Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22034 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17786 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6242 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5318 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2712 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1262 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1184 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
1Pierre2 | 421 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 386 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 361 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |
Andrew | 153 |





my resep vir n lekker bolognaise sous
2 blikke h\versnipperde tomaties
1 blikkie tomatie pasta of paste soos hulle dit noem
4 eetlepels droee pietersielie
knoffel fyn na smaak
1 teelepel oregano
1 teelepel sout 1 teelepel peper
6 eetlepeles olie
1 koppie (250ml) fyn gekapte uie
140 ml wit wyn
240 ml sherry
1 teelepel sweet basil
2 eetlepels suiker terwyl die sous kook en proe daaraan en as dit n bietjie suur proe kan n mens nog n bietjie suiker byvoeg
braai die uie en knoffel tot sag in die olie, voeg die speserye by en braai verder en roer gedurig deur in n pot vir n paar minute sodat dit nie brand nie voeg dan die res van al die bestanddele by en suiker by
laat dit stadig prut vir n uur en roer nou en dan deur
ek gebruik van hierdie sous om my frikkadele te maak en ook my frikkadele in die sous gaar te maak in die oond
die res gaan oor die spaghetti

