Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21179 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5595 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4779 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1664 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1465 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 983 |
Gerden | 914 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 357 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 286 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |

Mountain View - Harismith
Has anyone slept over there recently? I've read on some posts that there is no security / control over the locals passing through the camp and there is a location the other side of the N3 . Is this still the case? I'm thinking of stopping over there on our trip up from Natal.
TIA
Ons het paar jaar terug dit ervaar dat die hek net oopgestaan het en ons toe liewer aangery het. Laasjaar het ons weer soontoe gegaan en dit heel anders ervaar. Toegang word verkry via intercom en kameras wat vanaf ontvangs beheer word...so hulle sien elkeen wat inkom en maak oop vir hulle. Elkeen kry n stel sleutels vir badkamers wat mens sluit. As jy vertrek is daar n dropbox vir die sleutels by hek. Die hek maak van binne af oop met n loop detector...so as jy uit is, kan jy slegs weer inkom via intercom....ontvangs moet oopmaak. Ondanks die sekuriteits maatreels, moet mens maar op jou hoede wees. Ons wou byvoorbeeld die aand by Spur ge-eet het, maar het bietjie ongemaklik gevoel om karavaan so alleen te los...het toe by karavaan ge-eet. Daar is baie helder sprei ligte wat kampeer terein verlig saans. Ons was tydens n Desember daar oppad see toe, toe was ons 12-15 karavane gewees in park gewees, wat dit ook automaties bietjie veiliger laat voel as wat mens miskien stoksiel alleen daar sou staan. Wat die plek self aanbetref....dis die pragtigste groen gras en badkamers is baie nice.

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Spur takeaways by karavaan ge-eet

Dankie Geert.
Is die ingang hek is die pad heel regs van die geboue en nie die een wat so tussen die parkeer terein deurloop?

Ja, daai is die ingangshek wat ons gebruik het. Dis die rooi dropped pin op kaart

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Thanks - I would not get my train through the parking area or at least not comfortable with the sharp turns between the parked cars
Hi Brain, ek het met die Exclusive maklik ingekom, draai maar net wyd.
Daar was net 1 xVW Kombi saam met ons in die Park. Het bietjie alleen gevoel.

Dankie sal so maak.