Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22120 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17865 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6317 |
Bostoe | 5503 |
BrianB | 5409 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3224 |
mulderpm | 2728 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2153 |
Chris Boucher | 2006 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1874 |
Nico | 1775 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1691 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1470 |
Mars Member | 1000 + |
DK | 1308 |
George | 1281 |
Louvan | 1260 |
RichardJ | 1191 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 859 |
JohanMarais | 821 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 665 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Douglas Green | 577 |
Willie54 | 454 |
Platinum Member | 250 + |
1Pierre2 | 441 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 422 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 387 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 370 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
captiva | 279 |
Meerkat | 271 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 199 |
BigG | 187 |
Stephan | 182 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |

Maroela
Staan nou lekker vir twee aande by Maroela. Kamp gladnie vol nie. Baie aangenaam. Glo dit of nie - nie ‘n aap, of bobbejaan of ratel te sien nie! Sal weer hier staan.
Never too old to have a happy childhood
Wonder waar is apies, want laasjaar het ons by my broer in Maroela gekuier.....daai apies was groot pes daar. My kar se venster het n skrefie oop gestaan....hy druk sy poot daardeur om kar oop te sluit. Hulle wag ook vir nuwe kampeerders.....as hul inkom en stop en uitklim om te kyk hoe hulle op staanplek gaan staan, neem apies daai kans om gou iets uit jou kar te steel. Hulle het ook my broer se surround van opwipdak stukkend geskeur en binne karavaan jam uit die yskas gehaal....en dit alles terwyl hulle onder die rally tent gesit het.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ja ongelukkig is die diere 'n probleem. Ons moet maar net nie vergeet dat ons besig is om hulle te pla in hulle omgewing en as gevolg daarvan leer hulle die maklike leefwyse aan.

Staan nou lekker vir twee aande by Maroela. Kamp gladnie vol nie. Baie aangenaam. Glo dit of nie - nie ‘n aap, of bobbejaan of ratel te sien nie! Sal weer hier staan.

Hoop julle het die kuier daar geniet.
My niggie en haar man het laasweek by Krokodilbrug gekamp. En soos altyd het hulle dit baie geniet.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Maroela - lekker ou kampie. Maar ons was die laaste keer aller-verskrikliks deur die blou-ape verpes. Die dag toe ons oppak het 'n wyfie-aap my letterlik aangeval. Ek staan toe met my pennetrekker in die hand en het verwoed na haar geswaai. Sy't aanhou kom vir my, maar gelukkig kon ek uiteindelik daarin slaag hom haar te verjaag. Ek het dit totaal vreemde gedrag gevind. Ek kon nog verstaan as daar 'n kleintjie naby was, maar daar was geen teken van ander ape nie. Sy't net skielik uit die niet verskyn en voluit vir my gekom. (Ralie reken sy't gedink ek is 'n mannetjie-aap).
Tydens ons laaste besoek daar (vroeg-Junie 2019) was die toegangspad na Maroela en Tamboti ongelukkig in 'n haglike toestand. Ten spyte van die feit dat ek uiters stadig gery het, het ek die nare verrassing gekry toe ons by ATKV Eiland arriveer - my karavaan se uitkasdeur het uit sy skarniere gewikkel en op die vloer gelê. Gelukkig was die yskas leeg en ek kon darem die deur weer vinnig op sy plek kry. Ek het nog altyd 'n "allergie" gehad om my karavaan op 'n gruispad te sleep, maar na daardie ervaring het ek Maroela van my Krugerwildtuin-kamplys verwyder.

Diere wat so buitengewoon optree maak my bang. Die rede kan dalk hondsdolheid wees.
Ek aanvaar julle weet hoe om n BLOU aap mannetjie van n wyfie te onderskei?
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Diere wat so buitengewoon optree maak my bang. Die rede kan dalk hondsdolheid wees.
Ek aanvaar julle weet hoe om n BLOU aap mannetjie van n wyfie te onderskei?

Fred - ek het darem my broek aangehad. Dus kon sy my nie met 'n mannetjie-aap verwar nie. Selfs sonder 'n broek sou ek darem nie soos 'n mannetjie gelyk het nie.

Die Blou Aap sal so optree ,want jy kry die patete wat hulle voer, dan verloor hy sy vrees vir mense .Die mense is die oorsaak van hierdie gedrags veranering van diere .As mense net wil leer jy voer geen dier, dan sal die diere nie so optree .Enige dier is baie gevaarlik as hy sy vrees vir mense verloor .Ons kamp in Berg en Dal ,n Chinese vrou voer n Blou Aap manetjie Naartjies .Toe gebeur die slegte ding, die naartjie klaar ,daai Blou Aap Manetjie spring op haar, byt haar in haar gesig 43 steke moes sy in haar gesig kry .So ja al wat ons kon sê, kry vir jou ."You feed them, we shoot them" .Dit is die uiteinde agv die mens se absoluute arrogante dom optrede .

Dit is groot waar woorde wat jy hier noem Willie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

"Hoe ken jy 'n blouaap-mannetjie uit ?"
As hy 'n Blou-Bul is dan is hy 'n mannetjie !

Lennie, dit is die een wat vir die Blou Bulle skree
Zondi, die kamp bestuurder, se dat die aape weg gaan as die kamp still is. Geen kos/asblikke vir hulle nie.
In Punda M bly die aape n’ probleem.
Groete,
Paul
In Tsendze is daar geen aape nie want Rodger maak die asblikke voor son op leeg en om om 8 uur verwyder Mopanie die sakke.
No food/feeding no monkey problem.
Groete,
Paul
Die asblikke by Maroela is verwyder. Dalk is dit die rede dat die ape weg is… of dalk was ons net gelukkig.
Never too old to have a happy childhood

Die Blou Aap sal so optree ,want jy kry die patete wat hulle voer, dan verloor hy sy vrees vir mense .Die mense is die oorsaak van hierdie gedrags veranering van diere .As mense net wil leer jy voer geen dier, dan sal die diere nie so optree .Enige dier is baie gevaarlik as hy sy vrees vir mense verloor .Ons kamp in Berg en Dal ,n Chinese vrou voer n Blou Aap manetjie Naartjies .Toe gebeur die slegte ding, die naartjie klaar ,daai Blou Aap Manetjie spring op haar, byt haar in haar gesig 43 steke moes sy in haar gesig kry .So ja al wat ons kon sê, kry vir jou ."You feed them, we shoot them" .Dit is die uiteinde agv die mens se absoluute arrogante dom optrede .

As You say:- "You feed them, we shoot them". Therefore, people caught feeding any animal should be punished the same as if they had shot it. Klaar!
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!

In Balule two of the leader monkey’s were trapped in a cage by the park officials. They were taken away and never seen again. Now the monkeys stay away from the camp. Fear of humans reinstated.
Groete,
Paul