Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21975 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17715 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6174 |
Bostoe | 5456 |
BrianB | 5260 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3220 |
mulderpm | 2603 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1996 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1762 |
steamer | 1698 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1454 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1242 |
Louvan | 1237 |
RichardJ | 1135 |
Gerden | 1135 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 847 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 771 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 432 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 393 |
LEEN | 382 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 183 |
BigG | 182 |





Metalion Parthian vs. Summit Everest
Hello julle almal. Ons g*tte juik.
Die Sprite Swing beperk waar ons kan gaan kamp.
Ons wil graag bietjie ander tiepe kampe doen waar die Swing nie kan ingaan nie.
Ons wil bietjie meer 'off road' met 'n trailer - maar die 4x2 moet daar kan inkom.
Tans pak ons sulke 'off road' kampe aan met die tent, sonder krag, trommels en alles wat die plek onnet laat lyk.
Belangrik met 'n trailer is dat ons vinniger wil opslaan, alles naby he sonder hordes trommels en dinge wat rondle.
Ook wil ons dan 'gegear' wees met water en krag in die trailer.
Ons het tans ons oog op 2 opsies. Metalian Parthian en die Summit Everest.
Wat is julle ervaring en wat julle sal aanbeveel tussen die twee?
Hooked, now we can go camping.
Ek hou meer van die Summit Hennie kyk ook na Bush Lapa Kewer sterkte met besluit
Haak daai wa kamp bly koning
Ek ken nie daai 2 waens nie, so kan ongelukkig nie help met terugvoering nie, maar kan miskien gaan loer op karavaan skou later die maand....daar is altyd goeie verskeinheid te sien
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

