Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21906 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17689 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6141 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5226 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3216 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2566 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1992 |
Swanie | 1855 |
Nico | 1758 |
steamer | 1694 |
Hennie Botha | 1670 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1235 |
Louvan | 1228 |
RichardJ | 1131 |
Gerden | 1113 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 844 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 767 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 591 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 426 |
Harv | 424 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 415 |
1Pierre2 | 382 |
LEEN | 381 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Herman | 336 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Dieter | 265 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 195 |
BigG | 182 |
Trev1 | 181 |
Mahindra reliability?
My son in law is looking for a small SUV. Has anyone on this forum any experience with Mahindras. There is a TUV 300 and an XUV Mahindra on the market that should tow a trailer or our Skipper ok. Mahindra used to have reliability and finish problems but what are they like now?
An alternative looks like the Suzuki Ertiga.
hi Paul, many farmers use the mahindra bakkie - can't be too bad
I had a TUV300, nice to tow with, but at 80 000km the clutch servo packed up. Took it in, dealer says have to open to gearbox to change servo and then while it is open redo the clutch as well becaue it wont last much longer, R30 000:00. Forced them to change the servo only and traded it in on a Suzuki. When I arrived at reception at the dealer, the lady's response was "Another TUV300 clutch"? They also claim low diesel consumption on the TUV300, best I got was 7.2 l/100km, nost time 7.3 to 7.5. The model has also been discontinued.
Mahindra has improved, but there are more established brands around.
My philosophy is to stay away from products with low sales figures. There must be a reason why they are not popular. After sales service and resale values are normally aligned with sales figures.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old, one is old because one stopped playing.
In kort ek stem saam Kanneman sterkte met jou besluit
Haak daai wa kamp bly koning
We drive a Mahindra KUV 100 for about a year and a half now. Really have no complains about the vehicle. Gives us about 14,6km/l in town. Very happy with the services from the dealer in Centurion as well.
Bought myself a Mahindra Karoo Pick up.
Currently a great vehicle with low fuel consumption of 11,7km/l in town.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Such mixed feelings about a Mahindra. Suzuki I trust their quality.
Very nice and luxury vehicles.
I test drove a 2nd hand XUV 500 W8, but was not very impressed, compare with my X-Trails torque and power.
I was warned about the following:-
- Shocks are very expensive.
- Factory fitted radios do not last.
Google to get your mind at ease.
Paul, Also look at Australian consumer forums. If they sell the Mahindra there, you will certainly find users commenting on them. The Aussies take their consumer criticism seriously and you find very useful comments on just about any product there. We South Africans, seem to regard what we bought as the best while the guys down under seem to be much less loyal to their purchases and not shy to criticise if they find it necessary. And Ausieland needs more or less similar vehicles than we do.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Al met n hele klompie kampeerders gesels wat met Mahindra bakkies sleep....almal meer as happy. Persoonlik sal ek Mahindra bo Suzuki verkies....
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
What I can remember is that "Ski" a member of the forum tows his self build caravan with a Mahindra. Never heard that he had any complaints.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Sjoe Geert, om Suzuki met Mahindra te vergelyk klink vir my bietjie erg .... amper soos om appels met pynappels te vergelyk ...
Suzuki het nie 'n bakkie wat in dieselfde kategorie as Mahindra sal val nie, so daar stem ek saam, maar as jy dinge vergelyk soos diens, ondersteuning, beskikbaarheid, herverkoopswaarde edm. val Mahindra sekerlik uit die bus uit.
Ek persoonlik het nie ondervinding van die Mahindras nie, maar 'n werknemer van my, asook 'n baie getroue kollega en dan 'n onderwyseres wat by haarself kamp, mag moontlik effens bydra. Beide my werknemer en kollega het redelike goeie diens gehad - nie enigsins beter as hulle vorige voertuie nie - maar albei het gekla dat hulle nie "van die Mahindras ontslae kon raak nie " ...... niemand wil die goed gebruik as inruilhandel nie, en selfs Mahindra het my werknemer 'n uiters belaglike inruil aangebied op een van hulle eie produkte (ek moet byvoeg sy Bakkie het geen werklike probleme gehad nie, maar met 90k kms wou hy graag 'n kleiner voertuig - anders as Mahindra) koop) Die onderwyseres het haar voertuig gekoop om haar Skipper te sleep, maar het probleme ondervind met die ratkas/agteras wat eenvoudig gesorg het dat haar voertuig iets soos 8/9 maande buite werking was.... sy was NIE gelukkig nie, het uiteindelik die voertuig, (2 jaar oud) uit die hand verkoop en .... glo dit as jy wil, 'n Suzuki Grand Virtara 2e hands gekoop, waarmee sy nog steeds ry ....
