Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5599 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Load shedding, generator & neighbors
A close family member acquired a generator for load shedding purposes to the displeasure of his neighbor. How does one mitigate in these kinds of situations.?
There is no mitigation: the neighbor is unhappy because he doesn't have a generator of his own.
I have a generator which I used in the past before I changed over to a battery and inverter. It is much cheaper to run, easier to change over and quiet. My neighbour has a generator which I hear during load shedding. This does not irritate me as I appreciate that they need to have light in their house. I do however pity him for unnecessary having to spend about R70 during a two hour period at night and I cannot understand why he went this way. You can plan food preparation around the power off periods and your refrigerator can go without power for two hours without adverse effects.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
To reduce the noise I have drilled a hole through the garage wall for the exhaust and sealed the pipe so no exhaust gasses get into the garage which does reduce the noise .
Although a battery , inverter system is the way to go it is very expensive . What I have learnt so far is as a bear minimum system you need for a TV,DSTV decoder and router and 1 light only is 2 x 110 Ah batteries and 800w pure sinewave inverter and would only run it for 3 hours max without damaging the batteries. I know 4 friends who tell me they have 1 battery and it runs for 4 hours no issues and all of them have had to replace their batteries within 6 months.

A close family member acquired a generator for load shedding purposes to the displeasure of his neighbor. How does one mitigate in these kinds of situations.?

There are soundproofing boxes available for generators. These boxes also have built-in fans to keep the generators cool. Up here in Johannesburg there are companies building it specifically to your gennie spec's.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
A battery and inverter is in fact no more expensive than a generator and runs way more economically that a generator. My 2.5KW genny runs at about a liter per hour, meaning R50 over two hours against a battery and inverter's maybe R2 to R5 which you would have used anyway. The initial cost for a 2.5KW generator is about the same or probably more than a single 105AH battery, 800W inverter and charger. You also do not really need a pure sinewave inverter but it is preferrable, as most electric equipment runs quite happily on a modified inverter which is less expensive. I have read up on this and also experimented. My TV has a very low buzz and some room fans a more audible one but that is all. Even most computer UPS's are also in fact modified sinewave producers. I run what you mention above from a single 105AH lead acid battery and use about 100W. That is about 8 amps meaning at 50% drainage I have about six hours of backup. Two 110AH batteries would therefore be an unnessary pricy overkill. When my lead acid battery eventually packs up, I will get a lithium unit, possibly a second life unit. They are more expensive that a lead acid battery but with a much longer life expectancy and a deeper safe drainage capacity, it makes financial and practical sense.
And for the ease of use and the lack of noise I would have been willing to pay a premium.
Mawonga, my advice therefore is don't buy a generator, a battery/inverter system is more practical. For your friend's problem I cannot suggest a solution.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Hang af waar bure sy generator sit. As hy dit in sò sit dat ek met al die lawaai sit sodat hy dit nie hoef te hoor nie, gaan ek beslis met hom gesels. Ek haat die klank van hierdie generators wat soos grasmasjiene klink....daar is keuses by winkels
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek dink nie praat met die buurman sal help nie. Hy het die krag nodig en bure se ongerief kom sleg tweede. Hy gaan nie 'n klomp onkostes aangaan om hulle tevrede te stel nie. Dis maar een van die baie ongeriefies waarmee 'n mens jou moet versoen. Duurder kragopwekkers is dalk stiller, maar mense koop maar ekonomies as hulle nie onbeperkte fondse het nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Get it placed in a Noise prove cabinet for generators
Pre-fabricated soundproof enclosure
The components in the Flexible Noise Barrier STC 26 make up the sound deadening materials in the pre-fabricated soundproof enclosure, which is able to drop the noise at one metre by approximately 30dB.
At seven metres away, there is a further drop-off that reduces the noise of the generator to below the ambient noise in the neighbourhood, but more importantly to under the municipal stipulation.
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Certificates for low noise generators, electrical fencing as well as all electrical wiring from solar and inverters is going to be law very soon when selling your property !
Ek kan nie, soos al my bure, n generator bekostig nie. Wanneer die krag afgaan start ek my grassnyer op en laat hom loop, dan dink al die bure ek het ook n generator.
You'll never never know if you never never go
ð¤£
Probeer hierdie Genie's wat goedkoop is in Limpopo.
Hulle hardloop uiters stil agv die "Mufflers" teen R 2800 en hulle verskaf die nodige krag benodig, behalwe "Geyser".
Die Blou: Supersonic is myne en ek gee krag aan:
- 2x Yskaste.
- 1x Chest Freezer.
- Vacuum cleaner.
- Ligte (Ons karavaan hardloop slegs op 220V).
- M/Wave en 2x plaat stoof met rotesrrie oond.
- Ys masjien.
- Tv en Laprop.
Jy hoor hom vêr langs, maar nognooit klagtes gehad nie.
Al wat hom laat sukkel is die " Mini-Geyser".
Wat ek nog wou noem; My seun het die ECCO (Rooi).
Hy het Å verstelling gedoen aan sy Genie wat sy huis hardloop in Thaba:
- Swembad pomp.
- Water tenk tot die huis, maar behalwe "Geyser".
As n generator die enigste uitweg is vir jou of vir my, in kort gebruik hom jammer vir jou buurman as hy /sy nie verstaan of kyk na Hennie se opsie van die boks waar generator inpas
Haak daai wa kamp bly koning
Ons het twee naweke gelede gaan kamp in Gauteng , gaan nie die kampplek se naam noem nie. Die mense langs my het n generator saamgebring. Kon dit nie glo nie!

