek. Daar was op einde niks gesteel gewees nie, maar hulle moes plan maak tydens vakansie met n stukkende venster wat nie meer toe wou gaan nie

Stem vrou bly en wag vir my jammerte dit gaan so maar ja
Haak daai wa kamp bly koning

Ek is op n hele paar kampeer platforms en het ook al heelwat keer gelees van hierdie tipe misdaad, maar dis alles van hoorsê, nog nie een artikel gelees waar n persoon fisies self vertel van sy 1ste handse ervaring nie. Dan wonder ek of dit nie maar n rumor is wat die ontwerper van hierdie beveiligings stelsels begin het nie met die doel om sy produk te bemark nie.

Ek dink nie dit gaan oor karavaan-diefstal as sulks nie. Dit gaan eerder oor die feit dat hulle jou wil forseer om uit jou kar te klim, en jou dan aan te val.
You'll never never know if you never never go

Ek dink nie dit gaan oor karavaan-diefstal as sulks nie. Dit gaan eerder oor die feit dat hulle jou wil forseer om uit jou kar te klim, en jou dan aan te val.

Ek stem saam. Ons moet egter in gedagte hou dat soos ons ouer word ons begripsvermoë nie noodwendig verbeter nie, en moet ons seker maar geduldig wees met funksionaliteit wat vir ons so nou en dan in die steek laat! Vra my, ek weet. My ore werk net wanneer dit my pas.ð
Ek het 'n kampeervriend wie se vrou daarop aangedring het dat hy 'n gehoorstuk kry. Sy moet seker dink die ding werk sonder batterye, want hy het nog nooit batterye daarin gesit nie, maar druk dit in sy oor elke keer as sy kla dat hy nie hoor nie!
Wat 'n man nie alles vir rus en vrede sal doen nie.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old ââ¬â one is old because one stopped playing.
Jis hier die land van ons, en sommige mense.
Al weer oppad iewers heen.

Ja, nee Jin ek stem heelhartig saam met jou.
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.