Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22084 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17816 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6275 |
Bostoe | 5480 |
BrianB | 5363 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2715 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2152 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1871 |
Nico | 1773 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1690 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1467 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1268 |
Gerden | 1260 |
Louvan | 1255 |
RichardJ | 1180 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 857 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Willie54 | 445 |
1Pierre2 | 435 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 386 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 367 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 187 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |
mplester | 157 |





METALIAN 4X4 SLEEPWA TE KOOP
Manne daar is n tyd vir alles, en ek moet met hartseer my getroue Metalian 4x4 sleepwa verkoop. Hy het ons pragtig vir 10 jaar gedien sonder om ooit probleme te gee. Vir die afgelope vier jaar het ons hom net gebruik om blomme te gaan kyk. Die treiler is gebou nadat ek vele insette kon lewer, ook wat die onderstel betref. Die treiler is volledig toegerus, ook met n 150 liter watertenk en BF Goodrich bande. Die tent en alles is in nuut-kondisie en ek het verskeie veranderings aangebring. Die treiler het nog nie een dag buite n motorhuis gespandeer nie. Ek hoop ek kry n vriendelike koper vir hom vir R125 000-00. Ek verseker julle dat die wa NET deur n kundige persoon gesleep was en nooit sleg behandel was nie.
Ai, hartseer dag, gelukkig het ons nog die karavaan.
You'll never never know if you never never go