Ons het twee naweke gelede gaan kamp in Gauteng , gaan nie die kampplek se naam noem nie. Die mense langs my het n generator saamgebring. Kon dit nie glo nie!

Dit gaan seker meer algemeen raak. Laasjaar by Pilanesberg start die een ou heel trots sy generator om rugby te kyk....eers na so 20minute kom hy agter dat al sy bure ook krag het. Hy het nie geweet oord het groot generator wat alle staanplekke van krag voorsien nie.
Desember oor Kerstyd het ons bure met n generator daar aangekom by Dinokeng Resort, maar hy het hom nooit gestart nie
2 Weke terug was ons by Dolphin, daar was n ou met n generator maar was n entjie weg en het nie gepla nie. Maar sou anders gewees het as hy langs my gestaan het
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek al gesien by De Voetpadkloof n generator wat geloop het innie boskamp maar jy hoor hom nie wat sal so een kos moet bietjie navorsing doen
Haak daai wa kamp bly koning

Ek al gesien by De Voetpadkloof n generator wat geloop het innie boskamp maar jy hoor hom nie wat sal so een kos moet bietjie navorsing doen

My seun het die ECCO en het R3,8k betaal en my "wys" gemaak aan die verstelling.
Sy ECCO lewer nou 3,1Kva.
My seun is Å gekwaliseerde "Millwright en DE Tegnikus" op lokomotiewe in Thabazimbi.
Het vanoggend hierdie artikel gelees:
https://maroelamedia.co.za/debat/meningsvormers/kragopwekkers-voorkom-sonde-met-die-bure/
Dis maar 'n tameletjie die. Daar is gevalle waar die buurman sy kragopwekker so ver moontlik van sy huis af probeer plaas om sy geraasvlak te verminder, en dit dan reg teenaan die bure se slaapkamervenster plaas. Dis 'n moeilike een.
Ons buurman het 'n kragopwekker wat geraas maak maar nie buitensporig nie, en ons weet hulle wil nie in die donker sit nie, so ons kla nie. Maar ek kan nie verstaan waarom hy ongeveer R70 se petrol in die twee uur spandeer terwyl hy 'n battery en omskakelaar kan kry wat eerstens bitter min oor die twee uurkos- trouens ongeveer dieselfde bedrag as wat hy in die tydperk sou gebruik as daar nie beurtkrag was nie. En tweedens is dit ook doodstil. Maar dis sy geld so hy kan dit spandeer soos hy goed dink.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven