Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21179 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5595 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4779 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1664 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1465 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 983 |
Gerden | 914 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 357 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 286 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Mokala Nas Park
Ons was vir 5 dae by die park: ons eerste (en laaste) besoek. Die toegangs paaie na beide Mosu(21km) en Lilidale(16km) kampe is 'n riller. Skep ons toe mos nou asem na ons by die hek (Mosu) ingaan. Maar nee, van hier tot by ontvangs skud jy jou longe uit! Ontvangs was goed, maar hulle sukkel met sein vir die kaart masjiene. Ons het in Lilydale kamp gebly. So toe vat ons die pad Lillydale toe, geen waarskuwing by hek of ontvangs oor die toestand van die paaie nie. 27.5km het ons amper 2 ure gevat, met 'n 4x4 bakkie. Die paaie lyk erg verspoel. By Lillydale aangekom, is "system" off-line, maar ons kon inboek. Die verblyf was netjies met als wat jy nodig sal kry. Beddegoed was skoon, maar daar het lanklaas iemand daar gebly. Hier diens hulle nie jou blyplek elke dag nie, al is die Sanparks kennisgewing oor die handdoeke in die badkamer op. Halfpad deur ons verblyf, moes ons gaan vra vir toiletpapier. Hier is ook nie kiosks waar jy toiletpapier kan koop nie. As jy gewoond is aan KNP is die plek 'n pragtige verandering. Alles is anders, veral die groot grasvelde. Ons het pragtige wild gesien, ook renosters. Die piekniek plekke is mooi skoon. Die kampplek (Motswedi) het privaat ablusies, aparte toilet en groot stort, en dit was skoon en netjies. Die groot probleem hier is die paaie: daar is 'n 4x4 roete, en die was die mooiste: plat sandpad. Ons sal nie ons Xplorer hierheen sleep nie. Die toegangspaaie is die minste van jou probleem. Binne die park is dit erg!
Mokala se paaie kan vinnig sleg raak. Dis hoe my bakkie gelyk het na 'n sterk bui reën verlede jaar in die park. Die paaie was so sleg dat besoekers aan Motswedi met die "geen toegang" paaie moes ry. Die res was onbegaanbaar. Daar is ongelukkig nie 'n padskraper nie.
Steeds lekker gebraai.

Dankie vir terugvoering. Ek het op n ander draad navraag gedoen oor hierdie plek as oornag Kaap toe. Het toe soortgelyke terugvoering gekry, maar nie gedink dis so erg nie....klink of my pad karavaan sal sneuwel op daai pad
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Wat is die naaste dorp aan dié park asseblief?
Mokala was op ons emmerlys want ons karavaantjie is geskik vir redelike grondpaaie. Nou is dit nie meer op die lys nie. Sulke parke weet ons is eerstens vir natuurbewaring maar ook vir toerisme wat met meeste die begroting verskaf. Dis baie jammer dat in Mokala se geval, toerisme maar laag op die prioriteitslys is. Die aantal kampeerders wat instaat is en lus het om sulke paaie aan te durf, is sekerlik maar min. Ek wonder net of die situasie altyd so erg is en of dit dalk grootliks die gevolg van vanjaar se baie reën is.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Modderivier/Rietrivier, nearest big town is Kimberley. Access roads are a no go for road caravans - I would not even pull an off road caravan/trailer on them. We camped at Riverside Country Club Modderrivier and drove to Mokala, Once was enough on those roads.
Thanks Brian.
Kan Riverside Country Club aanbeveel. Richie en Jacobsdal naaste dorpe: sowat 60km (1 uur) vanaf Park.
Sorry to read about the current road conditions inside the park.
The distance from Modderrivier to Northern gate is 20km, under half an hour.
The access roads are public gravel roads to the Northern and Southern entrances.
My first visit at least 12 years ago, park was fairly new. The internal roads were soft and powdery.
4 or 5 years ago on second visit the roads had firmer gravely surface so did not have dust problem.
In June 21 we stayed at Lilydale rest camp for about 4 nights and drove every road, other than 4x4. We had no problems at all, that I can remember.
The roads do not appear to be constructed but scraped to clear the bush and make a passable path. In fact the Liliydale area I recall had just been scraped. So when crossing rocky outcrops the road was perhaps rather rocky (read slabs and stepped).
In 2021 we entered and exited the Northern gate. I did, as normal, a cautious 80k/ph. Local vehicles were flying along at at least 100.
The whole countries road networks have taken a severe battering due to the abnormally high rain fall. (My July visit to an internal Agulhas NP chalet was cancelled due to road conditions.)
It is a special park, rare species breeding park (saw some almost Qwaggas) and definitely has my recommendation if the severe road conditions that Estelle has reported here has been stabilized. My experiences were that the gravel access roads were no worse than Kgalagadi or Kruger roads can get.
I have met a Dutch couple who on a number of visits to SA have pitched their tent in Mokala.
Tounge in cheek ....... Consider, if you want smooth roads why did you get an off roader?
Living the dream

Ps during our 5 days in June 21, I recorded 92 species of birds.
Living the dream

Ook jammer om te hoor dat die paaie nou sleg is. Een van ons vriendinne was ALLEEN daar met n FLEETLINE agter haar Prado en het geen probleem gehad met die pad nie.
You'll never never know if you never never go
Dis hoekom ek maar gewoonlik fotos probeer neem en plaas, dan kan persoon maar self besluit of pad goed vir hom lyk of sleg. Soos in Butts se geval....as pad só lyk sal ek beslis nie my pad karavaan daar sleep nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

