Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21740 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17538 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5969 |
Bostoe | 5431 |
BrianB | 5075 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3206 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2416 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1949 |
Swanie | 1848 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1729 |
steamer | 1686 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1660 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1444 |
George | 1196 |
Louvan | 1178 |
RichardJ | 1088 |
Gerden | 1054 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 827 |
JohanMarais | 811 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 657 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 417 |
Andre Smit | 415 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 373 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 350 |
Oumens | 339 |
1Pierre2 | 324 |
RD | 319 |
Izak | 307 |
Kurper | 302 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
No registration papers
Goeie dag. Het enige iemand n kontak wat kan help om n vorige karavaan eienaar op natis te soek? Popi act maak d baie moeilik. Wil graag n karavaan koop maar die het geen papierwerk.
Het iemand al n skraapte of afgeskryfde karavaan se papierwerk oorgedra na n ander een? Is dit moontlik?
Om eienaar te soek us nie moeilik nie...dis om afsjrif te kry van papierwerk.
Wie verkoop n karavaan as hul nie weet wie eienaar is nie?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
volgens wet in Suid Afrika Mag jy nie 'n voertuig verkoop sonder papiere nie
Dit is wel moontlik om die as "skrot"[voetstoets] te koop. met meeg aande probleme
daar voor moet jy SAPD karing kry dat die voertuig nie gesteel is nie [Die SAPD sal dan kyk op wie se naam die wa se data le]
Dan moet jy bewys kry dat die woonwa nie aan die bank behoort nie
Dan moet jy verklaaring kry van persoon wat die wa het wat se hoekom daar nie papiere is nie
Kost is alle uitstaande lesensie gelde op die gerigestreerde eienaar se naam
ook all boetes wat teen sy[die persoon op wie se naam die registrasie is, as hy/sy oorlede is moet jy die eksekuteur van so boedel opspoor en dan kan hy jou help met duplikaat registrasie dokumente
Dan sal jy die padwaarding heid koste en her regestrasie moet betaal
As die wa geskarp was dan word hy as hebou registreer en jy sal heel moontlik nie assuransie op hom kan kry nie
Ek sal weg stap van enige voertuig wat nie papiere het nie die verskuilde koste en spanning is kool nie die sous werd nie
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
I would walk away - Tell the seller he must first get the papers in order or no deal.
No papers ....... no deal
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
N vriend van my het bykans meer as Å jaar gesukkel om N "Default Registrasie" te herwin.
Op die einde van die dag was die kostes wat hy moes betaal aan wat hulle noem: Die "Runner", lisensie gelde, her-registrasie ens.. meer as wat die voertuig gekos het.
Afgesien van bogenoemd, het ek al die onwettige uitweg teegekom tussen 2x vriende met dieselfde sleepwaens:-
- Die 1x sleepwa het ook nie papiere gehad nie.
- Die vriende het onderhandel met helfte versekering en lisensie gelde.
- Eenvoudig net die Data plaatjie vervang met dieselfde info as wettige sleepwa se info, dieselfde nommer plaat nommer asook Å gekleurde afskrif van lisensie skyfie.
- Ouboet as jy tronk toe wil gaan en familie gooi vir jou "Peanuts" deur tronk tralies is dit die enigste en vinnigste uitweg tans.
Persoonlik sal ek nie so "Malperd" klim nie.
My probleem is. Ek was by lisensie kantoor. Hulle kon sien d woonwa is nog op d sisteem. Lisensie net 2 jaar uitstaande. Hulle kon my sè d vorige eienaar is in Cartonville maar die regte probleem is hulle wil nie eens sy van of adres gee agv Popi Act. Ek moet net hom in d hande kan kry.
My probleem is. Ek was by lisensie kantoor. Hulle kon sien d woonwa is nog op d sisteem. Lisensie net 2 jaar uitstaande. Hulle kon my sè d vorige eienaar is in Cartonville maar die regte probleem is hulle wil nie eens sy van of adres gee agv Popi Act. Ek moet net hom in d hande kan kry.
Jy wil die karavaan so gou moontlik gebruik, maar die opsporing proses is alreeds N lang proses wat ook geld gaan kos indien jy N privaat speurder huur of tensy jy vriende maak met N "Korrupte" staats amptenaar of N ex-korrupte staats amptenaar (RUNNER).
Hou eerder verby en soek vir N ander karavaan wat eerlik verkoop word.
My vraag is net: Indien die lisensie gelde agterstallig is, hoe hernu die vorige eienaar sy jaarlikse lisensie??
As daar agterstallige lisensie gelde is, mag hulle nie sy bestaande voertuig of voertuie se jaarlikse lisensie skyfie/s uitreik nie.
lisensie was nie hernu nie volgens stelsel is daar R870 uitstaande. Boete ingesluit.
Ek het hom nou op F/book opgespoor en hom gevra om my te kontak of kontak te maak.
Hopenlik maak hy kontak (GEDULDIG).
Idien hy kontak maak, sal ek jou nader vir besonderhede.
No papers rather walk away ,if the POPI act was enforced I wouldn`t get 15 calls a day from tele marketers.
Goeie dag. Het enige iemand n kontak wat kan help om n vorige karavaan eienaar op natis te soek? Popi act maak d baie moeilik. Wil graag n karavaan koop maar die het geen papierwerk.
Het iemand al n skraapte of afgeskryfde karavaan se papierwerk oorgedra na n ander een? Is dit moontlik?
Bly weg.
You'll never never know if you never never go
Dankie almal. Ek het die vorige eienaar opgespoor en hy sal help om duplikaat dokumente te kry.