So ja, almal het hulle voor - en afkeure en niemand sal ooit 'n produk kan skep wat almal tevrede sal stel nie, ........ maar in my geval sal ek maar terugstaan en sê: "Dankie, maar nee dankie!!"

Ek antwoord net die oorspronklike vraag wat skrywer vra....hy vra tussen Mahindra en n Suzuki. My persoonlike keuse tussen die 2 wat hy noem, sal die Mahindra wees
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ek stap nou 3 maande met die Mahindra Tipper. Tans geen klagtes nie.
Met die aankoop het dit gegaan om weer 'n Tipper te kon he. As ek weer 'n Ranger Wildtrak 4x4 wou he moes ek R920k uithaal vir die Tipper. Navara, Amarok, Toya almal loop naby an dieselfde prys klas EKSTRAS uitgesluit.
Met die Mahindra het ek 4x4, securi-lid, rubberizing, snorkel, opgegradeerde suspension, venster tint, roll bar en sluit vermoe vir laai ruim alles vir amper helfte minder as die prys van die meer gewilde make.
Die keuse was vir my 'n "no brainer".
Het ook eers maar navorsing gedoen en met huidige Mahindra eienaars gesels. Hulle positiewe terugvoer het my kop finaal geswaai.
Ek het nou nie meer 'n karavaan om te sleep nie, maar einde van die jaar gaan ons vir Oupa en Ouma in die Kaap haal met hulle meubels op 'n dubbel as sleep wa. Dan eers sal ek kan terugvoer gee oor hoe die Tippertjie sleep.
Maar tot dan geniet ek hom nog elke dag werk toe en terug.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Op 'n ligter trant - drade en insette oor voertuie laat my dikwels dink aan die ou wat by die Rolls Royce handelaar in gestap het en aan die verkoopsman gevra het of hy 'n paar vrae kan vra. Die verkoopsman willig in, en die eerste vraag is hoe vinnig is die Rolls. Die antwoord - vinnig genoeg. Toe weer - hoe groot is die petrol tenk. Groot genoeg. En die laaste vraag - hoe vêr kan die Rolls op 'n gallon petrol ry - vêr genoeg.
Die verkoopsman sê toe - hoe dink jy weet ek of 'n persoon 'n Rolls kan bekostig? Die antwoord is eenvoudig, mense wat Rolls Royces koop stel nie in sulke onbenullighede belang nie. Hulle stel wel belang in die herverkoopwaarde van 'n Rolls.
'n Ander interessante stukkie inligting wat ek in 'n Amerikaanse tydskrif gelees het - een van die gemene delers tussen self gemaakte Amerikaanse biljoeners is dat hulle nie nuwe motors koop nie. Hulle is so ryk omdat hulle slim is met geld. Hulle wag dat 'n nuwe motor 'n groot waardeverminderingspersentasie in 'n kort tyd bereik het en koop dit dan tweedehands. Ek dink dit is die manier om 'n Ford, Isuzu of Toyota bakkie te koop in plaas van om 'n nuwe produk wat duidelik nie hoog op enige gewildheidsleer verskyn nie te koop teen ongeveer dieselfde prys. Wanneer dit eendag by herverkoop kom sal jy die vrugte pluk.
Die oomblik wanneer jy met 'n nuwe voertuig uit die vertoonlokaal ry val sy tweedehandse waarde mos soos 'n klip.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old, one is old because one stopped playing.
Op 'n ligter trant - drade en insette oor voertuie laat my dikwels dink aan die ou wat by die Rolls Royce handelaar in gestap het en aan die verkoopsman gevra het of hy 'n paar vrae kan vra. Die verkoopsman willig in, en die eerste vraag is hoe vinnig is die Rolls. Die antwoord - vinnig genoeg. Toe weer - hoe groot is die petrol tenk. Groot genoeg. En die laaste vraag - hoe vêr kan die Rolls op 'n gallon petrol ry - vêr genoeg.
Die verkoopsman sê toe - hoe dink jy weet ek of 'n persoon 'n Rolls kan bekostig? Die antwoord is eenvoudig, mense wat Rolls Royces koop stel nie in sulke onbenullighede belang nie. Hulle stel wel belang in die herverkoopwaarde van 'n Rolls.
