Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21195 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5602 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4784 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |





LPG gas gehate
Ons kamp en gebruik gas vir baie jare, en verstaan dit. Weet nie of die gehate soos alles agteruit gaan nie, maar deesdae brand die vlamme nie mooi blou nie, maar baie geel. Selfde stoof met n ouer bottel, en dit brand mooi blou, so ookvan een verkaffer na n andet.
Ek dink ons word weer geskroef sonder dat ons dit agterkom.
Die oranje vlam kan moontlik wees dat die "burner" nie genoeg lug (suurstof) kry nie. Kyk of die luginlaat oop is en nie dalk 'n blokkasie / versperring het nie.

By ons is als nog mooi, moet sê vir agt made op n 9kg.
Al weer oppad iewers heen.

Die cadac stoof wat ek gebruik kan jy nie die suurstof verstel nie. 1 btl brand hy baie mooi, maar n ander geel, en so wissel dit. Defnitief gehalte wat wissel
Kom ek raai. Dit kan dalk ook die gasmengsel wees. Ek dink die gas is n mengsel van butaan en ander gasse. Alle gas brand seker nie dieselfde nie. n Blouerige vlam is warmer as een wat meer geel.lyk. As my raaiskoot waar is, kan dit beteken die gas is nie eltyd vanaf dieselfde bron verkry nie. Ons land se raffinederye produseer nie meer veel produkte nie en dit kan dalk gebeur dat daar van verskillende bronne gas verkry word. LP gas of liquid petroleum gas lei ek af kom van ru olie af en dalk is die gas wat ook uit die aarde gepomp word, verskillend. SASOL produseer sekerlik ook gas uit steenkool so ek dink ek raai reg dat daar van verskillende soorte gas gebruikgemaak word. Of sommiges se kwaliteit beter is as ander en of hulle hitte koõfisiente verskil sal ek nie weet nie.
Hier is baie kundiges op verskeie gebiede op die Forum miskien kom daar n beter verklaring.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Jou gedagtes is dieselfe as myne. In milnerton het hulle baie gas van n goeie gehalte geproduseer, wat n by produk van n rafinadiry is. Met die dat hulle nou ook nie produseer nie vermoed ek n groot gedeelte word ingevoer, en ek weet die europese gas is anders as ons sin.
- butane.
- liquefied natural gas.
- liquefied petroleum gas.
- propane.
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Het dieselfde ondervind. Vandat ons die gasbottels by Gas Boys vol maak, is die flamme weer blou.

Ons kamp en gebruik gas vir baie jare, en verstaan dit. Weet nie of die gehate soos alles agteruit gaan nie, maar deesdae brand die vlamme nie mooi blou nie, maar baie geel. Selfde stoof met n ouer bottel, en dit brand mooi blou, so ookvan een verkaffer na n andet.
Ek dink ons word weer geskroef sonder dat ons dit agterkom.

Ek stem absoluut saam met jou! Ek het twee 9kg gaskanne in my huis, die een is altyd gekoppel aan die stoof, die ander op "stand by." Ek SKRYF die datum wanneer ek die gaskan begin gebruik op die kan met n "marker." My gaskan hou sowat 12 weke, maar skielik ontdek ek die gas werk nie meer na twee weke nie. Die kan is DUIDELIK nie leeg nie, maar die vlam brand soos n prostaat-probleem. Toe ek dit aan die gas-mense noem was hulle hardegat en het gesê "maar meneer, toe jy SIEN daar is n fout, waarom het jy nie dadelik die kan terug gebring nie?"
Natuurlik nie! Jy begin mos eers by die stoof soek na die fout.
Ek dink ons word geskroef, die kanne is nie gevul met 100% gas nie.
You'll never never know if you never never go
