Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21193 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5601 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4782 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |

Malaria
Wat doen julle as/indien jy in 'n malaria area inbeweeg?
Ek weet wat die weermag met ons gedoen het in 1975, maar glo nie dis die korrekte prosedure om te volg nie.
*
One is never too old too learn

Bob, woon jy nie tans in 'n malaria gebied nie?
Ons neem maar tablette.
Living the dream

RichardJ, yes, ons woon in M-gebied, daarom ook dat ek die vraag vra, om moontlik andere van hulp/inligting te kan voorsien indien gevra word.
Ek kry sooveel hulp en inligting op hierdie webtuiste/forum, dat ek voel om ook hulpsaam te wees met/vir die gemeenskap hier.
Ons woon sederd 1984 hier en het ook eers begin met pille, maar is daarteen gewaarsku deur mense wat jare al hier woon.
Die pille indien langdurig gebruik word veroorsaak probleme met die oge. Nie net dit nie maar veroorsaak dat dokters nie onmiddelik 'n diagnose kan maak nie(die pille verdoesel die simptome.
One is never too old too learn

Soos met enige siekte, is die beste raad om dit nie te kry nie. Maar is dit moontlik? Ons is nie in malariegebied nie, maar muskiete byt my gereeld deur my kouse. Is klere en dinge soos Tabart voldoende? KNP is een van ons kampplekke en ons neem nooit pille nie maar probeer nie onsself blootstel nie. Ons het nog nooit malaria gekry nie maar ek weet nie of dit ons stappe is wat voldoende is en of ons net gelukkig is nie.
Bosluse is baie lief vir my en as ons in die veld stap en ek het wolkouse aan byt die baie kleintjies my gereeld aan die enkels onder die wolkouse. Sou dit wees dat dit juis die bosluise aantrek (omdat hulle dink ek is n skaapð?). As dit so is, kan dit dalk ook n teiken vir muskiete wees?
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Soos met enige siekte, is die beste raad om dit nie te kry nie. Maar is dit moontlik? Ons is nie in malariegebied nie, maar muskiete byt my gereeld deur my kouse. Is klere en dinge soos Tabart voldoende? KNP is een van ons kampplekke en ons neem nooit pille nie maar probeer nie onsself blootstel nie. Ons het nog nooit malaria gekry nie maar ek weet nie of dit ons stappe is wat voldoende is en of ons net gelukkig is nie.
Bosluse is baie lief vir my en as ons in die veld stap en ek het wolkouse aan byt die baie kleintjies my gereeld aan die enkels onder die wolkouse. Sou dit wees dat dit juis die bosluise aantrek (omdat hulle dink ek is n skaap😁?). As dit so is, kan dit dalk ook n teiken vir muskiete wees?

Fred, ja man, ons, ek en vroulief gebruik wel iets om onsself te beveilig, maar ek glo meeste mense sal die produk nie kan maak/vervaardig nie.....ek sal bietjie kyk vir die jou-buis video waar die ou dit doen.
Hierdie produk vernietig binne 4 dae alle parrasiete wat die muskiet in jou bloed laat "vorm" en tjop-tjop is jy gesond.
Ons gebruik dit daagliks in ons drinkwater.
One is never too old too learn

VERSTAAN MOOI ; Ek is nie 'n dokter nie en kan slegs hier vertel wat ek en my vrou gebruik teen die malaria muskiet se parrasiete.
Hier is die/'n video wat vertel, wat die farmasuitiese industrie nie wil he^, ons moet weet nie..... :
https://www.youtube.com/watch?v=nk7I7Eoo9vA
Daar's 'n video wat mens wys hoe om die produk te maak, maar, jy gaan sukkel om een van die bestandele in die hande te kry in Suid-afrika.
Aanhouer wen, soos my ouma altyd gese^ het.
Indie jul belangstel sal ek link/skakel plaas.
Wees gewaarsku dat daar TEEN hierdie produk gepraat word op die internet, maar as jy Matriek skeikunde/wetenskap op skool as vak gehad het kan jy die wetenskaplike "formules" vergelyk en dan vir jouself bepaal of hulle "stront" praat.
One is never too old too learn

Soos........., Wat is CLO2 ?
Gaan en vra google wat is NAOCL of NACLO
Dan as jy die antwoord kry sal jy weet of hulle(pharma), ons belieg.
One is never too old too learn

One is never too old too learn

https://powellsolutions.com/resources/faq/sodium-hypochlorite-faq/
https://www.americanchemistry.com/industry-groups/sodium-chlorite-chlorine-dioxide
One is never too old too learn

Dis chloor bleikmiddel (soos Jik) of is ek verkeerd? Kan nie meer Chemie onthou nie. Drink julle dit daagliks? My rekenaar het op die oomblik 'n probleem wat maak dat ek nie die klank van internet videos kan hoor nie, so die video help my nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Hoe om die produk te maak, bleddie maklik as jy Matriek met wetenskap op skool had:
https://www.bitchute.com/video/ShUJiogb3MGK/
https://www.bitchute.com/video/ehI9KuOkUWNB/
One is never too old too learn

Dis chloor bleikmiddel (soos Jik) of is ek verkeerd? Kan nie meer Chemie onthou nie. Drink julle dit daagliks? My rekenaar het op die oomblik 'n probleem wat maak dat ek nie die klank van internet videos kan hoor nie, so die video help my nie.