'n Ander interessante stukkie inligting wat ek in 'n Amerikaanse tydskrif gelees het - een van die gemene delers tussen self gemaakte Amerikaanse biljoeners is dat hulle nie nuwe motors koop nie. Hulle is so ryk omdat hulle slim is met geld. Hulle wag dat 'n nuwe motor 'n groot waardeverminderingspersentasie in 'n kort tyd bereik het en koop dit dan tweedehands. Ek dink dit is die manier om 'n Ford, Isuzu of Toyota bakkie te koop in plaas van om 'n nuwe produk wat duidelik nie hoog op enige gewildheidsleer verskyn nie te koop teen ongeveer dieselfde prys. Wanneer dit eendag by herverkoop kom sal jy die vrugte pluk.
Die oomblik wanneer jy met 'n nuwe voertuig uit die vertoonlokaal ry val sy tweedehandse waarde mos soos 'n klip.
Jou inset sit 'n mens bietjie aan die dink. Ek het o.a. 'n tyd gelede gehoor dat jy 'n Jeep-produk tweedehands moet koop, want die eerste eienaar verloor 'n groot klomp geld op markwaarde en jy tel 'n goeie voertuig gewoonlik teen 'n goeie prys op. Die oorspronlike eienaar het dus die groot "knock" gevat.
Die Mahindra eienaars wat ek ken en van weet, klink oor die algemeen baie in hul skik met hul voertuie. Maar tweedehandse waarde laat my twyfel of ek self vir 'n Mahindra sal val.
Alhoewel ek nie beplan om weer 'n voertuig te koop nie, sal ek maar poog om te bly by Toyota - sou ek gedwing word om weer 'n voertuig te koop (indien ek dit nog kan bekostig bygesê).
As herverkoopwaarde 'n belangrike faktor in die keuse van 'n voertuig is, wonder ek of mense wat gereeld nuwe voertuie koop, wel so ekonomies dink. Dis tog baie meer ekonomies om 'n voertuig lank te ry as om hom na drie jaar of so te vervang. As 'n man reken hy kan dit bekostig om driejaarlkiks 'n nuwe voertuig te koop, behoort die herverkoopwaarde tog nie saak te maak nie. Indien wel, waarom nie net die voertuig langer ry nie? Een van Warren Buffet se uitsprake is dat hy 'n voertuig lank ry eerder as om gereeld te vervang. Hy sê as hy die prys van 'n nuwe voertuig eerder belê, het hy na 'n paar jaar baie meer bates as wat hy sou hê indien hy wel die nuwe voertuig sou vervang. Ek weet ook dat een van ons voorste Afrikaanse sakemanne 'n BMW serie 1 gery het to hy al tien jaar oud was en die karretjie steeds geniet het. Hy het niks om aan enigiemand te bewys nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Deesdae is dit ook moeilik om handelaars te vertrou....daarom sal baie mense miskien liewer meer uit haal vir nuwe kar. Familie van ons het ook gedink hulle koop liewer n demo model sodat hulle baie geld spaar.....toe daar iets aan kar gedoen moes word, kom dit uit dat daar al hard aan die kar "ge-panelbeat" was. So...toe was daai kar met 1700km op toe nie meer so n "bargain" nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
As herverkoopwaarde 'n belangrike faktor in die keuse van 'n voertuig is, wonder ek of mense wat gereeld nuwe voertuie koop, wel so ekonomies dink. Dis tog baie meer ekonomies om 'n voertuig lank te ry as om hom na drie jaar of so te vervang. As 'n man reken hy kan dit bekostig om driejaarlkiks 'n nuwe voertuig te koop, behoort die herverkoopwaarde tog nie saak te maak nie. Indien wel, waarom nie net die voertuig langer ry nie? Een van Warren Buffet se uitsprake is dat hy 'n voertuig lank ry eerder as om gereeld te vervang. Hy sê as hy die prys van 'n nuwe voertuig eerder belê, het hy na 'n paar jaar baie meer bates as wat hy sou hê indien hy wel die nuwe voertuig sou vervang. Ek weet ook dat een van ons voorste Afrikaanse sakemanne 'n BMW serie 1 gery het to hy al tien jaar oud was en die karretjie steeds geniet het. Hy het niks om aan enigiemand te bewys nie.
Ek stem nie saam nie. Vir my, as 'n gemiddelde persoon wat finansiële vermoëns aanbetref, is dit juis belangrik dat 'n voertuig 'n goeie herverkoopswaarde het. Ek het in die verlede voertuie vir 3 - 4 jaar gery. Omdat ek baie kilometers per jaar afgelê het (± 50 000 km), het ek maar my voertuie relatief gereeld vervang. Juis daarom was tweedehandse waarde vir my van groot belang ten einde dit moontlik te maak om "in die mark te bly".
