Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21186 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5596 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4779 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1664 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1465 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 983 |
Gerden | 915 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 357 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 286 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Nie weer na Golden gate nie
Ons het verlede maand vir twee aande by die Glen Reenen-kamp by Golden Gate gestaan. Nie gou weer nie! Hulle bou 'n reus-agtige nuwe museum op die kamp-terrein en dit raas en rumoer so dat daar geen stilte of vrede is nie. Snags stap mense onbeperk deur die kamp en die doem-doem van taxi's deur die dag en selfs snags is heeltemal te veel vir hierdie boerseun om te aanvaar.
Soos ek al tevore gesê het, daar is maar min beheer in SANParke se kampe. Ons het wel aangemeld maar die kampplek is aan die anderkant van die pad vanaf die kantoor en enige-iemand kan eenvoudig by die oop hek inry en vir die nag staan. Daar het selfs motorfietse na-ure opgedaag en tent opgeslaan. Alhoewel ons die hele dag by Clarence ge-spandeer het (wat n heerlike dorp!) het daar busse vol skoolkinders opgedaag wat veronderstel was om die roetes te gaan stap maar het basies net kom raas.
Na alles gesê is het ons twee van die roetes gestap en ook die voertuig-roete gaan ry, dit was pragtig. Ons het 'n dag vroeër gery as wat ons beplan het en na Dragon's Peak gery.
You'll never never know if you never never go
Golden Gate is seker een van ons mees besondere parke. Ons is so maand terug daar deur op pad Clarens toe, en het gesien daar is klomp bouwerk aan die gang. Ons eerste opmerking is dat die mense nie maklik nou daar gaan kamp nie. Sekuriteit n probleem.
Daar word n "dinosaur fossil center" gebou, gaan in 2020 of 2021 klaar wees. Was daar so twee weke terug en ook net die kamp plek so beloer en ge wonder oor die feit dat daar geen toegang beheer is nie en ook n taamilke besige roete reg by die kamp terein verby loop. Darm het ons in Clarens gebly so dit was net n besoek aan die park.
Het jare terug daar gekamp. Daardie stopstraat het ons heeldag en heelnag geplae met trokke en taxis wat daar stop een weer wegtrek. Daarom was ons nie weer terug nie. Dis mooi daar, maar ek wil die mooi in stilte geniet.

We stayed there many yeas ago I think it was just a one night stop over - so long ago I remember doing a short hike with the family.
We camped there for a couple of days in October last year, the ablutions were strangely in pretty good shape considering everything about the rest of the camp. It might be worth checking on the two resorts close to Fouriesburg because Clarence and Golden Gate as well as the mountains are great.
It would be great if anyone can recommend a camping resort in the area, because the area is well worth a visit.
My buurman was ook met nou se skool vakansie daar.
Selfde klagtes.
Al weer oppad iewers heen.

Dit lyk na n heerlike en pragtige plek, maar ek sal ook nie in die natuur wil kamp en heeldag konstruksie geluide wil hoor en saans werkers op my voorstoep hê nie. As die museum op die oord gebou word, is rustigheid vir ewig weg….as daai plek eers klaar is kom die hordes busse aangery met skool kinders se uitstappies
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dis darem jammer. Ons was seker so drie jaar gelede vir 'n nag daar en het heel onveilig gevoel, nou is dit duidelik nog erger. Die vorige keer wat ons daar gestaan het, was meer as twintig jaar gelede en toe was dit puik en vol beset. Ek sien daar is karavaanparke in die Clarence-omgewing. Dis dalk beter om daar te staan en Golden Gate as dagbesoeker te verken.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Die betrokke kampplek het ons mog nooit aangestaan nie, voel soos n publieke oord met die voertuie wat bo jou verby ry en raas.
Daar is geen privaatheid nie en ek persoonlik dink jy is blootgestel aan kriminele elemente, meer as enige plek.
Onthou Lesotho is om die draai vir kriminele om vinnig te verdwyn.
As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!


Dis darem jammer. Ons was seker so drie jaar gelede vir 'n nag daar en het heel onveilig gevoel, nou is dit duidelik nog erger. Die vorige keer wat ons daar gestaan het, was meer as twintig jaar gelede en toe was dit puik en vol beset. Ek sien daar is karavaanparke in die Clarence-omgewing. Dis dalk beter om daar te staan en Golden Gate as dagbesoeker te verken.

Maar van hulle het toegangs roetes wat pad `n pad wa nie van gaan hou.
Ai, wat vang hulle aan! Ek het van die stilte daar gehou en niks omgegee oor dino bene.
Hoop nie daai gebou kry `n onthaal saal nie!
Was een van ons gunstelinge, sal maar met tyd moet sien of dit na die brouery nog gaan wees.
Ek is bly om die te lees want ek en my vrou wou volgende maand daar gaan kamp het vir n paar aande. Alhoewel dit n baie plek is dink ek ons sal maar dit laat verby staan.
STOP and smell the camp fire :)
Was ook een van ons gunstelinge..
Probeer SHUMBA VALLEY. Ongelooflik stil daar.
I love camping all year round

Dit lyk goed Jophan. Waar is dit geleë ten opsigte van Golden Gate en Clarence? Ek kan die inligting nie op internet kry nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Shumba Valley is net anderkant Fouriesburg. Stywe ent van Golden Gate.
Ons het alleen daar gekamp. Ablusie basies en warm water deur donkie. Ook maar onveilig gevoel aangesien die huis 'n ent van die kampplek is. Kan Lesotho sien van die kamplek.
The Happy Campers.
"anderkant fouriesburg" Op watter pad? Daar is vier paaie uit Foruiesburg.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
https://www.google.com/maps/@-28.6969298,28.1619329,488m/data=!3m1!1e3
"Seek and ye shall find."
The Happy Campers.
Thanks, Now I've got it! Didn't think about looking on Google Maps
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ons het September 2019 vakansie daar gestaan vir n week. Alhoewel alles wat julle hierbo se waar is, ja daar is konstruksie, ja daar is geen sekuriteit nie, ja die kampplek is oop, enigiemand kan seker daar in trek en kamp, "bestuur" sal nie eens weet nie. Dis teen die hoofpad.
Maar dis amazing. Nie duur nie, pragtige uitsig, pragtige staproetes.
Ek sal weer gaan. Dit bly pragtig.
'n Goeie alternatief is Di Bus Stop, net voor Golden Gate. Die karavaan park is reg langs Kiara Lodge - gebruik dieselfde ingang. Die park is ongelooflik rustig en mooi, by 'n dam. Die amblusies is bietjie rustic, goed genoeg vir 2 tot 3 nagte. Die voordeel is dat jy die restautant en winkeltjie by Kiara Lodge kan gebruik. Ek verkies natuurlik die pap en kaaings (skaap) by Di Bus Stop self - oorkant die pad van Kiara Lodge. Hulle het 'n website dibusstop.co.za. Sal kyk of ek 'n bietjie fotos kan plaas.
Kamp groete
Kobus & Ada
Lyk puik. Ek sien egter geen pryse op hulle webwerf nie. Het julle dalk inligting hieroor?
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven