Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22007 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17761 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6219 |
Bostoe | 5460 |
BrianB | 5289 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3222 |
mulderpm | 2655 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1999 |
Swanie | 1863 |
Nico | 1771 |
steamer | 1701 |
Hennie Botha | 1682 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1461 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1253 |
Louvan | 1246 |
RichardJ | 1166 |
Gerden | 1165 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 851 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 807 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 438 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 409 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 269 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 184 |
BigG | 183 |
Maurits | 172 |
Andal | 167 |
Andrew | 149 |
Dolrik | 144 |

My stryd tot herstel.
Bykans 2-weke gelede bestel my seun grootmaat vleis vanaf Modimolle wat Thaba toe moet gaan.
Aangesien ons nou afflgetree is, kan ons ry en gaan wanneer ons wil en doen die bestelling.
Ons ry die Maandag terwyl dit koel is met ons woefie, Ã â Boston Terrier.
Met aankoms was alles kalm en ons woefie en my seun se Pitbulls afgekordon.
Die volgende oomblik gil my vrou en die een Pitbull het deur 2x veiligheids hekke gebreuk met no: 2 agterna.
Hulle gaan dadelik vir ons woefie en probeer haar verslint.
Ek druk my hande tussen hulle kake dat ek fisies sien hoe byt hulle deur my hande en vingers.
Ons besluit terug Moddimolle toe na ons Vet wat haar behandel en haar wonderlik deurgetrek het teen à â "eina" bedrag.
Die klem in die kaak spuit het newe effekte gehad en my in Pta Mediclinic gelaat het vir onstabiele asemhaling asook gehoor verlies.
Tans ait ek nogsteeds met gehoor verlies en wag op oor spesialis se oproep.
En so begin my Fees tydperk.
Inderdaad slegte nuus ons vertrou dat jy spoedig 100% gaan wees. Sterkte.
Hoekom het jou seun sulke monsters? Ek hoop hy het sy les geleer en raak van hulle ontslae.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Wish you a speedy recovery.
Living the dream

Pitbulls - drek honde!!! Net my persoonlike opinie. Hulle mag hoe wonderlik wees wat geaardheid aanbetref. Maar as iets hulle "trigger" - onthou net hulle is geteel om dood te maak.

Sterkte Dennis....hoop jy is gou okay. Daar was juis laasweek n gesprek hier op forum oor Pitbulls. Op sosiale media is daar ook deesdae heelwat plasings oor pitbulls....eienaars wat vertel waar hulle pitbulls "heroes " is, maar sal seker nie stories soos hierdie deel nie. Ek hou nie van n onvoorspelbare hond nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Sterkte ou maat
You'll never never know if you never never go
Ek wonder soms hoeveel Pitbull tragedies haal nie die nuusberigte nie. Ek is 'n voorstander daarvan dat hulle onwettig verklaar word en almal hondehemel toe gestuur word, baie meer verkieslik as dat nog 'n klomp kindertjies voortydig kinderhemel toe gaan.
Sterkte en beterskap.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old, one is old because one stopped playing.
Aarde Dennis, dis werklik goeie by die uiters slegte nuus! Bly dat jy en Woefie dit oorleef (dit kon doodsake wees! ðŸËŸ) en aan die herstel is, maar baie jammer vir die voorval
Sterkte, en sit maar rustig en gesond word!
Ons kamp weer Desember by Soetdoring en sal jou geval oordra aan die bekendes daar!!
Dennis stertke en sterk gou aan
Haak daai wa kamp bly koning
Sjoe Dennis, dis 'n rowwe een.
Ons vertrou dat jou gesondheid weer 100% herstel.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23

Baie dankie aan almal se bydrae.
Dit is bevestig dat die oor spesialis my eers mid Januarie kan akkommodeer.
Intussen het ek een van die "Made in China" gehoorstukke bekom waarna jy luister na voêls.
Dit is nie juis à â gehoorstuk nie, slegs à â "amplfier" wat nie juis help nie.
Dit verskaf slegs à â "gruis" geluid as my vrou my roep, maar met korrospodensie: NIKS.
à â Persoon moet darem so nou en dan positief bly en negatief wegstoot:
Voordeel van gehoor verlies:-
- Jy hoor nie "Taxi Hooters" nie.
- Jy hoor nie die gedrom en mompel in winkel sentrums nie.
LOL.
More sê Dennis ..... hoe gaan dit nou met die herstel van jou hand? O, en ook met Woefie?

More sê Dennis ..... hoe gaan dit nou met die herstel van jou hand? O, en ook met Woefie?

My vrou en ek moes weer gister Dok gaan sien. Vanoggend is die swakheid heelwat gedemp asook die geswelde enkels het heelwat gesak en ek loop nou minimaal met "kierie".
Die gehoor verlies is nogsteeds daar en oor spesialis het my tegemoed gekom en my vir 14 Des ingedruk, maar hulle maak die 15de toe.
Gevolgtrekking: Kersfees tot mid Jan is dit nogsteeds doofheid tot en met operasie gedoen is en gehoorstuk is in.
Intussen "Cope" ek met lippe lees en hand gebare.
Wat woefie betref: Sy herstel baie goed. Dit is net die wonde wat knaag agv herstel en die gejeukery wat dan pla.
Goeie Dag verder.
DK

Hello Nico.

Jy het altyd genoem à â X-Trail het te veel "rattles":
"Myne het absoluut niks. Ek weet nie eens of hy à â engine het nie" LOL.

Hello Nico.
My vrou en ek moes weer gister Dok gaan sien. Vanoggend is die swakheid heelwat gedemp asook die geswelde enkels het heelwat gesak en ek loop nou minimaal met "kierie".
Die gehoor verlies is nogsteeds daar en oor spesialis het my tegemoed gekom en my vir 14 Des ingedruk, maar hulle maak die 15de toe.
Gevolgtrekking: Kersfees tot mid Jan is dit nogsteeds doofheid tot en met operasie gedoen is en gehoorstuk is in.
Intussen "Cope" ek met lippe lees en hand gebare.
Wat woefie betref: Sy herstel baie goed. Dit is net die wonde wat knaag agv herstel en die gejeukery wat dan pla.
Goeie Dag verder.
DK

Sterkte en spoedige herstel. ðŸâ¢ÂðŸÂ»
Oppad na die volgende kamp.

Sjoe dit is erg.
Hoop jy herstel spoedig
Ek is self nie lief daai honde nie, seker maar omdat ek lief is vir kleiner honde.
My brak is nou oppad 18 toe en stok doof. maar daar is nog heelwat lewe in hom.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne

Ek wou nog so bietjie humour by die droefheid sit:
Jy het altyd genoem Å„ X-Trail het te veel "rattles":
"Myne het absoluut niks. Ek weet nie eens of hy Å„ engine het nie" LOL.

My wife sent me this earlier today ðŸËâ¬Ã°Å¸Â¤â

Hierdie is goed vir humor geniet.ðŸËâðŸËâ
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.

Vanoggend het die Oor Dok tot gevolgtrekking gekom en beide ore se senuwee stelsel is beskadig.
9 Jan moet ek by Wilger hospitaal, PTA wees om te sien hoeveel gehoor kan hulle red.
Ai Dennis, baie baie jammer om die nuus te verneem.
Sterkte ou Maat ......