Noudat ek afgetree is en beswaarlik 10 000 km per jaar aflê, sal ek uiteraard baie langer met 'n voertuig ry. Inteendeel, ek voorsien dat my huidige bykans 3 jaar-oue Hilux en my vrou se 5 jaar-oue Honda ons laaste voertuie sal wees - tensy iets onvoorsiens gebeur soos 'n ongeluk, diefstal of watter rede ookal dat jy die voertuig moet vervang. Dan speel tweedehandse waarde tog 'n belangrike rol t.o.v. versekerde waarde as jy weer 'n ander voertuig moet koop.
Op 'n ligter trant - drade en insette oor voertuie laat my dikwels dink aan die ou wat by die Rolls Royce handelaar in gestap het en aan die verkoopsman gevra het of hy 'n paar vrae kan vra. Die verkoopsman willig in, en die eerste vraag is hoe vinnig is die Rolls. Die antwoord - vinnig genoeg. Toe weer - hoe groot is die petrol tenk. Groot genoeg. En die laaste vraag - hoe vêr kan die Rolls op 'n gallon petrol ry - vêr genoeg.
Die verkoopsman sê toe - hoe dink jy weet ek of 'n persoon 'n Rolls kan bekostig? Die antwoord is eenvoudig, mense wat Rolls Royces koop stel nie in sulke onbenullighede belang nie. Hulle stel wel belang in die herverkoopwaarde van 'n Rolls.
'n Ander interessante stukkie inligting wat ek in 'n Amerikaanse tydskrif gelees het - een van die gemene delers tussen self gemaakte Amerikaanse biljoeners is dat hulle nie nuwe motors koop nie. Hulle is so ryk omdat hulle slim is met geld. Hulle wag dat 'n nuwe motor 'n groot waardeverminderingspersentasie in 'n kort tyd bereik het en koop dit dan tweedehands. Ek dink dit is die manier om 'n Ford, Isuzu of Toyota bakkie te koop in plaas van om 'n nuwe produk wat duidelik nie hoog op enige gewildheidsleer verskyn nie te koop teen ongeveer dieselfde prys. Wanneer dit eendag by herverkoop kom sal jy die vrugte pluk.
Die oomblik wanneer jy met 'n nuwe voertuig uit die vertoonlokaal ry val sy tweedehandse waarde mos soos 'n klip.
Baie mense sal saamstem met die stelling: eerder 'n goeie tweedehandse model as 'n nuwe model wat nie so gewild is nie. CAR tydskrif het vir 'n lang tyd gereken (in die agterste gedeeltes waar 'n kort opsomming by die pryse gelewer is) - waar GWM en Mahindra voeruie getoets is: "any better-known secondhand vehicle at the same price will be a better buy"
Maar, weereens moet ek noem .... as ons almal van dieselfde produk gehou het sou die wereld maar redelik oninteressant wees.
Met 150 tot 200 duisend kilos op maak dit sekerlik sin om die voertuig te vervang, maar dit is nie in alle gevalle die feite nie. Maar teen daardie kilometers raai ek is die aanvraag vir sulke voertuie ook nie juis goed nie, so waarskynlik kon jy ook nie juis baie vir hulle kry nie. Ek sal beslis nie 'n voertuig met sulke kilos koop nie, al is die prys ook reg. Ek sal eerder, as ek tweedehands wil koop, een van die jappies s'n koop wat elke drie jaar 'n nuwe een koop en sy oue met lae kilometers laat gaan.
Ek raak ook te lief vir my voertuie en laat hulle uiteindelik gaan as dit nie meer prakties is om hulle te ry nie. My Kombi het ek op 210 duisend kilos en 30 jaar vervang, nie omdat ek moeg was vir hom nie, inteendeel, maar omdat hy nie moderne veiligheidsmiddels soos ABS en lugsakke het nie en ons al bietjie na die ou kant staan. Ek het ook besef ek kon nie waarborg dat hy meer heeltemal betroubaar was nie, hoewel hy ons nog nie in die steek gelaat het nie. Ek kry steeds 'n traan in die oog as ek aan hom dink.
Iets wat 'n mens nie gewoonlik aan dink as jy koop nie, is die koste van versekering. Al is die voertuig goedkoop, is dit raadsaam om eers by jou versekeraar seker te maak wat sy versekering sal kos. Ek het verneem die Proton byvoorbeeld, is assuranse is hemelhoog, wat dalk sy lae prys uitkanselleer en dan het hy waarskynlik ook nie juis 'n goeie tweedehandse waarde nie. My skoonsuster het so 'n dekade of wat gelede 'n Cherry SUV gekoop destyds teen ongeveer R200,000 en dit na 'n jaar met baie lae kilos, vir R100,000 verkoop. Dalk is die nuwes, wat vir my heel skaflik lyk, anders- ek wil hulle nie afbreek nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven