Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17725 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6184 |
Bostoe | 5456 |
BrianB | 5262 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3220 |
mulderpm | 2608 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1997 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1763 |
steamer | 1700 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1243 |
Louvan | 1241 |
Gerden | 1149 |
RichardJ | 1136 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 847 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 774 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 432 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 397 |
LEEN | 383 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 183 |
BigG | 182 |
Maurits | 171 |





Montering van groot TV skottel
Verander ook nou van klein na groot TV skottel. Enige voorstelle vir montering asb.

Tuinvurk
Waarom groot skottel ?

Ek het altyd van 'n ou kamera drie poot gebruik gemaak.
- Die drie poot se bene is in lengte verstel baar en maak voorsiening om teen skuinste die skottel te plaas.
- Een pen reg onder in die middel van die drie bene en jy trek die skottel vas dat hy nie om waai nie.
- Die vertikale en laterale verstelling van die drie poot se kop maak dat jy baie makliker die skottel op die sateliet rig.
Ek het sommer 'n stok ou tweedehanse driepoot by 'n pandjies winkel gaan koop.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek het lankal nie meer die skottel nie en die drie poot le nog iewers in die motorhuis. As jy nader gebly het kon jy hom kom haal het.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek ry nie so 'n skottel saam nie, maar my indruk is dat die meetse ouens wat dit wel doen, dit op 'n tuinvurk monteer. Dit klink vir my die beste manier om dit te doen maar dis meestal maar vir klein skottels. Ek dink die ouens het maar min pakplek soos ons almal maar, en daarom die klein skottel.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek wil aansluit by Willie54 se vraag oor waarom oorskakel na 'n groot skottel? Ek gebruik selde my TV in die karavaan (net as ons baie lank op een plek staan), maar ek gebruik die klein skottel met groot sukses al vir baie jare. En die klein skottel vervoer gemaklik - in sy doelgeboude tassie (waarin dit gekoop is) met al sy toebehore daarby ingesluit.

Ja Chris ek gebruik n kleinskottel vir baie jare en ek kamp oral in die land, selfs Botswana en Namibië, en bygesê van vroeër jare se ou dekodeerders tot vandag se Explora Ultra, en nog nooit enige probleme ondervind .Kry net vir jou n ordentlike meter om mee intestel dit is wat vir my die belangrikste is .Dit is weereens my siening en ek sal dit nooit op iemand afdwing

Tuin virk werk soos n bom
Haak daai wa kamp bly koning
Hi Willie54
Ek sien jy verwys na 'n "goeie" meter om die skottel in gestelm te kry - my meter wat ek gebruik het (Erial King) het "opgepak" en Erial King doen geen hertselwerk nie - dus is ek in die mark vir 'n nuwe/ander meter - kan jy dalk iets aanbeveel.
Die meter wat ek gebruik het, het op die sein sterkte asook die kwaliteit van die sein 'n alarm/beep gegee - dit was werklik 'n maklike werkie om die skottel in te stel - ongelukkig is ek nou skrikkerig om weer dieselfde fabrikaat te koop.
Lekker dag verder
Theo Muller
Ek gebruik Å gehawinde optel tuin vurk wat nog net 2x "Tande" oor het, maar werk 100%.
Ek het die kamp skottel, maar kyk selde TV.
Ons TV was aan, ek dink die laaste "1x Day" krieket game.
We have the automatic Alden dish on the roof of the van, worked well while we used it which was seven years ago before we cancelled DSTV and now just stream what ever we want to watch. So I now have an expensive ornament on the roof ð¤¨
Theo gee jou sel nr dan stuur ek vir jou n foto van die meter wat ek gebruik .Dit is n Ellies produk werk baie goed .

Hi Willie
My sel is: 0 agt drie 6 nul agt 2 drie 4 nege
Dankie byvoorbaat
Tuin vurk maar moes ook groot skottel vat want die explore dstv wil nie met n klein skottel werk nie.
DIE LEWE WIL GELEWE WORD
Andre toe ek nog ek was en al my kragte in plek was, en ek nog karavaan kon sleep het ek ook met tuinvurk en die klein skottel en gewone LNB opgestel tot ek n goeie sein kry. Ek het dan die gewone LNB vervang en my explora LNB opgesit. Alles het dan perfek gewerk op die explora. Om een of ander rede kon ek nie sein optel met die klein skottel en explora LNB nie. Gewone LNB ........kry goeie sein en sit dan dak jou explora LNB op en alles werk. Ek weet nie of dit nog so werk nie maar seker die moeite werd om te probeer. Sterkte.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