O, hel nee ! , ons drink nie ....> chloor of bleikmiddel nie ! ook nie sodium chlorite nie !
kyk asb. die videos, voordat jy besluit om die produk wat ons maak(Clorine dioxide) te maak.
Sodium chloride is sout.
One is never too old too learn

Ons gebruik so 10 druppels Chlorine Dioxide op 1 liter water per dag.
Die voorstel is om op sowat 2 druppels op 1 liter water te begin.
Die algemene "das-lose" naam van chlorine dioxide is MMS op die internet.
"Das-loos" is my definisie van mense soos ek....slegs 'n Ambagsman(nooit das gedra nie) ð
One is never too old too learn

Neewat, ek vra net uit belangstelling. Ek is maar skepties van geaardheid en aanvaar nie maklik iets wat nie onteenseglik bewys is nie. Ek is egter nuuskierig oor baie dinge, veral van n tegniese aard.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Neewat, ek vra net uit belangstelling. Ek is maar skepties van geaardheid en aanvaar nie maklik iets wat nie onteenseglik bewys is nie. Ek is egter nuuskierig oor baie dinge, veral van n tegniese aard.

Fred, dis goed so, my ouma had 'n gesegde......."skoemaker, hou jou by jou leuse". Weet nie hoe naby die Afrikaans aan die waarheid/korrektheid is nie, want sy het daar in Baviaanskloof grootgeword. ð
Veiliger so.
Ek wys vanaand die nuwe intrekker(jong seun), hoe om die Generator te koppel aan die huis en hy vra my toe ...."oom maar hoe weet ons nou wanneer om hom af te sit?
Wel , se^ ek toe aan hom.......daar is 'n onwettige manier, maar daarvoor gaan jy 'n Elektrisien benodig, wat vir jou gaan se^, "dis onwettig". Hy lag toe maar net en belowe hy sal van 'n Elektrisien gebruik maak.
Maw. skoenman pas op, jy beland dalk in die graf, as jy ander dinge probeer, wat nie onteenseglik bewys is as veilig nie. ð
One is never too old too learn

Die uitdrukking is Skoenmaker hou jou by jou LEES. Die lees is daardie stuk getyster met die skoenvorms waarop jy die skoen vroeër jare geplaas het om die sool aan te spyker. Ek dink dit bestaan seker nie meer nie want sole word deesdae maar vasgegom. Ek het nog êrens so een wat my Pa gebruik het om ons skoene te herstel.
Baviaanskloof is 'n baie mooi plek- ons moet weer daar uitkom.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Die uitdrukking is Skoenmaker hou jou by jou LEES. Die lees is daardie stuk getyster met die skoenvorms waarop jy die skoen vroeër jare geplaas het om die sool aan te spyker. Ek dink dit bestaan seker nie meer nie want sole word deesdae maar vasgegom. Ek het nog êrens so een wat my Pa gebruik het om ons skoene te herstel.
Baviaanskloof is 'n baie mooi plek- ons moet weer daar uitkom.

Nouja, sien , daar het ek nou ook weer op hoee ouderdom iets geleer!
Dankie Fred.
One is never too old too learn

Ek het nog 1, en ry dit saam met my. Baie handig vir baie goed. Gebruik op klinknaels, en ook om ogies in seil te vervang, en enige iets waarop jy n hamer moet gebruik.
Sal nie glo nie maar ek het n skoen lees gehad as n deurstopper, van die huis af gewerk en een dag met n klomp mense in en uit en ook n tuinwerker en courier wat goed kom aflaai het toe kry hy voete - seker nou scrap iron.
Dis interessant hoe doelmatig sommige baie ou items ontwerp is. Die skoenlees en 'n gewone aambeeld is twee goeie voorbeelde, asook ander gereedskap soos hamers, tange, meganiese handbore. Oor baie jare het hulle basies dieselfde gebly. Die vorige geslagte kon 'n ding maak, baie basies en met heel eintlik primitiewe toerusting wat sy taak uitstekend kon verrig. 'n Ding wat ek besonder hoog ag, is die ou koffiemeule. Ons het twee en het vir die kinders drie gekoop wat almal nog goed werk, al is hulle seker almal in die omgewing van 'n eeu oud. Hulle het ook baie meer karakter as moderne elektriese meule. As jy hulle skoonmaak en oorverf en hulle teen 'n muur monteer, is dit moeilik om te glo hulle is so oud en het waarskynlik reeds groot hoeveelhede koffiebone gemaal. Ook 'n naaimasjien is 'n klein wonder wat na baie jare steeds maar basies dieselfde tegniek gebruik.
As ek in die Europese katedrale loop, verwonder ek my veral aan die fantastiese ysterwerk wat jy daar vind. Dit is sonder sweismasjiene, elektriese bore en elektriese skuurders deur baie bekwame vakmanne geskep. Ek spandeer gewoonlik baie tyd tot my vrou se ergenis, om dit te bewonder en ek voel skuldig as ek moet weggaan- ek voel dis soort van 'n huldeblyk aan die ou vakmanne en om dit nie te waardeer nie, is 'n belediging vir hulle.

Ek was bevooreg om in Frankryk in 'n ou Rooms Katolieke Kerk in 'n klein dorppie in the gaan.
En dit wat jy beskryf het ek ook daar ervaar. Die houtsneewerk was regtig iets besonders. Daar was min staal werk maar dit bly 'n belewenis om te aanskou.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !