Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21777 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17601 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6006 |
Bostoe | 5439 |
BrianB | 5107 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3209 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2455 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1969 |
Swanie | 1850 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1735 |
steamer | 1689 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1661 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1449 |
George | 1203 |
Louvan | 1195 |
RichardJ | 1105 |
Gerden | 1069 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 832 |
JohanMarais | 816 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 661 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 419 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 404 |
LEEN | 376 |
survivalist | 351 |
Herman | 336 |
1Pierre2 | 335 |
RD | 319 |
Izak | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Dieter | 265 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
REAList | 230 |
Fienie | 225 |
Muggies
As mens langs water kampeer is muggies geneig om soms irriterend te wees. Wat doen julle om muggies weg te hou van jou?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
My karavaan se buite lig lens het ek geel ge-spuitverf en die goed bly weg.
Die buite staande lig het ek à â geel gloei lamp ingesit.
Ons gebruik nie eers die pers insek vanger meer nie.
Geert die ergste vir my was n kamp in lower Sabie ruskamp. Ek kon nie buite beweeg biljoene vlieënde goggas wat ook al was ooral en net te veel. Onder my grondseil het dit gelewe van krioelende goed my lelik afgeskrik. Braai was nie moontlik buiten jy op n gogga dieet is. Selfs die ablusies was onbruikbaar. Sal graag wil weet wat ek fout gedoen hethet wat om te doen in so geval.
ðŸÅªï¸ Worry ends where faith begins ðŸÅªï¸Â
Gebruik maar Tabard of Easy Sleep op blootgestelde vel. Die goed byt net vir my en dan het ek rooi, uitgebreide opgehewe areas op my vel wat lyk of ek ernsrige velsiekte het en dit neem maklik twee weke om op te klaar. Die reaksie is baie erger as met muskiet of bosluisbyte. Hulle irriteer perde glo ook- my simpatie met die perde wat nie Tabard kan aansmeer nie. Ons is in Skotland deur swerms van die goed aangeval wat selfs tussen jou hare byt. Ons het die volgende dag gelyk of ons masels het, maar dit het binne 'n dag opgeklaar.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Gee die Girl n blik doom...... Hehehe
Al weer oppad iewers heen.
Ek verstaan dat rooi lig nie muggies lok nie.
Geel weet ek help vir goggas in die algemeen. Gebruik self geel lig voor in die tent.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
Gebruik maar Tabard of Easy Sleep op blootgestelde vel. Die goed byt net vir my en dan het ek rooi, uitgebreide opgehewe areas op my vel wat lyk of ek ernsrige velsiekte het en dit neem maklik twee weke om op te klaar. Die reaksie is baie erger as met muskiet of bosluisbyte. Hulle irriteer perde glo ook- my simpatie met die perde wat nie Tabard kan aansmeer nie. Ons is in Skotland deur swerms van die goed aangeval wat selfs tussen jou hare byt. Ons het die volgende dag gelyk of ons masels het, maar dit het binne 'n dag opgeklaar.
Dit laat my te veel dink aan die weermag en sodra jy begin sweet ruik daai goed "k@k" sleg.
Daai mossies moet my eerder dan maar eet
Nie muskiete nie....muggies
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Geert, ek het een van daardie restaurant insek vangers.
Destyds by "Stinky Fortuna" het die muggies ons so aangeval sodat die ding "discharge" het.
Agter my het à â ou gestaan met à â Escape en dit is waar ek die geel lig gesien het.
Geen mossies of muggies nie.
As mens langs water kampeer is muggies geneig om soms irriterend te wees. Wat doen julle om muggies weg te hou van jou?
Ons maak ook maar gebruik van die Geel lig. Ja jy kry so hier en daar insek wat vir 'n rukkie om die geel lig hang maar kort voor lank is hy weer op sy pad.
Soos ek vir jou gewys het Geert die donker gaas gordyn met magnete voor die deur keer alle insekte na die binne kant van die wa. Jy kan selfs 'n skerp wit lig aan hê. Jy skud net die gaas dan vlieg hulle weg. Stap deur die gaas na binne en die magneetjies maak die gaas agter jou toe.
Dis nou om die goed uit die wa te hou, maar vir buite kuier het ons byvoorbeeld geen muggies gehad wat ons gepla het daar reg langs die rivier waar ons gestaan het nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Dennis, Ek hoor jou, maar as jy reageer op die muggiebyte soos ek doen, sal jy enige reuk trotseer om nie gebyt te word nie. Kyk gerus op internet vir gnat bite reactions- of moet eerder nie- dis aaklig, maar dis hoe ek reageer.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ons het ook à â net met à â ketting in die soom voor die karavaan se deur en hou ook die goed uit.
Dit voorkom ook dat deurlopers in jou wa inkyk
Die probleem met die muggies, altans die wat my al 'n paar keer gebyt het, is dat hulle bedags werk. Ek vermoed nie snags nie, maar ek kan verkeerd wees. Ek is in elkgeval elke keer bedags gebyt.. Ek is elke keer gebyt terwyl ons onder die afdak voor die karavaan gesit het. Dit jeuk nie onmiddelik soos muskietbyte nie, maar jy sien net later die opgehewe rooi kolle, in sommige gevalle tot 10 cm en meer in deursnee. Ek het die eerste keer vermoed dit was 'n spinnekop wat my gebyt het en het toe op internet gaan rondsoek. Die letsels het ooreengekom met muggiebyte en hulle was ook wel in die omdewing teenwoordig. Die eerste maal was dit naby Montagu. Die goeie nuus is dat hulle blykbaar net sommige mense byt want my vrou het telkens ongeskonde gebly. Omdat hulle in die dag bedrywig is wanneer jy buite sit, is dit moeilik om hule te vermy.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Fred, ek het nooit gedog muggies byt nie, maar dit maak nou sin.
Gedurende 2016 was ons by Smilin Thru, alhoewel daar redelik insek spinnekoppe was wat hulle webs gegooi het snags, was my bene gedurig jeukerig en spierwit met Prep gesmeer.
Jou insetting maak sin dat die spinnekoppe werklik onskuldig was, maar die muggies die skuldiges.
As mens langs water kampeer is muggies geneig om soms irriterend te wees. Wat doen julle om muggies weg te hou van jou?
Ons het opgepak en gery... Midmar dam.. Was erg.. Wou nog dag of wat bly maar net daar opgepak. As als in jou neus en ore en oe ingaan is dit onaangenaam. Neewat.
Dis waar dat ons baie min muggies die aand gehad het. Die volgende oggend, eina.. Neewat toe is ons klaar

Kan glo....
Ek weet nie wat hul lok nie....al geen lig aangehad nie, net kampvuur....dan pla hulle. Dis seker dan vuur wat hul lok?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Kan glo....
Ek weet nie wat hul lok nie....al geen lig aangehad nie, net kampvuur....dan pla hulle. Dis seker dan vuur wat hul lok?
Geert
Soos beide Pieter en Fred bo sê, byt muggies in die dag.
Ek was onder die indruk hulle roer jou dag en nag, maar nou dat ek daaraan dink, byt 'n muggie nie na donker nie.
Seker bang vir muskiete?
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
Hierdie is 2 skermgrepe uit n video wat wys die verskil tussen rooi lig en geel lig met muggies. Rooi lig basies 2 of 3 muggies teenoor geel met oor die 100
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Are we starting a new red light district ? :) :) aka Amsterdam
Jokes aside the muggies can be very irritating when camping.
Are we starting a new red light district ? :) :) aka Amsterdam
Jokes aside the muggies can be very irritating when camping.
Ek stem saam Brian. Ons is lief om by byvoorbeeld Drie Berge te kampeer langs die Krokodil rivier, maar die muggies maak dit onplesierig. Miskien rooi lig aanskaf....maar net kennisgewing opsit dat dit is om muggies weg te hou en nie honger mense te lok nie...LoL
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
I have never change the actual caravan light to a yellow light. Main reason is there are times that I need the bright white light to do something.
Since the first Penta we had I made use of a loose 220V light that I always hang on the middle horizontal tent pole near the upright pole of the rally. The globe I use is the Energy Saver spiral type yellow globe. This works very well keeping the insects away.
So I think there are various shades of yellow in the lighting environment. And the repelling effect the yellow has on the insects depends on the specific shade of yellow you use.
Try this Energy Saver Spiral Yellow globe and see if it works for you. It surely does for us.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !