Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22038 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17789 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6244 |
Bostoe | 5471 |
BrianB | 5319 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2712 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1262 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1187 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 444 |
Harv | 424 |
1Pierre2 | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 386 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 361 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |
Andrew | 153 |





Miljoen km waarborg
Kan dit wees?

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

I'm sure there will be a lot of T's and C's that will apply to that guarantee.
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
500000 kms maybe with a pinch of salt but 1000000kms ???????????????
As you say George lots of tcs and cs
Waarborg geld slegs vir oorspronklike eerste koper.
Indien dit net van toepassing is op die eerste eienaar, sal die vervaardiger moontlik seker maak dat die voertuig ander probleme sal gee voor of op 100,000km dat jy as eienaar so gefrusttreerd gaan raak dat jy van die voertuig ontslae gaan raak.
Die voertuig sal dan seker ook omtrent geen 22de handsewaarde hê nie.
Miskien is ek maar net pessimisties.
Moeg geploeg.
Kans is goed terme se 1000000km of 6 jaar watter een kom eerste.Wie kan so ver ry in 6 jaar nie te praat van jou brandstof kostes.1000000/20=50000l*R22=R1100000.
Hy is te lig in die broek om my wa te sleep, Kerb Weight 1381Kg. En ook nie genoeg krag nie 230Nm.
I have these limitations 2000Kg kerb weight and min 450 Nm torque.
Too good to be true
Make it 2,000,000 Km warranty, then I may consider buying one.
Been there--done it. ( Talking about the bathroom )
As jy mooi daaroor dink, is die waarborg nie so wonderlik nie. Dis eerstens net van toepassing op die masjien. Dis n komponent wat nie baie probleme gee nie. Daar word nie gewaarborg dat niks daarmee sal verkeerd gaan nie, maar dat as dit sou gebeur, sal dit herstel word. Ek sou meer beîndruk wees as die dryfstelsel gewaarborg word want dit is baie meer geneigd om in te gee. Dis maar n reklamefoefie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
As daar iets sou gebeur sal die verskoning seker wees dat dit normal wear and tear is wat uitgesluit sal wees by die waarborg.
My persoonlike gevoel is dat as daai kar 200,000km maak, dit al prestasie sal wees
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek meen ook so Geert. As iets te goed is om waar te eees, dan is dit te goed om waar te wees. Dit lyk soos n Haval. Hy het waarskynlik n dubbelkoppelaarratkas wat lank voor die masjien gaan ingee en die herstelkoste sal so hoog wees dat die eienaar dit nie sal laat herstel nie. Dan maak diw lang waarborg op die masjien nie meer saak nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ag nee wat kerels, gewone slytasie en verweer gedurende gebruik is mos van alle waarborge uitgesluit. Dit dek mos net foutiewe materiaal en vakmanskap. Wanneer die krukas laers na 120000 km ingee weens normale slytasie gaan die waarborg dit nie dek nie mits daar bewys kan word dat die materiaal of vakmanskap tekortkominge gehad het. Hoe gaan jy dit op daardie stadium bewys? Dink net aan al die onderdele wat van sintetiese materiaal gemaak is en waarvan die leeftyd beperk is. Indien 'n rubber onderdeel ingee en die masjien oorverhit, wat dan? Mercedes het destyds met die 123 weergawes alle rubber onderdele op 100000 kms vervang. Hoekom? En slegs die geakkrediteerde handelaar mag sekerlik die voertuig versien, en as jy een kilometer verder gery het as wat jou waarborg tussen dienste vereis verval die waarborg dan?, ens, ens, ens. Hierdie advertensie is waarskynlik gerig op die duisende aspirant kopers wat skaars verstaan wat hulle lees, praat nie eens van die interpretasie van implikasies nie.
Hierdie advertensie is nie die papier waarop dit gedruk is werd nie. 'n Belediging vir verantwoordelike advertensiewese.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old, one is old because one stopped playing.
Dit is n Chery en die waarborg geld net vit 10 jaar. Dan moet die voertuig ook net by Chery agente gediens word. Pieter slaan die spyker op die kop. Ek wonder ook hoe hulle by wetgewing verby gaan kom wat sê voertuie hoef nie by amptelike agente gediens te word onder waarborg nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Regtig mooi voertuig maar my Sprite Swing gaan hom laat swaar trek
Haak daai wa kamp bly koning
1.5 l 115 Kw, 290 n/m. Ek dink hy sal die Sprite redelik gemaklik kan hanteer. Dis egter 'n CVT ratkas wat myns insiens beslis nie gesklik is vir sleep nie. Dit gaan ook lank voor een miljoen km ingee en die eienaar gaan dalk maar van die voertuig ontslae raak eerter as om dit te laat vervang, wat herstel van die ratkaste is blybbaar amper onmoontlik in ons land, en trouens enige land. Soos reeds genoem is hierdie maar 'n verkoopsfoefie. Hoeveel mense ry gemiddeld 100,000 km per jaar?
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
So n bietjie van die oorspronklike draad af...maar ek het my Hilux (2.4GD6) se oorspronklike Toyota waarborg verleng...R7700 once off 5 jaar unlimited kms! Ek ry baie +- 7000km n maand so vir my was dit n no brainer soos die engelsman sou se! "Just saying"....use it...dont use it. Logies moet ek hom by agente bly diens...maar ek doen dit elkgeval.
If its worth doing, its worth doing well.

Specially in South Africa
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

